Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mis iemand vir dave?
Mis iemand vir dave? [boodskap #85707] Vr, 17 Oktober 2003 18:57 na volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek het hom (Dave du plessis) laas week (net voor die bliksemstraal my modem
verpoeier het) raakgeloop in die apteek, en hy stuur groete vir al sy online
frinds en girlfriends.

Hy het 'n paar genoem maar die blerrie weerlig het my gedagtes ontwrig.

Noot-vir-noot Groetnis

Soois
Re: Mis iemand vir dave? [boodskap #85709 is 'n antwoord op boodskap #85707] Vr, 17 Oktober 2003 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Oct 2003 20:57:40 +0200, "MoerFie" wrote:

> Ek het hom (Dave du plessis) laas week (net voor die bliksemstraal my modem
> verpoeier het) raakgeloop in die apteek, en hy stuur groete vir al sy online
> frinds en girlfriends.
>
> Hy het 'n paar genoem maar die blerrie weerlig het my gedagtes ontwrig.
>
> Noot-vir-noot Groetnis
>
> Soois
>

Die ongelooflikste toeval ooit, Francois:-)))))))
Net toe ek skryf wat ek skryf, skryf jy wat jy skryf:-)
Min mense sal glo dat dìt toeval was... dankie.
Eintlik ongelooflik as jy kyk na dioe bestek van tyd waaroor
dit gebeur het né:-)))

DD
Re: Mis iemand vir dave? [boodskap #85713 is 'n antwoord op boodskap #85709] Sa, 18 Oktober 2003 04:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooeeeeee!! Sooisie kan enige tyd vir my 'n drukkie kom gee.:))
Annette

>
> Die ongelooflikste toeval ooit, Francois:-)))))))
> Net toe ek skryf wat ek skryf, skryf jy wat jy skryf:-)
> Min mense sal glo dat dít toeval was... dankie.
> Eintlik ongelooflik as jy kyk na dioe bestek van tyd waaroor
> dit gebeur het nè:-)))
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Onse Fransie
Volgende onderwerp: Idols
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 12:43:35 MGT 2024