Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Groen
Groen [boodskap #85699] Vr, 17 Oktober 2003 12:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Almal praat van groen bloed, in dit laat my kiewe saamtrek, ek kwyl en gee
sulke lang slukke.Siesa!!
Kon hulle maar gesê het dat almal nie net sê dat hulle groen bloed het nie,
en nogal blatant lieg in die proses - liewers fisies wys waar hul hart lê en
almal more met groen mondbeskermers rondloop nie?:))
--
Annette
Re: Groen [boodskap #85700 is 'n antwoord op boodskap #85699] Vr, 17 Oktober 2003 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.soton.ac.uk/~gk/scifi/green.htm

Groen bloed is beskikbaar en SA sal dit nodig kry vir bloedoortappings met
die groot tekort aan rooi bloed.

Daar is slegs twee dae se rooi bloed in die BloedBank! Bly weg van operasies
en beserings tot jy skenk.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bmoov6$jo4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Almal praat van groen bloed, in dit laat my kiewe saamtrek, ek kwyl en gee
> sulke lang slukke.Siesa!!
> Kon hulle maar gesê het dat almal nie net sê dat hulle groen bloed het nie,
> en nogal blatant lieg in die proses - liewers fisies wys waar hul hart lê en
> almal more met groen mondbeskermers rondloop nie?:))
> --
> Annette
>
Re: Groen [boodskap #85701 is 'n antwoord op boodskap #85699] Vr, 17 Oktober 2003 13:33 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.dailynews.co.za/index.php?fSectionId=500&fArticleId= 263667

Komaan mense - tap tap tap ...

:-(

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bmoov6$jo4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Almal praat van groen bloed, in dit laat my kiewe saamtrek, ek kwyl en gee
> sulke lang slukke.Siesa!!
> Kon hulle maar gesê het dat almal nie net sê dat hulle groen bloed het nie,
> en nogal blatant lieg in die proses - liewers fisies wys waar hul hart lê en
> almal more met groen mondbeskermers rondloop nie?:))
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Koeksister Hollands Maleis of Indonesisch???
Volgende onderwerp: Onse Fransie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 03:40:01 MGT 2024