Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aanklagte
Aanklagte [boodskap #85909] Di, 21 Oktober 2003 09:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Amerikaanse regsgeleerdes wat sake aanhangig wil maak teen groot
maatskappye vir kliënte wat voorheen benadeel is omdat van hul produkte
gebruik is in die onderdrukkingsaksie, moet nie halwe werk doen nie.
Hulle moet eerstens die ontwerpers, patentregistreerders en diegene wat geld
verskaf hetom die prototipes te bou dagvaar.
Indien hulle al dood is - die families dan.
Ek dink ek moet 'n saak maak teen skoenvervaardigers - hulle veroorsaak
lyding aan almal - kan netsowel eerste inspring voordat almal dieselfde idee
kry:))
--
Annette
Re: Aanklagte [boodskap #85911 is 'n antwoord op boodskap #85909] Di, 21 Oktober 2003 09:54 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Wat van kondoomvervaardigers wat verhoed het dat kinders die wêreld
inkom? Of die donner wat tjoklits uitgevind het en die mensdom dik gemaak
het?

"Annette" skryf in boodskap news:bn2tin$9ju$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Amerikaanse regsgeleerdes wat sake aanhangig wil maak teen groot
> maatskappye vir kliënte wat voorheen benadeel is omdat van hul produkte
> gebruik is in die onderdrukkingsaksie, moet nie halwe werk doen nie.
> Hulle moet eerstens die ontwerpers, patentregistreerders en diegene wat geld
> verskaf hetom die prototipes te bou dagvaar.
> Indien hulle al dood is - die families dan.
> Ek dink ek moet 'n saak maak teen skoenvervaardigers - hulle veroorsaak
> lyding aan almal - kan netsowel eerste inspring voordat almal dieselfde idee
> kry:))
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Gevaarlike steel
Volgende onderwerp: Rëen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 05:11:53 MGT 2024