Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gevaarlike steel
Gevaarlike steel [boodskap #85882] Di, 21 Oktober 2003 05:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Bakkie met 'n drom radioaktiewe materiaal ( stof wat gebruik word by
x-strale) is gesteel. Die bakkie is gekry, maar die drom is nog weg. Miskien
het iemand die drom nodig gehad om bier in te maak.....
--
Annette
Re: Gevaarlike steel [boodskap #85884 is 'n antwoord op boodskap #85882] Di, 21 Oktober 2003 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloeiende lampies met 'n hik.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bn2gv1$3re$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Bakkie met 'n drom radioaktiewe materiaal ( stof wat gebruik word by
> x-strale) is gesteel. Die bakkie is gekry, maar die drom is nog weg. Miskien
> het iemand die drom nodig gehad om bier in te maak.....
> --
> Annette
>
Re: Gevaarlike steel [boodskap #85886 is 'n antwoord op boodskap #85884] Di, 21 Oktober 2003 05:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) O koek, dis snaaks!
--
Annette
> Gloeiende lampies met 'n hik.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn2gv1$3re$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Bakkie met 'n drom radioaktiewe materiaal ( stof wat gebruik word by
>> x-strale) is gesteel. Die bakkie is gekry, maar die drom is nog weg.
> Miskien
>> het iemand die drom nodig gehad om bier in te maak.....
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Glodina, 3rde republiek is gevorm in die fisiese
Volgende onderwerp: Aanklagte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 15:08:33 MGT 2024