Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Menseregteskendings in die Wes-Kaap!
Re: Menseregteskendings in die Wes-Kaap! [boodskap #8547] Vr, 14 Februarie 1997 00:00
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Skuus:

Die wetsontwerp is die Weskaapse Provinsiale Konsep Wetsontwerp op
Skoolonderwys 1997, gepubliseer in Buitengewone Provinsiale Koerant 5106 van
Vrydag 24 Januarie 1997.

Kom ons kyk of die Suid-Afrikaners in die Diaspora ook bietjie lawaai kan
maak. Skryf vir Olckers, maar skryf sommer vir 'n paar van ons plaaslike
koerante ook. En skryf vir die SA Hoëkommissaris of Ambassadeur in die land
waar jy is. Vertel hulle presies wat jy dink van Olckers se idees oor
kinderregte in die NSA.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: afrikaans as language in south africa
Volgende onderwerp: Menseregteskendings in die Wes-Kaap!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:22:12 MGT 2024