Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die weer ?
Die weer ? [boodskap #85662] Do, 16 Oktober 2003 15:39 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.weathersa.co.za/medfcast/gpa2.html virrie hele week

Gauteng vinnig virrie naweek:
18 9/18 Cloudy at times with a 60% chance of thunderstorms
Wind: fresh north-easterly
19 7/17 Cloudy with a 80% chance of thunderstorms
Wind: fresh north-easterly

WP ook:
www.weathersa.co.za/medfcast/wca.html virrie hele week

Klein Karoo vannag:
16de 12min/16maks "Showers", sneeu op die berge vannag (50%).
Wind: Matig suidwes

Dis nou 16de Oktober!

:-)

TJ
Re: Die weer ? [boodskap #85663 is 'n antwoord op boodskap #85662] Do, 16 Oktober 2003 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet ek gou deur ry, 'n paar sneeuballe maak en dit vir julle pos?:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bmme3p$d74$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> www.weathersa.co.za/medfcast/gpa2.html virrie hele week
>
> Gauteng vinnig virrie naweek:
> 18 9/18 Cloudy at times with a 60% chance of thunderstorms
> Wind: fresh north-easterly
> 19 7/17 Cloudy with a 80% chance of thunderstorms
> Wind: fresh north-easterly
>
> WP ook:
> www.weathersa.co.za/medfcast/wca.html virrie hele week
>
> Klein Karoo vannag:
> 16de 12min/16maks "Showers", sneeu op die berge vannag (50%).
> Wind: Matig suidwes
>
> Dis nou 16de Oktober!
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Die weer ? [boodskap #85680 is 'n antwoord op boodskap #85663] Vr, 17 Oktober 2003 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Asseblief en ek pos vir jou 'n lekker vars galjoen!

"Annette" skryf in boodskap news:bmmfng$e9p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moet ek gou deur ry, 'n paar sneeuballe maak en dit vir julle pos?:))
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bmme3p$d74$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> www.weathersa.co.za/medfcast/gpa2.html virrie hele week
>>
>> Gauteng vinnig virrie naweek:
>> 18 9/18 Cloudy at times with a 60% chance of thunderstorms
>> Wind: fresh north-easterly
>> 19 7/17 Cloudy with a 80% chance of thunderstorms
>> Wind: fresh north-easterly
>>
>> WP ook:
>> www.weathersa.co.za/medfcast/wca.html virrie hele week
>>
>> Klein Karoo vannag:
>> 16de 12min/16maks "Showers", sneeu op die berge vannag (50%).
>> Wind: Matig suidwes
>>
>> Dis nou 16de Oktober!
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Die weer ? [boodskap #85691 is 'n antwoord op boodskap #85680] Vr, 17 Oktober 2003 11:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wreedaard!!! Ek sal my siel verruil vir 'n vars galjoen!
Kyk hoe kwyl ek nou!
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmo4r0$1pkq$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Asseblief en ek pos vir jou 'n lekker vars galjoen!
> "Annette" wrote in message
> news:bmmfng$e9p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Moet ek gou deur ry, 'n paar sneeuballe maak en dit vir julle pos?:))
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bmme3p$d74$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> www.weathersa.co.za/medfcast/gpa2.html virrie hele week
>>>
>>> Gauteng vinnig virrie naweek:
>>> 18 9/18 Cloudy at times with a 60% chance of thunderstorms
>>> Wind: fresh north-easterly
>>> 19 7/17 Cloudy with a 80% chance of thunderstorms
>>> Wind: fresh north-easterly
>>>
>>> WP ook:
>>> www.weathersa.co.za/medfcast/wca.html virrie hele week
>>>
>>> Klein Karoo vannag:
>>> 16de 12min/16maks "Showers", sneeu op die berge vannag (50%).
>>> Wind: Matig suidwes
>>>
>>> Dis nou 16de Oktober!
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kaapse Donder
Volgende onderwerp: Humor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 13:21:14 MGT 2024