Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rëen
Rëen [boodskap #85872] Di, 21 Oktober 2003 04:00 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In die afgelope drie dae het ons nagenoeg 2 en 'n halwe duim rëen gehad in
die Jakarandastad. (Waar kom die uitdrukking stof tot dankbaarheid vandaan?)
Die jakarandas was laat die jaar - en die tooisel was maar aan die yl kant -
seker maar verlede jaar se droogte.
Re: Rëen [boodskap #85929 is 'n antwoord op boodskap #85872] Di, 21 Oktober 2003 12:12 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> In die afgelope drie dae het ons nagenoeg 2 en 'n halwe duim rëen gehad in
> die Jakarandastad

Ja, ons is ook moeg vir die reën. Maar ons is dankbaar dat ons
nie in Vancouver en Victoria en die kusgebied van British Columbia
bly nie, waar dit nou katastrofies reën: brûe spoel uit en hele dorpe
staan onder die water.

Gloudina
Vorige onderwerp: Aanklagte
Volgende onderwerp: Die boere in England
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 18:51:22 MGT 2024