Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O faks
O faks [boodskap #85676] Vr, 17 Oktober 2003 06:25 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Artslink.co.za IDV bied aan: Faks via die Internet teen slegs R30/maand.

Moeg vir die faksmasjien? Artslink.co.za IDV kan nou vir jou 'n unieke
faksnommer aanbied en dan ontvang jy al jou faksberigte gratis via e-pos en
stuur fakse vanaf jou e-pos vir so min as 75c stuk. Dit maak ook nie saak as
jy trek nie - die nommer trek saam.

Lekker wat tegnologie kan doen om die lewe 'n bietjie makliker te maak?
Danksy lugversorging (Jonas en kie) is dit 'n koel ("cool") faks-idee.

:-)

TJ

Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255
Re: O faks [boodskap #85678 is 'n antwoord op boodskap #85676] Vr, 17 Oktober 2003 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou hoe werk dit nou eintlik?
Ek kan fakse hier ontvang terwyl ek nie hier is nie, maar e-mails net as ek
hier is en inskakel.
So ek kan op die faks al antwoord nog voordat ek die e-pos faks gekry het.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bmo20k$9i1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Artslink.co.za IDV bied aan: Faks via die Internet teen slegs R30/maand.
>
> Moeg vir die faksmasjien? Artslink.co.za IDV kan nou vir jou 'n unieke
> faksnommer aanbied en dan ontvang jy al jou faksberigte gratis via e-pos en
> stuur fakse vanaf jou e-pos vir so min as 75c stuk. Dit maak ook nie saak as
> jy trek nie - die nommer trek saam.
>
> Lekker wat tegnologie kan doen om die lewe 'n bietjie makliker te maak?
> Danksy lugversorging (Jonas en kie) is dit 'n koel ("cool") faks-idee.
>
> :-)
>
> TJ
>
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
Re: O faks [boodskap #85679 is 'n antwoord op boodskap #85678] Vr, 17 Oktober 2003 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of kry vir jou 'n ISDN-lyn en sy utilities en dan bêre hy die faks sommer so
in sy geheue.....as jy weer by die PC uitkom dan druk jy dit uit.

"Annette" skryf in boodskap news:bmo3h7$a7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou hoe werk dit nou eintlik?
> Ek kan fakse hier ontvang terwyl ek nie hier is nie, maar e-mails net as ek
> hier is en inskakel.
> So ek kan op die faks al antwoord nog voordat ek die e-pos faks gekry het.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bmo20k$9i1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Artslink.co.za IDV bied aan: Faks via die Internet teen slegs R30/maand.
>>
>> Moeg vir die faksmasjien? Artslink.co.za IDV kan nou vir jou 'n unieke
>> faksnommer aanbied en dan ontvang jy al jou faksberigte gratis via e-pos
> en
>> stuur fakse vanaf jou e-pos vir so min as 75c stuk. Dit maak ook nie
saak
> as
>> jy trek nie - die nommer trek saam.
>>
>> Lekker wat tegnologie kan doen om die lewe 'n bietjie makliker te maak?
>> Danksy lugversorging (Jonas en kie) is dit 'n koel ("cool") faks-idee.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>
Re: O faks [boodskap #85681 is 'n antwoord op boodskap #85678] Vr, 17 Oktober 2003 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar jy kan jou e-pos van enige komper lees waar jy ookal is, maar die
faksmasjien is net op een plek. Ook maklik om 'n elektroniese (e-pos) faks
te kan "forward" of "file". Wat maak jy as die faksmasjien se papier opraak?

Jy kan selfs fakse op jou sel-nommer ontvang (dis al ou nuus).

Voordele en nadele beslis en elkeen se benodighede verskil.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bmo3h7$a7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou hoe werk dit nou eintlik?
> Ek kan fakse hier ontvang terwyl ek nie hier is nie, maar e-mails net as ek
> hier is en inskakel.
> So ek kan op die faks al antwoord nog voordat ek die e-pos faks gekry het.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bmo20k$9i1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Artslink.co.za IDV bied aan: Faks via die Internet teen slegs R30/maand.
>>
>> Moeg vir die faksmasjien? Artslink.co.za IDV kan nou vir jou 'n unieke
>> faksnommer aanbied en dan ontvang jy al jou faksberigte gratis via e-pos
> en
>> stuur fakse vanaf jou e-pos vir so min as 75c stuk. Dit maak ook nie
saak
> as
>> jy trek nie - die nommer trek saam.
>>
>> Lekker wat tegnologie kan doen om die lewe 'n bietjie makliker te maak?
>> Danksy lugversorging (Jonas en kie) is dit 'n koel ("cool") faks-idee.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>
Re: O faks [boodskap #85684 is 'n antwoord op boodskap #85681] Vr, 17 Oktober 2003 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
TJ - wat sal die grootte van 'n enkel A-4 faksbladsy wees wanneer die epos
gebruik word - in mB eenheid?

"TJ" skryf in boodskap news:bmo4r2$aph$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, maar jy kan jou e-pos van enige komper lees waar jy ookal is, maar die
> faksmasjien is net op een plek. Ook maklik om 'n elektroniese (e-pos) faks
> te kan "forward" of "file". Wat maak jy as die faksmasjien se papier opraak?
>
> Jy kan selfs fakse op jou sel-nommer ontvang (dis al ou nuus).
>
> Voordele en nadele beslis en elkeen se benodighede verskil.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmo3h7$a7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou hoe werk dit nou eintlik?
>> Ek kan fakse hier ontvang terwyl ek nie hier is nie, maar e-mails net as
> ek
>> hier is en inskakel.
>> So ek kan op die faks al antwoord nog voordat ek die e-pos faks gekry het.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bmo20k$9i1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Artslink.co.za IDV bied aan: Faks via die Internet teen slegs R30/maand.
>>>
>>> Moeg vir die faksmasjien? Artslink.co.za IDV kan nou vir jou 'n unieke
>>> faksnommer aanbied en dan ontvang jy al jou faksberigte gratis via
e-pos
>> en
>>> stuur fakse vanaf jou e-pos vir so min as 75c stuk. Dit maak ook nie
> saak
>> as
>>> jy trek nie - die nommer trek saam.
>>>
>>> Lekker wat tegnologie kan doen om die lewe 'n bietjie makliker te maak?
>>> Danksy lugversorging (Jonas en kie) is dit 'n koel ("cool") faks-idee.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> Artslink.co.za ISP
>>> 082 230 CALL
>>> 082 230 2255
>>>
>>
>
Re: O faks [boodskap #85686 is 'n antwoord op boodskap #85684] Vr, 17 Oktober 2003 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jonas 'n bladsy soos www.artslink.co.za/debit.htm volledig met prentjie en
als in swart en wit = 67k via e-pos faks.

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:bmo9ek$cnt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ - wat sal die grootte van 'n enkel A-4 faksbladsy wees wanneer die epos
> gebruik word - in mB eenheid?
>
> "TJ" wrote in message
> news:bmo4r2$aph$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, maar jy kan jou e-pos van enige komper lees waar jy ookal is, maar die
>> faksmasjien is net op een plek. Ook maklik om 'n elektroniese (e-pos) faks
>> te kan "forward" of "file". Wat maak jy as die faksmasjien se papier
> opraak?
>>
>> Jy kan selfs fakse op jou sel-nommer ontvang (dis al ou nuus).
>>
>> Voordele en nadele beslis en elkeen se benodighede verskil.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmo3h7$a7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou hoe werk dit nou eintlik?
>>> Ek kan fakse hier ontvang terwyl ek nie hier is nie, maar e-mails net
as
>> ek
>>> hier is en inskakel.
>>> So ek kan op die faks al antwoord nog voordat ek die e-pos faks gekry
> het.
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bmo20k$9i1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Artslink.co.za IDV bied aan: Faks via die Internet teen slegs
> R30/maand.
>>>>
>>>> Moeg vir die faksmasjien? Artslink.co.za IDV kan nou vir jou 'n unieke
>>>> faksnommer aanbied en dan ontvang jy al jou faksberigte gratis via
> e-pos
>>> en
>>>> stuur fakse vanaf jou e-pos vir so min as 75c stuk. Dit maak ook nie
>> saak
>>> as
>>>> jy trek nie - die nommer trek saam.
>>>>
>>>> Lekker wat tegnologie kan doen om die lewe 'n bietjie makliker te
> maak?
>>>> Danksy lugversorging (Jonas en kie) is dit 'n koel ("cool") faks-idee.
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>> Artslink.co.za ISP
>>>> 082 230 CALL
>>>> 082 230 2255
>>>>
>>>
>>
>
Re: O faks [boodskap #85690 is 'n antwoord op boodskap #85676] Vr, 17 Oktober 2003 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
So as die ou aan die anderkant net 'n faksmasjien het - waarheen stuur hy
jou faks? Na watter nommer toe? Of stuur hy dit na jou email adres toe?

"TJ" skryf in boodskap news:bmo20k$9i1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Artslink.co.za IDV bied aan: Faks via die Internet teen slegs R30/maand.
>
> Moeg vir die faksmasjien? Artslink.co.za IDV kan nou vir jou 'n unieke
> faksnommer aanbied en dan ontvang jy al jou faksberigte gratis via e-pos en
> stuur fakse vanaf jou e-pos vir so min as 75c stuk. Dit maak ook nie saak as
> jy trek nie - die nommer trek saam.
>
> Lekker wat tegnologie kan doen om die lewe 'n bietjie makliker te maak?
> Danksy lugversorging (Jonas en kie) is dit 'n koel ("cool") faks-idee.
>
> :-)
>
> TJ
>
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
Re: O faks [boodskap #85693 is 'n antwoord op boodskap #85690] Vr, 17 Oktober 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hy/sy stuur na jou faksnommer en jy kry jou faks via e-pos waar jy ookal mag
wees.

Jy kan ook fakse stuur vanaf jou e-pos na 'n faksnommer. Maklik.

Selfs "attachments" soos .doc ens. sal uitdruk op die faksmasjien.

Amper soos jou selfoon - "have number, will travel".

:-)

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8fd152$0$64720@hades.is.co.za...
> So as die ou aan die anderkant net 'n faksmasjien het - waarheen stuur hy
> jou faks? Na watter nommer toe? Of stuur hy dit na jou email adres toe?
>
> "TJ" wrote in message
> news:bmo20k$9i1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Artslink.co.za IDV bied aan: Faks via die Internet teen slegs R30/maand.
>>
>> Moeg vir die faksmasjien? Artslink.co.za IDV kan nou vir jou 'n unieke
>> faksnommer aanbied en dan ontvang jy al jou faksberigte gratis via e-pos
> en
>> stuur fakse vanaf jou e-pos vir so min as 75c stuk. Dit maak ook nie
saak
> as
>> jy trek nie - die nommer trek saam.
>>
>> Lekker wat tegnologie kan doen om die lewe 'n bietjie makliker te maak?
>> Danksy lugversorging (Jonas en kie) is dit 'n koel ("cool") faks-idee.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>
Re: O faks [boodskap #85695 is 'n antwoord op boodskap #85693] Vr, 17 Oktober 2003 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek hou nie meer so goed by met tegnologie nie, maar ek weet jy kan
al jare fakse stuur deur die Internet. Dis net jammer die sagteware
daarvoor is nie altyd so lekker nie :)

E

"TJ" skryf in boodskap news:bmoka6$hid$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy/sy stuur na jou faksnommer en jy kry jou faks via e-pos waar jy ookal mag
> wees.
>
> Jy kan ook fakse stuur vanaf jou e-pos na 'n faksnommer. Maklik.
>
> Selfs "attachments" soos .doc ens. sal uitdruk op die faksmasjien.
>
> Amper soos jou selfoon - "have number, will travel".
>
> :-)
>
> TJ
Re: O faks [boodskap #85696 is 'n antwoord op boodskap #85695] Vr, 17 Oktober 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, geen sagteware nodig nie!

Stuur 'n faks soos 'n e-pos, maar in plaas van e-pos adres tik jy die
faksnommer - maklik.

... en "attachments" werk ook lekker saam. Dis veel goedkoper as 'n Telkom
lyn en masjien.

TJ

Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8fdedd$0$64728@hades.is.co.za...
> Dankie, ek hou nie meer so goed by met tegnologie nie, maar ek weet jy kan
> al jare fakse stuur deur die Internet. Dis net jammer die sagteware
> daarvoor is nie altyd so lekker nie :)
>
> E
>
> "TJ" wrote in message
> news:bmoka6$hid$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hy/sy stuur na jou faksnommer en jy kry jou faks via e-pos waar jy ookal
> mag
>> wees.
>>
>> Jy kan ook fakse stuur vanaf jou e-pos na 'n faksnommer. Maklik.
>>
>> Selfs "attachments" soos .doc ens. sal uitdruk op die faksmasjien.
>>
>> Amper soos jou selfoon - "have number, will travel".
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
Re: O faks [boodskap #85704 is 'n antwoord op boodskap #85696] Vr, 17 Oktober 2003 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek het die idee gekry. So paar jaar terug het een van my vriende
altyd vir my sms'e na my MTN foon toe gestuur deur e-mail. Ek neem maar aan
dit werk op dieselfde prinsiep.

E

"TJ" skryf in boodskap news:bmonc2$iv4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, geen sagteware nodig nie!
>
> Stuur 'n faks soos 'n e-pos, maar in plaas van e-pos adres tik jy die
> faksnommer - maklik.
>
> ... en "attachments" werk ook lekker saam. Dis veel goedkoper as 'n Telkom
> lyn en masjien.
>
> TJ
>
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
Re: O faks [boodskap #86199 is 'n antwoord op boodskap #85704] Sa, 25 Oktober 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, jou warmpos adres werk nie meer nie - dis nou
kouepos.

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8ffa01$0$64722@hades.is.co.za...
> Dankie, ek het die idee gekry. So paar jaar terug het een van my vriende
> altyd vir my sms'e na my MTN foon toe gestuur deur e-mail. Ek neem maar aan
> dit werk op dieselfde prinsiep.
>
> E
>
> "TJ" wrote in message
> news:bmonc2$iv4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, geen sagteware nodig nie!
>>
>> Stuur 'n faks soos 'n e-pos, maar in plaas van e-pos adres tik jy die
>> faksnommer - maklik.
>>
>> ... en "attachments" werk ook lekker saam. Dis veel goedkoper as 'n Telkom
>> lyn en masjien.
>>
>> TJ
>>
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>
Re: O faks [boodskap #86220 is 'n antwoord op boodskap #86199] Sa, 25 Oktober 2003 22:48 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die rekening is seker vol. Julle kan maar angel...@ananzi.co.za gebruik
as julle my regtig drasties in die hande moet kry :)

E

"TJ" skryf in boodskap news:bndh0a$75j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine, jou warmpos adres werk nie meer nie - dis nou
> kouepos.
>
> TJ
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8ffa01$0$64722@hades.is.co.za...
>> Dankie, ek het die idee gekry. So paar jaar terug het een van my vriende
>> altyd vir my sms'e na my MTN foon toe gestuur deur e-mail. Ek neem maar
> aan
>> dit werk op dieselfde prinsiep.
>>
>> E
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bmonc2$iv4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, geen sagteware nodig nie!
>>>
>>> Stuur 'n faks soos 'n e-pos, maar in plaas van e-pos adres tik jy die
>>> faksnommer - maklik.
>>>
>>> ... en "attachments" werk ook lekker saam. Dis veel goedkoper as 'n
> Telkom
>>> lyn en masjien.
>>>
>>> TJ
>>>
>>> Artslink.co.za ISP
>>> 082 230 CALL
>>> 082 230 2255
>>
>
Vorige onderwerp: Rassisme in London
Volgende onderwerp: Samoa - daar lê 'n ding..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:54:02 MGT 2024