Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Straatkindersensus
Straatkindersensus [boodskap #85974] Wo, 22 Oktober 2003 07:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar gaan nou 'n sensusopname gedoen word van straatkinders.
Dit op sigself is nie 'n slegte idee nie, maar hoe suksesvol dit prakties
gaan wees weet ek nie.
Die meeste straatkinders waarvan ek weet wil nie eintlik enige persoonlike
inligting gee nie.
Net soos wat daar kinders is wat deur huislike omstandighede straat toe
gedwing was, en hulle sal van die ophefgeleentheid gebruik maak, net so baie
is daar kinders wat in normale, liefdevolle huise grootgeoword het, en self
besluit het ( heelwaarskynlik met die invloed van maats) hulle wil liewer
saam met die dissipline van die straat leef as onder die dissipline van 'n
ouer, skool en kerk.
--
Annette
Re: Straatkindersensus [boodskap #86013 is 'n antwoord op boodskap #85974] Wo, 22 Oktober 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poesman  is tans af-lyn  Poesman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Daar gaan nou 'n sensusopname gedoen word van straatkinders.
> Dit op sigself is nie 'n slegte idee nie, maar hoe suksesvol dit prakties
> gaan wees weet ek nie.
> Die meeste straatkinders waarvan ek weet wil nie eintlik enige persoonlike
> inligting gee nie.
> Net soos wat daar kinders is wat deur huislike omstandighede straat toe
> gedwing was, en hulle sal van die ophefgeleentheid gebruik maak, net so baie
> is daar kinders wat in normale, liefdevolle huise grootgeoword het, en self
> besluit het ( heelwaarskynlik met die invloed van maats) hulle wil liewer
> saam met die dissipline van die straat leef as onder die dissipline van 'n
> ouer, skool en kerk.

Straatkinders moet almal voor die voet, sonder huiwering, vrek geskiet
word. hahahaaaaaaarrrggghhh!!! Annette, terloops, hoe gaan dit met jou
poes?

Poes groete,

Poesman
Re: Straatkindersensus [boodskap #86021 is 'n antwoord op boodskap #86013] Wo, 22 Oktober 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mense soos jy maak my skaam om te sê ek's Afrikaans - regtig. Die goed wat
jy hier kwytraak sê nie veel van jou karakter nie. Ek het gelukkig skool
gegaan met mense soos jy om my, en ek kan met groot oortuiging sê dat jy 'n
useless stuk vel is. Suurstofdief. Ek's ook useless, maar ek's nie bang om
dit te sê nie.

E

"Poesman" wrote:

> Straatkinders moet almal voor die voet, sonder huiwering, vrek geskiet
> word. hahahaaaaaaarrrggghhh!!! Annette, terloops, hoe gaan dit met jou
> poes?
>
> Poes groete,
>
> Poesman
Re: Straatkindersensus [boodskap #86072 is 'n antwoord op boodskap #86021] Do, 23 Oktober 2003 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die res van ons lees nie sy berigte nie en sal dit waardeer as jy dit nie
aanhaal nie. Dit besoedel mens se gees...

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:3f96fed3$0$64721@hades.is.co.za...
> Mense soos jy maak my skaam om te sê ek's Afrikaans - regtig. Die goed wat
> jy hier kwytraak sê nie veel van jou karakter nie. Ek het gelukkig skool
> gegaan met mense soos jy om my, en ek kan met groot oortuiging sê dat jy 'n
> useless stuk vel is. Suurstofdief. Ek's ook useless, maar ek's nie bang om
> dit te sê nie.
>
> E
Re: Straatkindersensus [boodskap #86080 is 'n antwoord op boodskap #86021] Do, 23 Oktober 2003 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poesman  is tans af-lyn  Poesman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:...
> Mense soos jy maak my skaam om te sê ek's Afrikaans - regtig. Die goed wat
> jy hier kwytraak sê nie veel van jou karakter nie. Ek het gelukkig skool
> gegaan met mense soos jy om my, en ek kan met groot oortuiging sê dat jy 'n
> useless stuk vel is. Suurstofdief. Ek's ook useless, maar ek's nie bang om
> dit te sê nie.
>
> E

Oooooooh...hoe moraliserend en "volwasse" van jou. Goedkoop
amateursielkunde van 'n verkrampte, konservatiewe drol. Wel, laat ek
maar weer iets kwytraak wat jou in jou heilige pastorie-panty sal laat
kak....POES!! Nee, liewer JOU MA SE POES! Ek kan met groot oortuiging
se dat jy 'n useless POES is. hahahaha Se vir jou man hy moet bietjie
meer aandag skenk aan jou stink POES, dan sal jy dalk minder neuroties
wees.

Gaan speel met jou poes,

Poesman
Re: Straatkindersensus [boodskap #86085 is 'n antwoord op boodskap #86021] Do, 23 Oktober 2003 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ELaine - ignoreer hom soos 'n stopstraat my ding ........

"Elaine" skryf in boodskap news:3f96fed3$0$64721@hades.is.co.za...
> Mense soos jy maak my skaam om te sê ek's Afrikaans - regtig. Die goed wat
> jy hier kwytraak sê nie veel van jou karakter nie. Ek het gelukkig skool
> gegaan met mense soos jy om my, en ek kan met groot oortuiging sê dat jy 'n
> useless stuk vel is. Suurstofdief. Ek's ook useless, maar ek's nie bang om
> dit te sê nie.
>
> E
>
> "Poesman" wrote:
>
>> Straatkinders moet almal voor die voet, sonder huiwering, vrek geskiet
>> word. hahahaaaaaaarrrggghhh!!! Annette, terloops, hoe gaan dit met jou
>> poes?
>>
>> Poes groete,
>>
>> Poesman
>
Re: Straatkindersensus [boodskap #86103 is 'n antwoord op boodskap #86072] Do, 23 Oktober 2003 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gewoonlik ignoreer ek hom, maar soms moet 'n mens net iets sê - al maak dit
hulle kwaad :)

E

"Max" skryf in boodskap news:3f97f2c0$0$58701$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Die res van ons lees nie sy berigte nie en sal dit waardeer as jy dit nie
> aanhaal nie. Dit besoedel mens se gees...
>
> Max____________________________
Re: Straatkindersensus [boodskap #86104 is 'n antwoord op boodskap #86085] Do, 23 Oktober 2003 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ignoreer nie stopstrate nie :)

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bn935g$8jd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ELaine - ignoreer hom soos 'n stopstraat my ding ........
Re: Straatkindersensus [boodskap #86105 is 'n antwoord op boodskap #86080] Do, 23 Oktober 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n verskil tussen liberaal en plain common respek - vir mans en
vrouens. Het jou ma jou nie geleer dat jy vrouens moet respekteer nie? Was
jou ma enigsins betrokke by jou opvoedig, of het jy al jou mooi
gesofistikeerde maniere van 'n porno fliek gekry?

E

"Poesman" wrote:
>
> Oooooooh...hoe moraliserend en "volwasse" van jou. Goedkoop
> amateursielkunde van 'n verkrampte, konservatiewe drol. Wel, laat ek
> maar weer iets kwytraak wat jou in jou heilige pastorie-panty sal laat
> kak....POES!! Nee, liewer JOU MA SE POES! Ek kan met groot oortuiging
> se dat jy 'n useless POES is. hahahaha Se vir jou man hy moet bietjie
> meer aandag skenk aan jou stink POES, dan sal jy dalk minder neuroties
> wees.
>
> Gaan speel met jou poes,
>
> Poesman
Re: Straatkindersensus [boodskap #86115 is 'n antwoord op boodskap #86105] Vr, 24 Oktober 2003 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - jy kom nader aan die waarheid.
Hoe ouer ek word hoe meer besef ek dat swak manier op die ma reflekteer.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f983b82$0$64719@hades.is.co.za...
> Daar is 'n verskil tussen liberaal en plain common respek - vir mans en
> vrouens. Het jou ma jou nie geleer dat jy vrouens moet respekteer nie? Was
> jou ma enigsins betrokke by jou opvoedig, of het jy al jou mooi
> gesofistikeerde maniere van 'n porno fliek gekry?
>
> E
>
> "Poesman" wrote:
>>
>> Oooooooh...hoe moraliserend en "volwasse" van jou. Goedkoop
>> amateursielkunde van 'n verkrampte, konservatiewe drol. Wel, laat ek
>> maar weer iets kwytraak wat jou in jou heilige pastorie-panty sal laat
>> kak....POES!! Nee, liewer JOU MA SE POES! Ek kan met groot oortuiging
>> se dat jy 'n useless POES is. hahahaha Se vir jou man hy moet bietjie
>> meer aandag skenk aan jou stink POES, dan sal jy dalk minder neuroties
>> wees.
>>
>> Gaan speel met jou poes,
>>
>> Poesman
>
Re: Straatkindersensus [boodskap #86134 is 'n antwoord op boodskap #86115] Vr, 24 Oktober 2003 10:26 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, ja dit reflekteer op beide ouers. As 'n man nie respek het vir
vrouens nie, dan moet jy gaan kyk hoe sy pa vrouens behandel en omgekeer.

"Jonas" skryf in boodskap news:bna8ee$pf3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - jy kom nader aan die waarheid.
> Hoe ouer ek word hoe meer besef ek dat swak manier op die ma reflekteer.
Vorige onderwerp: Blink Liggie:))
Volgende onderwerp: KLARABELLE GAAN KAAPTOE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:43:17 MGT 2024