Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Son ontploffing
Son ontploffing [boodskap #86493] Wo, 29 Oktober 2003 14:41 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het julle in SA iets gemerk na die sonontploffing die aarde getref het? Hier
niks, nie eers son nie... Alles grys.

Max____________________________
Re: Son ontploffing [boodskap #86500 is 'n antwoord op boodskap #86493] Wo, 29 Oktober 2003 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote

> Het julle in SA iets gemerk na die sonontploffing die aarde getref het? Hier
> niks, nie eers son nie... Alles grys.

Hier ook. Alles grys. Ek is nou al so
terneergedruk deur al die grys en mistige
en reënerige dae. As die jetstream nie
vog uit die suide na ons opwaai nie, dan
arriveer daar wolke uit die weste ( waar
dit as sneeu op die prairies val. ) Orals
in Kanada reën dit net, veral swaar op
die weskus waar die verspoelings by die
dag groter word. As al die reën tog net
maar op suidelike Kalifornië wil val.

Gloudina
Re: Son ontploffing [boodskap #86503 is 'n antwoord op boodskap #86493] Wo, 29 Oktober 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooo - ons kon dit duidelik sien en voel.
Ons koppe het begin sing, ons ore het begin fluit, en die treindienste gaan
nou staak!
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f9fd1d0$0$58716$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Het julle in SA iets gemerk na die sonontploffing die aarde getref het? Hier
> niks, nie eers son nie... Alles grys.
>
> Max____________________________
>
Re: Son ontploffing [boodskap #86507 is 'n antwoord op boodskap #86503] Wo, 29 Oktober 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Klink na 'n normale dag in Afrika!

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bnomls$le0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oooo - ons kon dit duidelik sien en voel.
> Ons koppe het begin sing, ons ore het begin fluit, en die treindienste gaan
> nou staak!
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:3f9fd1d0$0$58716$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Het julle in SA iets gemerk na die sonontploffing die aarde getref het?
> Hier
>> niks, nie eers son nie... Alles grys.
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Son ontploffing [boodskap #86510 is 'n antwoord op boodskap #86493] Wo, 29 Oktober 2003 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Oct 2003 15:41:31 +0100, "Max" wrote:

> Het julle in SA iets gemerk na die sonontploffing die aarde getref het? Hier
> niks, nie eers son nie... Alles grys.
>
> Max____________________________
>
Logies! As die son ontplof het sal alles grys wees...

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Son ontploffing [boodskap #86517 is 'n antwoord op boodskap #86510] Do, 30 Oktober 2003 03:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die son skyn onophoudelik - die weerbeheerder is waarskynlik 'n
regstel-aanstelling....
Die Departement van Omgewingsake het 'n navorsingsverslag oor
klimaatsverandering wat in 1999 voltooi is stil gehou - 'n woordvoerder van
die Departement sê egter nou dat dit vrygestel sal word sodra die kabinet
daaroor besluit het.
Wat moet die kabinet besluit? Raai reg en wen 'n prys!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:5920qvodnfsehe9cbdsq6h0jarhlqvvlhs@4ax.com...
> On Wed, 29 Oct 2003 15:41:31 +0100, "Max" wrote:
>
>> Het julle in SA iets gemerk na die sonontploffing die aarde getref het? Hier
>> niks, nie eers son nie... Alles grys.
>>
>> Max____________________________
>>
> Logies! As die son ontplof het sal alles grys wees...
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Son ontploffing [boodskap #86526 is 'n antwoord op boodskap #86510] Do, 30 Oktober 2003 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
......of die ligte is afgeskakel?

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:5920qvodnfsehe9cbdsq6h0jarhlqvvlhs@4ax.com...
> On Wed, 29 Oct 2003 15:41:31 +0100, "Max" wrote:
>
>> Het julle in SA iets gemerk na die sonontploffing die aarde getref het? Hier
>> niks, nie eers son nie... Alles grys.
>>
>> Max____________________________
>>
> Logies! As die son ontplof het sal alles grys wees...
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Son ontploffing [boodskap #86541 is 'n antwoord op boodskap #86503] Do, 30 Oktober 2003 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sê nogal daar behoort buitengewoon sterk auroras te wees. Miskien kan
jy daar van die Kaap af suid kyk of jy iets kan sien! Ek verstaan mense in
Mosselbaai het al die aurora gesien.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:bnomls$le0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oooo - ons kon dit duidelik sien en voel.
> Ons koppe het begin sing, ons ore het begin fluit, en die treindienste gaan
> nou staak!
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:3f9fd1d0$0$58716$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Het julle in SA iets gemerk na die sonontploffing die aarde getref het?
> Hier
>> niks, nie eers son nie... Alles grys.
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Son ontploffing [boodskap #86565 is 'n antwoord op boodskap #86541] Do, 30 Oktober 2003 11:35 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mens sien (baie selde) ook soms die noorderlig van Holland af... Ek wou sê�
graag kyk gisteraand, Ek het dit nog nooit gesien nie, maar is ontsettend
gefassineerd daarmee...

Soos ek gesê het, hier was dit grys. :-(

Vandag skyn die son gelukkig weer lekker, my kantoorvenster staan oop en ek
geniet van die heerlike fris luggie.

Max____________________________

"Koot" skryf in boodskap news:bnqi4m$mea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle sê nogal daar behoort buitengewoon sterk auroras te wees. Miskien kan
> jy daar van die Kaap af suid kyk of jy iets kan sien! Ek verstaan mense in
> Mosselbaai het al die aurora gesien.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnomls$le0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oooo - ons kon dit duidelik sien en voel.
>> Ons koppe het begin sing, ons ore het begin fluit, en die treindienste
> gaan
>> nou staak!
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:3f9fd1d0$0$58716$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Het julle in SA iets gemerk na die sonontploffing die aarde getref
het?
>> Hier
>>> niks, nie eers son nie... Alles grys.
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Koot se Toetie
Volgende onderwerp: Mediese Fondse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 14:47:59 MGT 2024