Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bok die Engelse
Bok die Engelse [boodskap #85494] Di, 14 Oktober 2003 11:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Burger het tans 'n kompetisie aan die gang waar mense voorstelle moet
indien van hoe die Bokke die Engelse kan wen.
Iemand het voorgestel die bokke moet vinnig 'n Jood in die span kry.
Ander dat die bokke moet knoffel eet.
Julle kan 0862233004 skakel of 0866102004 faks om julle voorstelle in te
dien.
--
Annette
Re: Bok die Engelse [boodskap #85516 is 'n antwoord op boodskap #85494] Di, 14 Oktober 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mark  is tans af-lyn  Mark
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Het zit erg diep he, racisme? Gelukkig behoor je tot een uitstervend ras.

"Annette" skryf in boodskap news:bmgnqk$36d$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Burger het tans 'n kompetisie aan die gang waar mense voorstelle moet
> indien van hoe die Bokke die Engelse kan wen.
> Iemand het voorgestel die bokke moet vinnig 'n Jood in die span kry.
> Ander dat die bokke moet knoffel eet.
> Julle kan 0862233004 skakel of 0866102004 faks om julle voorstelle in te
> dien.
> --
> Annette
>
Re: Bok die Engelse [boodskap #85522 is 'n antwoord op boodskap #85516] Wo, 15 Oktober 2003 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou waar kom hierdie een dwars in die los in?
--
Annette

"Mark" skryf in boodskap news:bmhcpd$gn1$1@news3.tilbu1.nb.home.nl...
> Het zit erg diep he, racisme? Gelukkig behoor je tot een uitstervend ras.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bmgnqk$36d$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Burger het tans 'n kompetisie aan die gang waar mense voorstelle moet
>> indien van hoe die Bokke die Engelse kan wen.
>> Iemand het voorgestel die bokke moet vinnig 'n Jood in die span kry.
>> Ander dat die bokke moet knoffel eet.
>> Julle kan 0862233004 skakel of 0866102004 faks om julle voorstelle in te
>> dien.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Bok die Engelse [boodskap #85542 is 'n antwoord op boodskap #85522] Wo, 15 Oktober 2003 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Een van twee dinge. Hy's 'n Jood, of hy mis vir Gloudina, en probeer haar
nou namaak...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bmihup$9qh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou waar kom hierdie een dwars in die los in?
> --
> Annette
> "Mark" wrote in message
> news:bmhcpd$gn1$1@news3.tilbu1.nb.home.nl...
>> Het zit erg diep he, racisme? Gelukkig behoor je tot een uitstervend ras.
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:bmgnqk$36d$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Burger het tans 'n kompetisie aan die gang waar mense voorstelle
> moet
>>> indien van hoe die Bokke die Engelse kan wen.
>>> Iemand het voorgestel die bokke moet vinnig 'n Jood in die span kry.
>>> Ander dat die bokke moet knoffel eet.
>>> Julle kan 0862233004 skakel of 0866102004 faks om julle voorstelle in
> te
>>> dien.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Bok die Engelse [boodskap #85552 is 'n antwoord op boodskap #85542] Wo, 15 Oktober 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik!! Hoe ver is dit bekend dat om as lid van die bokspan genomineer te
word 'n belediging is?:)))
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f8d0b8e$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Een van twee dinge. Hy's 'n Jood, of hy mis vir Gloudina, en probeer haar
> nou namaak...
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmihup$9qh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou waar kom hierdie een dwars in die los in?
>> --
>> Annette
>> "Mark" wrote in message
>> news:bmhcpd$gn1$1@news3.tilbu1.nb.home.nl...
>>> Het zit erg diep he, racisme? Gelukkig behoor je tot een uitstervend
> ras.
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:bmgnqk$36d$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die Burger het tans 'n kompetisie aan die gang waar mense voorstelle
>> moet
>>>> indien van hoe die Bokke die Engelse kan wen.
>>>> Iemand het voorgestel die bokke moet vinnig 'n Jood in die span kry.
>>>> Ander dat die bokke moet knoffel eet.
>>>> Julle kan 0862233004 skakel of 0866102004 faks om julle voorstelle
in
>> te
>>>> dien.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bok die Engelse [boodskap #85562 is 'n antwoord op boodskap #85542] Wo, 15 Oktober 2003 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Een van twee dinge. Hy's 'n Jood, of hy mis vir Gloudina, en probeer haar
> nou namaak...

Ek hoop jy het my gemis, Max. Ek sien die ander mis
net vir Koot.
Vir die wat geinteresseerd is, as daar enigsins iemand is wat
geinteresseerd is, ek was vir omtrent 'n week weg, om die
Kanadese Thanksgiving te vier op Brantford, een uur wes
van Toronto. Al vier my kinders was daar met hulle families.
Selfs die een wat van San Jose moes inkom.
Sommige van ons het in 'n motel gebly waar hulle die Spaanse
groep atlete gehuisves het vir die World Road Cycling
Championships wat hierdie jaar in Hamilton gehou is. Ons
het lieflike warm Indian Summer weer gehad, en dit het
glo die Spanjaarde bevoordeel, en hulle twee goud en een
silwer gekry en die sjampanje van spanje het gevloei.

Gloudina
Re: Bok die Engelse [boodskap #85568 is 'n antwoord op boodskap #85562] Wo, 15 Oktober 2003 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik het ons jou gemis, maar ons weet mos al teen hierdie tyd dat jy
elke jaar om en by danksegging vir 'n week verdwyn.
Koot was vir langer as 'n week weg.
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:k2bjb.113497$ko%.31617@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Max" wrote
>
>> Een van twee dinge. Hy's 'n Jood, of hy mis vir Gloudina, en probeer haar
>> nou namaak...
>
> Ek hoop jy het my gemis, Max. Ek sien die ander mis
> net vir Koot.
> Vir die wat geinteresseerd is, as daar enigsins iemand is wat
> geinteresseerd is, ek was vir omtrent 'n week weg, om die
> Kanadese Thanksgiving te vier op Brantford, een uur wes
> van Toronto. Al vier my kinders was daar met hulle families.
> Selfs die een wat van San Jose moes inkom.
> Sommige van ons het in 'n motel gebly waar hulle die Spaanse
> groep atlete gehuisves het vir die World Road Cycling
> Championships wat hierdie jaar in Hamilton gehou is. Ons
> het lieflike warm Indian Summer weer gehad, en dit het
> glo die Spanjaarde bevoordeel, en hulle twee goud en een
> silwer gekry en die sjampanje van spanje het gevloei.
>
> Gloudina
>
Re: Bok die Engelse [boodskap #85645 is 'n antwoord op boodskap #85568] Do, 16 Oktober 2003 12:22 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - natuurlik het ons jou gemis.
Is jy nou permanent terug???? ;-((

"Annette" skryf in boodskap news:bmjgak$odr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik het ons jou gemis, maar ons weet mos al teen hierdie tyd dat jy
> elke jaar om en by danksegging vir 'n week verdwyn.
> Koot was vir langer as 'n week weg.
> --
> Annette
> "@rogers.com" wrote in message
> news:k2bjb.113497$ko%.31617@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "Max" wrote
>>
>>> Een van twee dinge. Hy's 'n Jood, of hy mis vir Gloudina, en probeer
> haar
>>> nou namaak...
>>
>> Ek hoop jy het my gemis, Max. Ek sien die ander mis
>> net vir Koot.
>> Vir die wat geinteresseerd is, as daar enigsins iemand is wat
>> geinteresseerd is, ek was vir omtrent 'n week weg, om die
>> Kanadese Thanksgiving te vier op Brantford, een uur wes
>> van Toronto. Al vier my kinders was daar met hulle families.
>> Selfs die een wat van San Jose moes inkom.
>> Sommige van ons het in 'n motel gebly waar hulle die Spaanse
>> groep atlete gehuisves het vir die World Road Cycling
>> Championships wat hierdie jaar in Hamilton gehou is. Ons
>> het lieflike warm Indian Summer weer gehad, en dit het
>> glo die Spanjaarde bevoordeel, en hulle twee goud en een
>> silwer gekry en die sjampanje van spanje het gevloei.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: Goeie nuus vir die Boermag ....
Volgende onderwerp: Rowers vermoor plaaswerkers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 10:12:29 MGT 2024