Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MOEILIKHEID OP DIE PLAAS
MOEILIKHEID OP DIE PLAAS [boodskap #86688] Di, 04 November 2003 05:46
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Die boer lê en slaap in sy huis toe die selfoon skielik begin lui. Toe hy
antwoord, is dit ou Petrus op die plaas.
Petrus sê : " baas , baas , jy moet gou kom, hiers groot kak op die plaas.
Die boer vra toe wat is fout??
Petrus: "ek, ek kannie oor die phone verduidelik nie my baas, jy, jy moet
kom hier by die plaas."
Toe die boer daar kom sê Petrus: "een van die skape, hy het hom die 3 babies
gekry, die skaap hy salle hom nie kan voer almal van daai babies nie"
Die boer ry toe na die nood apteek en vra vir die dame agter die
toonbank,"Verskoon tog dame, het jy lam tiete??"
Koel en kalm antwoord sy: "Nee, Meneer, dis net 'n kak bra"

--
Chris
Vorige onderwerp: Stem in die mis
Volgende onderwerp: Diplomatieke beskerming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 06:11:18 MGT 2024