Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Engfrikaans
Nog Engfrikaans [boodskap #85475] Di, 14 Oktober 2003 07:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister is daar toe 'n onderhoud met iemand wat duidelik Afrikaans-sprekend
is wat 'n album saamgestel het van Johannes Kerkorrel se bekende, minder
bekende, en selfs onbekende komposisies.
Die man talk elke dear tweede word in Engels, dit is soos like jy know 'n
cool album that baie popular oor a groot part van the algemene population
hier and oorsee sal wees. Die songs is all baie careful uitgesoek.

Annette
Re: Nog Engfrikaans [boodskap #85484 is 'n antwoord op boodskap #85475] Di, 14 Oktober 2003 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy is seker van Cape Town.

"Annette" skryf in boodskap news:bmg9sj$oos$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister is daar toe 'n onderhoud met iemand wat duidelik Afrikaans-sprekend
> is wat 'n album saamgestel het van Johannes Kerkorrel se bekende, minder
> bekende, en selfs onbekende komposisies.
> Die man talk elke dear tweede word in Engels, dit is soos like jy know 'n
> cool album that baie popular oor a groot part van the algemene population
> hier and oorsee sal wees. Die songs is all baie careful uitgesoek.
>
> Annette
>
Re: Nog Engfrikaans [boodskap #85486 is 'n antwoord op boodskap #85484] Di, 14 Oktober 2003 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vat jy die woorde uit my mond Spence.

"Spencer" skryf in boodskap news:1066128478.774514@radsrv1.tranzpeer.net...
> Hy is seker van Cape Town.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmg9sj$oos$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister is daar toe 'n onderhoud met iemand wat duidelik Afrikaans-sprekend
>> is wat 'n album saamgestel het van Johannes Kerkorrel se bekende, minder
>> bekende, en selfs onbekende komposisies.
>> Die man talk elke dear tweede word in Engels, dit is soos like jy know 'n
>> cool album that baie popular oor a groot part van the algemene population
>> hier and oorsee sal wees. Die songs is all baie careful uitgesoek.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nog Engfrikaans [boodskap #85490 is 'n antwoord op boodskap #85484] Di, 14 Oktober 2003 11:20 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nei man. Van Joeys.
Hier praat ons Kaaps.
Daar onder is dit Engfrikaans:))
Groooooot verskil.

Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:1066128478.774514@radsrv1.tranzpeer.net...
> Hy is seker van Cape Town.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmg9sj$oos$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister is daar toe 'n onderhoud met iemand wat duidelik Afrikaans-sprekend
>> is wat 'n album saamgestel het van Johannes Kerkorrel se bekende, minder
>> bekende, en selfs onbekende komposisies.
>> Die man talk elke dear tweede word in Engels, dit is soos like jy know 'n
>> cool album that baie popular oor a groot part van the algemene population
>> hier and oorsee sal wees. Die songs is all baie careful uitgesoek.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: lugverkoeling wie weet van
Volgende onderwerp: Kaapse kultuur, toerisme en die ekonomie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:42:17 MGT 2024