Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PENVRIENDE
PENVRIENDE [boodskap #8559] Sa, 15 Februarie 1997 00:00
dm...  is tans af-lyn  dm...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek is baie lief om met ouens (en ouenesse) te korrespondeer. Indien jy lus
is om aan my te skryf, belowe ek jou ek sal terug skryf. Ons kan oor enige
ding onder die son gesels, behalwe politiek - ek is te dom daarvoor.

Gooi vir my 'n nota in my "posbus" dm...@pixie.co.za

groete,

Danie Martins
Vorige onderwerp: Menseregteskendings in die Wes-Kaap!
Volgende onderwerp: Re: Weermag en pille (Waarskynlikhede)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 06:02:05 MGT 2024