Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sekuriteit
Sekuriteit [boodskap #85972] Wo, 22 Oktober 2003 06:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye beskuldig
dat hulle hul eie werk genereer.
Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen is.
--
Annette
Re: Sekuriteit [boodskap #85977 is 'n antwoord op boodskap #85972] Wo, 22 Oktober 2003 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mense in die advertensiebedryf sal vir jou vertel dat onderbewussyn-aanslag
met advertering soos 'n bom werk. Daai moerse borde by 'n rugbystadion
laat assosieer jou gunsteling sport met bv. 'n assuransiemaatskappy. 'n Ou
voorbeeld was mos van die klomp mense wat hulle in 'n fliek laat sit en elke
honderdste of so raampie van die film vervang hulle met bv. 'n hamburger.
Jy kan die beeld nie waarneem nie, maar jou onderbewussyn gesels met
jou....soveel so dat meeste van die mense in die fliek skrou vir 'n
hamburger by die eerste breuk. Die antie is ook maar so. As sy elke dag
die sekuriteitsfirma sien en sy is veilig, gaan sy gou dit aanvaar as deel
van haar 'veilige prentjie' wat in haar kop is. Kyk ook maar mooi na die
modus operandi van rêrige suksesvolle skelms. Die heel eerste ding is om
deel van sy slagoffer se 'veilige prentjie' te raak. Sodra hy eers jou pêl
is, dan kak jy!

"Annette" skryf in boodskap news:bn59o8$1um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
> Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
> sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye beskuldig
> dat hulle hul eie werk genereer.
> Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
> haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
> dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
> maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
> suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen is.
> --
> Annette
>
Re: Sekuriteit [boodskap #85978 is 'n antwoord op boodskap #85972] Wo, 22 Oktober 2003 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek kon nie luister nie. Wie is die Prof Visser wat as programleier
opgetree het - ek het vir 'n oomblik gewonder watse kennis die ou het om van
hom 'n sekuriteits-kenner te maak?

"Annette" skryf in boodskap news:bn59o8$1um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
> Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
> sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye beskuldig
> dat hulle hul eie werk genereer.
> Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
> haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
> dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
> maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
> suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen is.
> --
> Annette
>
Re: Sekuriteit [boodskap #85981 is 'n antwoord op boodskap #85972] Wo, 22 Oktober 2003 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bn59o8$1um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
> Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
> sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye beskuldig
> dat hulle hul eie werk genereer.
> Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
> haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
> dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
> maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
> suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen
is.

Norton zorgt dat er virussen en wormen zijn en dus heb je Norton nodig als
virusscan ;-))
ik betwijfel of dat waar is.
grt emmy
Re: Sekuriteit [boodskap #85982 is 'n antwoord op boodskap #85977] Wo, 22 Oktober 2003 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nogal eens op 'n tyd 'n moordverhaal gelees waar hierdie
raampie-suggestie deel van die plot was,
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
com.na> skryf in boodskap news:bn5eov$fa0$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Mense in die advertensiebedryf sal vir jou vertel dat onderbewussyn-aanslag
> met advertering soos 'n bom werk. Daai moerse borde by 'n rugbystadion
> laat assosieer jou gunsteling sport met bv. 'n assuransiemaatskappy. 'n Ou
> voorbeeld was mos van die klomp mense wat hulle in 'n fliek laat sit en elke
> honderdste of so raampie van die film vervang hulle met bv. 'n hamburger.
> Jy kan die beeld nie waarneem nie, maar jou onderbewussyn gesels met
> jou....soveel so dat meeste van die mense in die fliek skrou vir 'n
> hamburger by die eerste breuk. Die antie is ook maar so. As sy elke dag
> die sekuriteitsfirma sien en sy is veilig, gaan sy gou dit aanvaar as deel
> van haar 'veilige prentjie' wat in haar kop is. Kyk ook maar mooi na die
> modus operandi van rêrige suksesvolle skelms. Die heel eerste ding is om
> deel van sy slagoffer se 'veilige prentjie' te raak. Sodra hy eers jou pêl
> is, dan kak jy!
> "Annette" wrote in message
> news:bn59o8$1um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
>> Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
>> sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye
> beskuldig
>> dat hulle hul eie werk genereer.
>> Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
>> haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
>> dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
>> maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
>> suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen
> is.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Sekuriteit [boodskap #85983 is 'n antwoord op boodskap #85978] Wo, 22 Oktober 2003 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - ek het nie gehoor toe hy bekend gestel is nie - maar die
sekurieteitsmense wat ingebel het het half-half laat val dat hy nie eintlik
weet wat regtig in die sekuriteitsbedryf aangaan nie. Ek sal op RSG se
webblad probeer uitvind wat sy klym to fym is.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bn5g3j$4vs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek kon nie luister nie. Wie is die Prof Visser wat as programleier
> opgetree het - ek het vir 'n oomblik gewonder watse kennis die ou het om van
> hom 'n sekuriteits-kenner te maak?
> "Annette" wrote in message
> news:bn59o8$1um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
>> Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
>> sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye
> beskuldig
>> dat hulle hul eie werk genereer.
>> Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
>> haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
>> dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
>> maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
>> suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen
> is.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Sekuriteit [boodskap #85984 is 'n antwoord op boodskap #85981] Wo, 22 Oktober 2003 09:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het effe die kat aan die stert beet Emmy:))
Ons praat hier van die harde, koue werklikheid, nie die poeselige wêreld van
die internet nie:)
--
Annette

"Emmy" skryf in boodskap news:3f9649a8$0$170$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bn59o8$1um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
>> Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
>> sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye
> beskuldig
>> dat hulle hul eie werk genereer.
>> Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
>> haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
>> dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
>> maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
>> suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen
> is.
>
> Norton zorgt dat er virussen en wormen zijn en dus heb je Norton nodig als
> virusscan ;-))
> ik betwijfel of dat waar is.
> grt emmy
>
Vorige onderwerp: Vir die verlangendes
Volgende onderwerp: Ikke Moemba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:49:50 MGT 2024