Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vandag se Jerome-Blaps.
Vandag se Jerome-Blaps. [boodskap #85774] Ma, 20 Oktober 2003 06:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van vroegoggend moes ek hoor van Gary Player wat in Pakistan beseer is, en
dat daar onsekerheid is dat hy in die tweede beurrt sal kan kolf.
Heeltyd Gary Player.
Is die man 'n boks of 'n papegaai?
Ek dog iemand wat 'n geselssprogram kan hanteer moet ten minste 'n basiese
algemene kennis hê, op sy voete ( sitvlak) en lateraal kan dink?
Onse Jerome skiet tekorter elke dag.
--
Annette
Re: Vandag se Jerome-Blaps. [boodskap #85789 is 'n antwoord op boodskap #85774] Ma, 20 Oktober 2003 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jerome Flopley ?

"Annette" skryf in boodskap news:bmvvh5$n34$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van vroegoggend moes ek hoor van Gary Player wat in Pakistan beseer is, en
> dat daar onsekerheid is dat hy in die tweede beurrt sal kan kolf.
> Heeltyd Gary Player.
> Is die man 'n boks of 'n papegaai?
> Ek dog iemand wat 'n geselssprogram kan hanteer moet ten minste 'n basiese
> algemene kennis hê, op sy voete ( sitvlak) en lateraal kan dink?
> Onse Jerome skiet tekorter elke dag.
> --
> Annette
>
Re: Vandag se Jerome-Blaps. [boodskap #85798 is 'n antwoord op boodskap #85789] Ma, 20 Oktober 2003 10:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hynste!:))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bn0cfa$t5h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jerome Flopley ?
Vorige onderwerp: Wyn-Fees
Volgende onderwerp: Poering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 11:39:57 MGT 2024