Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » So koud soos?
So koud soos? [boodskap #85565] Wo, 15 Oktober 2003 12:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand nou op RSG:
Dit was so koud soos
liefdadigheid.

Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
Ken iemand dit?

--
Annette
Re: So koud soos? [boodskap #85567 is 'n antwoord op boodskap #85565] Wo, 15 Oktober 2003 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid net om
gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....

"Annette" skryf in boodskap news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand nou op RSG:
> Dit was so koud soos
> liefdadigheid.
>
> Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
> Ken iemand dit?
>
> --
> Annette
>
Re: So koud soos? [boodskap #85573 is 'n antwoord op boodskap #85567] Wo, 15 Oktober 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... om getel te word ...

Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?

Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie maniere
ook - amper soos waterwys?

Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die beste
plekkie vir 'n boorgat en pomp?

:-)

TJ

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid net om
> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
> "Annette" wrote in message
> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iemand nou op RSG:
>> Dit was so koud soos
>> liefdadigheid.
>>
>> Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>> Ken iemand dit?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85575 is 'n antwoord op boodskap #85573] Wo, 15 Oktober 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy bygelowig is en hou van dobbel, kry vir jou 'n waterwyser, stokkie, et
al. So nie, soek 'n ou wat die grondformasies ken en mbv lugfotos vir jou
die regte inligting kan gee. Gewoonlik duurder, maar skiet raker!

"TJ" skryf in boodskap news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ... om getel te word ...
>
> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>
> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie maniere
> ook - amper soos waterwys?
>
> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die beste
> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid net
> om
>> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Iemand nou op RSG:
>>> Dit was so koud soos
>>> liefdadigheid.
>>>
>>> Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>> Ken iemand dit?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85579 is 'n antwoord op boodskap #85573] Wo, 15 Oktober 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die getal
deur 4:))

Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
adverteer.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ... om getel te word ...
>
> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>
> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie maniere
> ook - amper soos waterwys?
>
> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die beste
> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid net
> om
>> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Iemand nou op RSG:
>>> Dit was so koud soos
>>> liefdadigheid.
>>>
>>> Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>> Ken iemand dit?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85581 is 'n antwoord op boodskap #85579] Wo, 15 Oktober 2003 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee deel
tog makliker as vier :->)

Chris

Annette wrote:

> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die getal
> deur 4:))
>
> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
> adverteer.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ... om getel te word ...

>> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?

>> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie maniere
>> ook - amper soos waterwys?

>> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die beste
>> plekkie vir 'n boorgat en pomp?

>> :-)

>> TJ

>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid
>>> net om
>>> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Iemand nou op RSG:
>>>> Dit was so koud soos
>>>> liefdadigheid.
>>>>
>>>> Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> Ken iemand dit?
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
Re: So koud soos? [boodskap #85585 is 'n antwoord op boodskap #85581] Wo, 15 Oktober 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... en stertjies tel dan deel deur een - selfs makliker - geen komper nodig
nie.

Ek het nog een van daai rekkie masjientjies, vir die mannetjies, wat
belangstel. (Dan kan jy sing soos Queen).

:-)

TJ

"Chris" skryf in boodskap news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee deel
> tog makliker as vier :->)
>
> Chris
>
> Annette wrote:
>
>> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die getal
>> deur 4:))
>>
>> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
>> adverteer.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ... om getel te word ...
>
>>> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>
>>> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>> maniere
>>> ook - amper soos waterwys?
>
>>> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die
>> beste
>>> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>
>>> :-)
>
>>> TJ
>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid
>>>> net
>>> om
>>>> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Iemand nou op RSG:
>>>> > Dit was so koud soos
>>>> > liefdadigheid.
>>>> >
>>>> > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > Ken iemand dit?
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: So koud soos? [boodskap #85586 is 'n antwoord op boodskap #85567] Wo, 15 Oktober 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
snap!
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid net om
> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
> "Annette" wrote in message
> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iemand nou op RSG:
>> Dit was so koud soos
>> liefdadigheid.
>>
>> Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>> Ken iemand dit?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85587 is 'n antwoord op boodskap #85581] Wo, 15 Oktober 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat daarvan as van die skape vir my oog knip?:))
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee deel
> tog makliker as vier :->)
>
> Chris
>
> Annette wrote:
>
>> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die getal
>> deur 4:))
>>
>> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
>> adverteer.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ... om getel te word ...
>
>>> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>
>>> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>> maniere
>>> ook - amper soos waterwys?
>
>>> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die
>> beste
>>> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>
>>> :-)
>
>>> TJ
>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid
>>>> net
>>> om
>>>> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Iemand nou op RSG:
>>>> > Dit was so koud soos
>>>> > liefdadigheid.
>>>> >
>>>> > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > Ken iemand dit?
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: So koud soos? [boodskap #85589 is 'n antwoord op boodskap #85585] Wo, 15 Oktober 2003 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En wat as die skaap stert tussen die bene staan?:))
:
Nou wat op aarde maak jy met 'n rekkiemasjientjie in die stad?
Het jy 'n dogter?:))
Skippie sal dit miskien by jou wil huur:)
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bmjlit$rmr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ... en stertjies tel dan deel deur een - selfs makliker - geen komper nodig
> nie.
>
> Ek het nog een van daai rekkie masjientjies, vir die mannetjies, wat
> belangstel. (Dan kan jy sing soos Queen).
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Chris" wrote in message
> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee
> deel
>> tog makliker as vier :->)
>>
>> Chris
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die getal
>>> deur 4:))
>>>
>>> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
>>> adverteer.
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ... om getel te word ...
>>
>>>> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>
>>>> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>>> maniere
>>>> ook - amper soos waterwys?
>>
>>>> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die
>>> beste
>>>> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>
>>>> :-)
>>
>>>> TJ
>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid
>>>> > net
>>>> om
>>>> > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Iemand nou op RSG:
>>>> > > Dit was so koud soos
>>>> > > liefdadigheid.
>>>> > >
>>>> > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > > Ken iemand dit?
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>
>> --
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85590 is 'n antwoord op boodskap #85581] Wo, 15 Oktober 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik tel jy net die 'kolle'.....

"Chris" skryf in boodskap news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee deel
> tog makliker as vier :->)
>
> Chris
>
> Annette wrote:
>
>> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die getal
>> deur 4:))
>>
>> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
>> adverteer.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ... om getel te word ...
>
>>> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>
>>> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>> maniere
>>> ook - amper soos waterwys?
>
>>> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die
>> beste
>>> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>
>>> :-)
>
>>> TJ
>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid
>>>> net
>>> om
>>>> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Iemand nou op RSG:
>>>> > Dit was so koud soos
>>>> > liefdadigheid.
>>>> >
>>>> > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > Ken iemand dit?
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: So koud soos? [boodskap #85594 is 'n antwoord op boodskap #85589] Wo, 15 Oktober 2003 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kom vannie plaas af antie.

Artois (langs die spoor en tussen die riviere) - tussen Wolseley en
Tulbach - so bietjie van alles, behalwe bokke was 'n probleem.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bmjmh2$s6e$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> En wat as die skaap stert tussen die bene staan?:))
> :
> Nou wat op aarde maak jy met 'n rekkiemasjientjie in die stad?
> Het jy 'n dogter?:))
> Skippie sal dit miskien by jou wil huur:)
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bmjlit$rmr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ... en stertjies tel dan deel deur een - selfs makliker - geen komper
> nodig
>> nie.
>>
>> Ek het nog een van daai rekkie masjientjies, vir die mannetjies, wat
>> belangstel. (Dan kan jy sing soos Queen).
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Chris" wrote in message
>> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee
>> deel
>>> tog makliker as vier :->)
>>>
>>> Chris
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die
> getal
>>>> deur 4:))
>>>>
>>>> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
>>>> adverteer.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > ... om getel te word ...
>>>
>>>> > Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>>
>>>> > Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>>>> maniere
>>>> > ook - amper soos waterwys?
>>>
>>>> > Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die
>>>> beste
>>>> > plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>>
>>>> > :-)
>>>
>>>> > TJ
>>>
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen
> liefdadigheid
>>>> > > net
>>>> > om
>>>> > > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Iemand nou op RSG:
>>>> > > > Dit was so koud soos
>>>> > > > liefdadigheid.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > > > Ken iemand dit?
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>
>>> --
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85596 is 'n antwoord op boodskap #85589] Wo, 15 Oktober 2003 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n dogter en nou met die nuwe wapenwette reken antie ek moet die
rekkie masjientjie hou vir ingeval hulle die dubbelloop haelgeweer wegvat.
Die rekkie raak somtyds weg saam met die "evidence".

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bmjmh2$s6e$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> En wat as die skaap stert tussen die bene staan?:))
> :
> Nou wat op aarde maak jy met 'n rekkiemasjientjie in die stad?
> Het jy 'n dogter?:))
> Skippie sal dit miskien by jou wil huur:)
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bmjlit$rmr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ... en stertjies tel dan deel deur een - selfs makliker - geen komper
> nodig
>> nie.
>>
>> Ek het nog een van daai rekkie masjientjies, vir die mannetjies, wat
>> belangstel. (Dan kan jy sing soos Queen).
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Chris" wrote in message
>> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee
>> deel
>>> tog makliker as vier :->)
>>>
>>> Chris
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die
> getal
>>>> deur 4:))
>>>>
>>>> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
>>>> adverteer.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > ... om getel te word ...
>>>
>>>> > Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>>
>>>> > Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>>>> maniere
>>>> > ook - amper soos waterwys?
>>>
>>>> > Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die
>>>> beste
>>>> > plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>>
>>>> > :-)
>>>
>>>> > TJ
>>>
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen
> liefdadigheid
>>>> > > net
>>>> > om
>>>> > > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Iemand nou op RSG:
>>>> > > > Dit was so koud soos
>>>> > > > liefdadigheid.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > > > Ken iemand dit?
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>
>>> --
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85598 is 'n antwoord op boodskap #85590] Wo, 15 Oktober 2003 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hel, watse bont skape het jy? Of praat jy van die kolle om die ogies? Voor
of agter?

:-)

TJ

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmjnqc$1ab5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Eintlik tel jy net die 'kolle'.....
> "Chris" wrote in message
> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee
> deel
>> tog makliker as vier :->)
>>
>> Chris
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die getal
>>> deur 4:))
>>>
>>> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
>>> adverteer.
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ... om getel te word ...
>>
>>>> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>
>>>> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>>> maniere
>>>> ook - amper soos waterwys?
>>
>>>> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die
>>> beste
>>>> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>
>>>> :-)
>>
>>>> TJ
>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid
>>>> > net
>>>> om
>>>> > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Iemand nou op RSG:
>>>> > > Dit was so koud soos
>>>> > > liefdadigheid.
>>>> > >
>>>> > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > > Ken iemand dit?
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>
>> --
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85601 is 'n antwoord op boodskap #85590] Wo, 15 Oktober 2003 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kan maklik 'n "h" vir 'n "k" aansien:)
Annette
--

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmjnqc$1ab5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Eintlik tel jy net die 'kolle'.....
> "Chris" wrote in message
> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee
> deel
>> tog makliker as vier :->)
>>
>> Chris
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die getal
>>> deur 4:))
>>>
>>> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
>>> adverteer.
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ... om getel te word ...
>>
>>>> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>
>>>> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>>> maniere
>>>> ook - amper soos waterwys?
>>
>>>> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die
>>> beste
>>>> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>
>>>> :-)
>>
>>>> TJ
>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid
>>>> > net
>>>> om
>>>> > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Iemand nou op RSG:
>>>> > > Dit was so koud soos
>>>> > > liefdadigheid.
>>>> > >
>>>> > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > > Ken iemand dit?
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>
>> --
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85603 is 'n antwoord op boodskap #85594] Wo, 15 Oktober 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien was jy saam met my niggie op skool op Tulbagh....
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bmjo5c$t71$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom vannie plaas af antie.
>
> Artois (langs die spoor en tussen die riviere) - tussen Wolseley en
> Tulbach - so bietjie van alles, behalwe bokke was 'n probleem.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmjmh2$s6e$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En wat as die skaap stert tussen die bene staan?:))
>> :
>> Nou wat op aarde maak jy met 'n rekkiemasjientjie in die stad?
>> Het jy 'n dogter?:))
>> Skippie sal dit miskien by jou wil huur:)
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bmjlit$rmr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ... en stertjies tel dan deel deur een - selfs makliker - geen komper
>> nodig
>>> nie.
>>>
>>> Ek het nog een van daai rekkie masjientjies, vir die mannetjies, wat
>>> belangstel. (Dan kan jy sing soos Queen).
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Chris" wrote in message
>>> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel,
twee
>>> deel
>>>> tog makliker as vier :->)
>>>>
>>>> Chris
>>>>
>>>> Annette wrote:
>>>>
>>>> > Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die
>> getal
>>>> > deur 4:))
>>>> >
>>>> > Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar
> dienste
>>>> > adverteer.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "TJ" wrote in message
>>>> > news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> ... om getel te word ...
>>>>
>>>> >> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>>>
>>>> >> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>>>> > maniere
>>>> >> ook - amper soos waterwys?
>>>>
>>>> >> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is
> die
>>>> > beste
>>>> >> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>>>
>>>> >> :-)
>>>>
>>>> >> TJ
>>>>
>>>> >> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> >> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> >> > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen
>> liefdadigheid
>>>> >> > net
>>>> >> om
>>>> >> > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> >> > "Annette" wrote in message
>>>> >> > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > > Iemand nou op RSG:
>>>> >> > > Dit was so koud soos
>>>> >> > > liefdadigheid.
>>>> >> > >
>>>> >> > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> >> > > Ken iemand dit?
>>>> >> > >
>>>> >> > > --
>>>> >> > > Annette
>>>> >> > >
>>>> >> > >
>>>> >> > >
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>>
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85605 is 'n antwoord op boodskap #85586] Do, 16 Oktober 2003 03:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - wat het van daai pel van jou geword wat alles in die toekoms kan
"sien .. (behalwe die July?)
Wat sê sy (of is dit hy?) van die rugby?

"Annette" skryf in boodskap news:bmjmgv$s6e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> snap!
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid net
> om
>> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Iemand nou op RSG:
>>> Dit was so koud soos
>>> liefdadigheid.
>>>
>>> Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>> Ken iemand dit?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85607 is 'n antwoord op boodskap #85605] Do, 16 Oktober 2003 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy is nie eintlik 'n pel nie:)) Sy het voorspel ons sal nêrens kom met die
rugby nie. Sy het ook voorspel dat ons nie die krieket sal wen nie.
Sy het ook voorspel dat die VSA nie Irak sal inval nie, want dit sou die
einde van die wêreld beteken..
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bml450$nro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - wat het van daai pel van jou geword wat alles in die toekoms kan
> "sien .. (behalwe die July?)
> Wat sê sy (of is dit hy?) van die rugby?
> "Annette" wrote in message
> news:bmjmgv$s6e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> snap!
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid
net
>> om
>>> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Iemand nou op RSG:
>>>> Dit was so koud soos
>>>> liefdadigheid.
>>>>
>>>> Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> Ken iemand dit?
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85608 is 'n antwoord op boodskap #85603] Do, 16 Oktober 2003 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jammer nee, kaalvoet na Wolseley.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bmkb00$aop$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien was jy saam met my niggie op skool op Tulbagh....
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:bmjo5c$t71$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kom vannie plaas af antie.
>>
>> Artois (langs die spoor en tussen die riviere) - tussen Wolseley en
>> Tulbach - so bietjie van alles, behalwe bokke was 'n probleem.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmjmh2$s6e$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En wat as die skaap stert tussen die bene staan?:))
>>> :
>>> Nou wat op aarde maak jy met 'n rekkiemasjientjie in die stad?
>>> Het jy 'n dogter?:))
>>> Skippie sal dit miskien by jou wil huur:)
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bmjlit$rmr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ... en stertjies tel dan deel deur een - selfs makliker - geen
komper
>>> nodig
>>>> nie.
>>>>
>>>> Ek het nog een van daai rekkie masjientjies, vir die mannetjies, wat
>>>> belangstel. (Dan kan jy sing soos Queen).
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>>
>>>> "Chris" wrote in message
>>>> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel,
> twee
>>>> deel
>>>> > tog makliker as vier :->)
>>>> >
>>>> > Chris
>>>> >
>>>> > Annette wrote:
>>>> >
>>>> > > Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel
die
>>> getal
>>>> > > deur 4:))
>>>> > >
>>>> > > Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar
>> dienste
>>>> > > adverteer.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "TJ" wrote in message
>>>> > > news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> ... om getel te word ...
>>>> >
>>>> > >> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>>> >
>>>> > >> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal
> baie
>>>> > > maniere
>>>> > >> ook - amper soos waterwys?
>>>> >
>>>> > >> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar
is
>> die
>>>> > > beste
>>>> > >> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>>> >
>>>> > >> :-)
>>>> >
>>>> > >> TJ
>>>> >
>>>> > >> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > >> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > >> > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen
>>> liefdadigheid
>>>> > >> > net
>>>> > >> om
>>>> > >> > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> > >> > "Annette" wrote in message
>>>> > >> > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> > > Iemand nou op RSG:
>>>> > >> > > Dit was so koud soos
>>>> > >> > > liefdadigheid.
>>>> > >> > >
>>>> > >> > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > >> > > Ken iemand dit?
>>>> > >> > >
>>>> > >> > > --
>>>> > >> > > Annette
>>>> > >> > >
>>>> > >> > >
>>>> > >> > >
>>>> > >> >
>>>> > >> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85609 is 'n antwoord op boodskap #85607] Do, 16 Oktober 2003 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nou verstaan waarom jy jou vriendskap met haar opgeskort het...

"Annette" skryf in boodskap news:bml6tb$p8c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy is nie eintlik 'n pel nie:)) Sy het voorspel ons sal nêrens kom met die
> rugby nie. Sy het ook voorspel dat ons nie die krieket sal wen nie.
> Sy het ook voorspel dat die VSA nie Irak sal inval nie, want dit sou die
> einde van die wêreld beteken..
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bml450$nro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - wat het van daai pel van jou geword wat alles in die toekoms kan
>> "sien .. (behalwe die July?)
>> Wat sê sy (of is dit hy?) van die rugby?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmjmgv$s6e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> snap!
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen liefdadigheid
> net
>>> om
>>>> gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Iemand nou op RSG:
>>>> > Dit was so koud soos
>>>> > liefdadigheid.
>>>> >
>>>> > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > Ken iemand dit?
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85610 is 'n antwoord op boodskap #85608] Do, 16 Oktober 2003 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek was bitter ongelukkig toe ons in die middel van my st 5 skooljaar
Bloemfontein toe trek, en ek nie meer kaalvoet kon skool toe gaan nie.
Ek het ook nooit met skoene aan aan atletiek deelgeneem nie.
Ek weet nie hoekom ek tekkies gedra het as ek tennis speel nie;))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bml7h2$pge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jammer nee, kaalvoet na Wolseley.
>
> :-)
>
> TJ
Re: So koud soos? [boodskap #85611 is 'n antwoord op boodskap #85609] Do, 16 Oktober 2003 05:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik Jonas - ek noem eers 'n vriendskap met iemand as ons saam 'n sak
sout geëet het.
Vriende het ek min.
Familie en kennisse het ek in oormaat.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bml7te$pm3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan nou verstaan waarom jy jou vriendskap met haar opgeskort het...
Re: So koud soos? [boodskap #85612 is 'n antwoord op boodskap #85610] Do, 16 Oktober 2003 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle was bang jy 'wear' die baan uit met jou skurwe hakskene!

"Annette" skryf in boodskap news:bml9n3$qbl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek was bitter ongelukkig toe ons in die middel van my st 5 skooljaar
> Bloemfontein toe trek, en ek nie meer kaalvoet kon skool toe gaan nie.
> Ek het ook nooit met skoene aan aan atletiek deelgeneem nie.
> Ek weet nie hoekom ek tekkies gedra het as ek tennis speel nie;))
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:bml7h2$pge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jammer nee, kaalvoet na Wolseley.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
Re: So koud soos? [boodskap #85613 is 'n antwoord op boodskap #85598] Do, 16 Oktober 2003 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Holle.......

"TJ" skryf in boodskap news:bmjocq$4h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hel, watse bont skape het jy? Of praat jy van die kolle om die ogies? Voor
> of agter?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmjnqc$1ab5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Eintlik tel jy net die 'kolle'.....
>> "Chris" wrote in message
>> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel, twee
>> deel
>>> tog makliker as vier :->)
>>>
>>> Chris
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die
> getal
>>>> deur 4:))
>>>>
>>>> Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar dienste
>>>> adverteer.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > ... om getel te word ...
>>>
>>>> > Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>>
>>>> > Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>>>> maniere
>>>> > ook - amper soos waterwys?
>>>
>>>> > Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is die
>>>> beste
>>>> > plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>>
>>>> > :-)
>>>
>>>> > TJ
>>>
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen
> liefdadigheid
>>>> > > net
>>>> > om
>>>> > > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Iemand nou op RSG:
>>>> > > > Dit was so koud soos
>>>> > > > liefdadigheid.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > > > Ken iemand dit?
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>
>>> --
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85615 is 'n antwoord op boodskap #85612] Do, 16 Oktober 2003 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Of skraap die baan met my toonnaels:))
Ek het vir jou 'n e-pos gestuur - het jy dit gekry?
--
Annette

> Hulle was bang jy 'wear' die baan uit met jou skurwe hakskene!
Re: So koud soos? [boodskap #85616 is 'n antwoord op boodskap #85613] Do, 16 Oktober 2003 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) So jou skapies loop almal stert-in-die lug?:
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmlb1p$1gck$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Holle.......
> "TJ" wrote in message
> news:bmjocq$4h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hel, watse bont skape het jy? Of praat jy van die kolle om die ogies? Voor
>> of agter?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmjnqc$1ab5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Eintlik tel jy net die 'kolle'.....
>>> "Chris" wrote in message
>>> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel,
twee
>>> deel
>>>> tog makliker as vier :->)
>>>>
>>>> Chris
>>>>
>>>> Annette wrote:
>>>>
>>>> > Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel die
>> getal
>>>> > deur 4:))
>>>> >
>>>> > Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar
> dienste
>>>> > adverteer.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "TJ" wrote in message
>>>> > news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> ... om getel te word ...
>>>>
>>>> >> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>>>
>>>> >> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal baie
>>>> > maniere
>>>> >> ook - amper soos waterwys?
>>>>
>>>> >> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar is
> die
>>>> > beste
>>>> >> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>>>
>>>> >> :-)
>>>>
>>>> >> TJ
>>>>
>>>> >> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> >> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> >> > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen
>> liefdadigheid
>>>> >> > net
>>>> >> om
>>>> >> > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> >> > "Annette" wrote in message
>>>> >> > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > > Iemand nou op RSG:
>>>> >> > > Dit was so koud soos
>>>> >> > > liefdadigheid.
>>>> >> > >
>>>> >> > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> >> > > Ken iemand dit?
>>>> >> > >
>>>> >> > > --
>>>> >> > > Annette
>>>> >> > >
>>>> >> > >
>>>> >> > >
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>>
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85620 is 'n antwoord op boodskap #85615] Do, 16 Oktober 2003 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer het jy dit gestuur? Nie gekry nie.....

"Annette" skryf in boodskap news:bmlbq0$r2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)))) Of skraap die baan met my toonnaels:))
> Ek het vir jou 'n e-pos gestuur - het jy dit gekry?
> --
> Annette
>
>> Hulle was bang jy 'wear' die baan uit met jou skurwe hakskene!
>
Re: So koud soos? [boodskap #85621 is 'n antwoord op boodskap #85616] Do, 16 Oktober 2003 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Jy sit net 'n hupse ram in die kraal langsaan........werk mos maar
oral so. Kyk wat maak die meisietjies as daar so 'n hunk in die omgewing
is! Sowat van bek lek en stert swaai....

"Annette" skryf in boodskap news:bmlbq1$r2p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) So jou skapies loop almal stert-in-die lug?:
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmlb1p$1gck$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Holle.......
>> "TJ" wrote in message
>> news:bmjocq$4h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hel, watse bont skape het jy? Of praat jy van die kolle om die ogies?
> Voor
>>> of agter?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmjnqc$1ab5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Eintlik tel jy net die 'kolle'.....
>>>> "Chris" wrote in message
>>>> news:bmjis4$19m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek dink dit sal makliker wees as jy die oë tel en deur twee deel,
> twee
>>>> deel
>>>> > tog makliker as vier :->)
>>>> >
>>>> > Chris
>>>> >
>>>> > Annette wrote:
>>>> >
>>>> > > Ek hoor as mens skape tel, dan tel jy net gou die pote en deel
die
>>> getal
>>>> > > deur 4:))
>>>> > >
>>>> > > Waterwys - ek is seker iemand moet in die Geel Bladsye sy/haar
>> dienste
>>>> > > adverteer.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "TJ" wrote in message
>>>> > > news:bmjh6u$ou7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> ... om getel te word ...
>>>> >
>>>> > >> Word skaaptel (skapetel?) kompetisies nog gehou in SA?
>>>> >
>>>> > >> Party ouens kan sommer vinnig 'n kraal nommer en daar is nogal
> baie
>>>> > > maniere
>>>> > >> ook - amper soos waterwys?
>>>> >
>>>> > >> Hoe kan ek vinnig weet of daar water in my agterplaas is? Waar
is
>> die
>>>> > > beste
>>>> > >> plekkie vir 'n boorgat en pomp?
>>>> >
>>>> > >> :-)
>>>> >
>>>> > >> TJ
>>>> >
>>>> > >> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > >> news:bmjg6l$19ei$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > >> > Nie ek nie, maar dit maak sin. Baie, baie mense doen
>>> liefdadigheid
>>>> > >> > net
>>>> > >> om
>>>> > >> > gesien of getel te word. Amper soos kerk toe gaan....
>>>> > >> > "Annette" wrote in message
>>>> > >> > news:bmjfsj$o6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> > > Iemand nou op RSG:
>>>> > >> > > Dit was so koud soos
>>>> > >> > > liefdadigheid.
>>>> > >> > >
>>>> > >> > > Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar hou daarvan,
>>>> > >> > > Ken iemand dit?
>>>> > >> > >
>>>> > >> > > --
>>>> > >> > > Annette
>>>> > >> > >
>>>> > >> > >
>>>> > >> > >
>>>> > >> >
>>>> > >> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85623 is 'n antwoord op boodskap #85620] Do, 16 Oktober 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Epos vir my dan jou e-pos adres asseblief.
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmlg8i$1gro$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wanneer het jy dit gestuur? Nie gekry nie.....
> "Annette" wrote in message
> news:bmlbq0$r2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)))) Of skraap die baan met my toonnaels:))
>> Ek het vir jou 'n e-pos gestuur - het jy dit gekry?
>> --
>> Annette
>>
>>> Hulle was bang jy 'wear' die baan uit met jou skurwe hakskene!
>>
>
Re: So koud soos? [boodskap #85624 is 'n antwoord op boodskap #85621] Do, 16 Oktober 2003 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Om nie van die rammetjie te praat wat skoon handuit ruk nie:))
--
Annette
> He-he! Jy sit net 'n hupse ram in die kraal langsaan........werk mos maar
> oral so. Kyk wat maak die meisietjies as daar so 'n hunk in die omgewing
> is! Sowat van bek lek en stert swaai....
> "Annette" wrote in message
> news:bmlbq1$r2p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) So jou skapies loop almal stert-in-die lug?:
>> Annette
Re: So koud soos? [boodskap #85628 is 'n antwoord op boodskap #85624] Do, 16 Oktober 2003 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien al wat hy kan doen.....uh mag doen? He-he!

"Annette" skryf in boodskap news:bmlgqh$t5e$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Om nie van die rammetjie te praat wat skoon handuit ruk nie:))
> --
> Annette
>> He-he! Jy sit net 'n hupse ram in die kraal langsaan........werk mos
> maar
>> oral so. Kyk wat maak die meisietjies as daar so 'n hunk in die omgewing
>> is! Sowat van bek lek en stert swaai....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmlbq1$r2p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) So jou skapies loop almal stert-in-die lug?:
>>> Annette
>
Re: So koud soos? [boodskap #85633 is 'n antwoord op boodskap #85611] Do, 16 Oktober 2003 08:55 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink soos my eie lewensverhaal ;-))

"Annette" skryf in boodskap news:bml9n3$qbl$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jislaaik Jonas - ek noem eers 'n vriendskap met iemand as ons saam 'n sak
> sout geëet het.
> Vriende het ek min.
> Familie en kennisse het ek in oormaat.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bml7te$pm3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan nou verstaan waarom jy jou vriendskap met haar opgeskort het...
>
Vorige onderwerp: Hallo
Volgende onderwerp: Goeie nuus vir die Boermag ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 05:12:05 MGT 2024