Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Glodina, 3rde republiek is gevorm in die fisiese
Glodina, 3rde republiek is gevorm in die fisiese [boodskap #85763] Ma, 20 Oktober 2003 01:12 na volgende boodskap
penkop z[1]  is tans af-lyn  penkop z[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Beste vriende,

Ek was vir lank hier gewees nie (dank die liewe vader), maar die 3rde
republiek is gevorm.

Konteks: Seperasie, ek trek weg na nuwe huis. Trek in saam met 2 ander
dudes. Afrikaners programeerder en duitse dude. 4rde penkop gaan ook deur
egskeiding. Duitser is baie ongelukkig met engeland.

Traktaat:

In die stem van J C Smuts (To the theme song of "I want to break free!")

Op die 19de Oktober,k onder die invloed van Queen (the band), Banrock
station 3 man kan, 1 x Marlboro lights, 2 x Camel Lights, and some menthol
shit, 2 x coffee, 1 x hot chocolate experiment, oliver and FSUIPC, the
Bible, some broken marriages, great love for our kids, ambisie en sterk
opinio van reg en verkeerd het ons besluit:

a) Op op te hou rook.
b) Om a boek te skryf
c) Om te oefen en sterk te word
d) Om soveel te drink as wat ons kan
e) Om Engeland te survive
f) Om Engeland te verander in a beter plek
d) Om basies goed en regverdig te wees on ons self uit te lewe, soos op
die stadia van ons lewens.

Soos geteken onder die vaandel van die 3rde republiek:

Penkop 4 (die leier)
Penkop 2 (die sekretaris)
Penkop 5 (die duitser en eerste uitlander lid)
Re: Glodina, 3rde republiek is gevorm in die fisiese [boodskap #85766 is 'n antwoord op boodskap #85763] Ma, 20 Oktober 2003 02:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
penkop z wrote

> Penkop 4 (die leier)
> Penkop 2 (die sekretaris)
> Penkop 5 (die duitser en eerste uitlander lid)

Julle klomp klink vir my maar baie ongeorganiseer.
Word nugter en rapporteer dan aan Penkop 1.

Generaal Jan Christiaan Smuts
Re: Glodina, 3rde republiek is gevorm in die fisiese [boodskap #85832 is 'n antwoord op boodskap #85763] Ma, 20 Oktober 2003 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namakwa  is tans af-lyn  Namakwa
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hoe lyk it vi my die ding is geskryf so ietwat onder die invloed van Tas.

OK Penkop Z en jou cyber-seperatiste gee details.

Namakwa

"penkop z" skryf in boodskap news:feda2ddc.0310191712.500c40a@posting.google.com...
> Beste vriende,
>
> Ek was vir lank hier gewees nie (dank die liewe vader), maar die 3rde
> republiek is gevorm.
>
> Konteks: Seperasie, ek trek weg na nuwe huis. Trek in saam met 2 ander
> dudes. Afrikaners programeerder en duitse dude. 4rde penkop gaan ook deur
> egskeiding. Duitser is baie ongelukkig met engeland.
>
> Traktaat:
>
> In die stem van J C Smuts (To the theme song of "I want to break free!")
>
> Op die 19de Oktober,k onder die invloed van Queen (the band), Banrock
> station 3 man kan, 1 x Marlboro lights, 2 x Camel Lights, and some menthol
> shit, 2 x coffee, 1 x hot chocolate experiment, oliver and FSUIPC, the
> Bible, some broken marriages, great love for our kids, ambisie en sterk
> opinio van reg en verkeerd het ons besluit:
>
> a) Op op te hou rook.
> b) Om a boek te skryf
> c) Om te oefen en sterk te word
> d) Om soveel te drink as wat ons kan
> e) Om Engeland te survive
> f) Om Engeland te verander in a beter plek
> d) Om basies goed en regverdig te wees on ons self uit te lewe, soos op
> die stadia van ons lewens.
>
> Soos geteken onder die vaandel van die 3rde republiek:
>
>
> Penkop 4 (die leier)
> Penkop 2 (die sekretaris)
> Penkop 5 (die duitser en eerste uitlander lid)
Re: Glodina, 3rde republiek is gevorm in die fisiese [boodskap #85842 is 'n antwoord op boodskap #85763] Ma, 20 Oktober 2003 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Oct 2003 18:12:33 -0700, pie...@pieterclaassen.co.uk (penkop z) wrote:

> Beste vriende,
>
> Ek was vir lank hier gewees nie (dank die liewe vader), maar die 3rde
> republiek is gevorm.
>
> Konteks: Seperasie, ek trek weg na nuwe huis. Trek in saam met 2 ander
> dudes. Afrikaners programeerder en duitse dude. 4rde penkop gaan ook deur
> egskeiding. Duitser is baie ongelukkig met engeland.
>
> Traktaat:
>
> In die stem van J C Smuts (To the theme song of "I want to break free!")
>
> Op die 19de Oktober,k onder die invloed van Queen (the band), Banrock
> station 3 man kan, 1 x Marlboro lights, 2 x Camel Lights, and some menthol
> shit, 2 x coffee, 1 x hot chocolate experiment, oliver and FSUIPC, the
> Bible, some broken marriages, great love for our kids, ambisie en sterk
> opinio van reg en verkeerd het ons besluit:
>
> a) Op op te hou rook.
> b) Om a boek te skryf
> c) Om te oefen en sterk te word
> d) Om soveel te drink as wat ons kan
> e) Om Engeland te survive
> f) Om Engeland te verander in a beter plek
> d) Om basies goed en regverdig te wees on ons self uit te lewe, soos op
> die stadia van ons lewens.
>
> Soos geteken onder die vaandel van die 3rde republiek:
>
>
> Penkop 4 (die leier)
> Penkop 2 (die sekretaris)
> Penkop 5 (die duitser en eerste uitlander lid)

Ja, hier word ook sulke stupid big brother games gespeel

DD
Re: Glodina, 3rde republiek is gevorm in die fisiese [boodskap #85860 is 'n antwoord op boodskap #85842] Di, 21 Oktober 2003 00:09 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ja, hier word ook sulke stupid big brother games gespeel

LOL!!
Vorige onderwerp: vlamingen in ZA
Volgende onderwerp: Gevaarlike steel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:01:09 MGT 2024