Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Queen
Queen [boodskap #85411] Sa, 11 Oktober 2003 08:29 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand vir my se wat die name van die musikante van die groep Queen is.
Nommer een is natuurlik Freddie Mercury soos almal weet.
Re: Queen [boodskap #85413 is 'n antwoord op boodskap #85411] Sa, 11 Oktober 2003 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet wel dat moffie mercury geverk is as gevolg van aids.
maar die ander name ken ik nie en stel ook nie belang daarin nie. Wat n'
snaakse vraag vir hierdie "nuusgroep"
gerard

"Spencer" skryf in boodskap news:1065860603.111713@radsrv1.tranzpeer.net...
> Kan iemand vir my se wat die name van die musikante van die groep Queen is.
> Nommer een is natuurlik Freddie Mercury soos almal weet.
>
Re: Queen [boodskap #85414 is 'n antwoord op boodskap #85413] Sa, 11 Oktober 2003 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is so snaaks daaraan?
Re: Queen [boodskap #85416 is 'n antwoord op boodskap #85411] Sa, 11 Oktober 2003 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
John Deacon
Brian May (Too much love will kill you)
Roger Taylor

Wil jy weet wat elkeen in die groep gedoen het ook? Instrumente wat hulle
gespeel het ens.?

Elaine

"Spencer" skryf in boodskap news:1065860603.111713@radsrv1.tranzpeer.net...
> Kan iemand vir my se wat die name van die musikante van die groep Queen is.
> Nommer een is natuurlik Freddie Mercury soos almal weet.
>
Re: Queen [boodskap #85423 is 'n antwoord op boodskap #85416] Sa, 11 Oktober 2003 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek het het toe intussen uitgevind wie wat gedoen het.
Iemand het die opmerking gemaak dat die groep so brilljant was, en las toe
by dat hulle ongelukkig 'n klomp moffies was. Volgens wat ek kan aflei leef
die ander drie nog, en wonder ek of hulle oor dieselfde kam geskeer moet
word as Freddie Mercury. Ek kry nerens op die internet iets van die drie
persone se seksuele voorkeure nie. Daar is wel 'n foto waar John Deacon sy
twee kinders in 'n stootwaentjie rondgestoot het.

Ek moet se, moffie of te not, daardie Freddie kan baie goed sing.
Spencer

"Elaine" skryf in boodskap news:3f87f13b$0$64727@hades.is.co.za...
> John Deacon
> Brian May (Too much love will kill you)
> Roger Taylor
>
> Wil jy weet wat elkeen in die groep gedoen het ook? Instrumente wat hulle
> gespeel het ens.?
>
> Elaine
>
> "Spencer" wrote in message
> news:1065860603.111713@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Kan iemand vir my se wat die name van die musikante van die groep Queen
> is.
>> Nommer een is natuurlik Freddie Mercury soos almal weet.
>>
>
Re: Queen [boodskap #85425 is 'n antwoord op boodskap #85411] So, 12 Oktober 2003 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://queen-fip.com/

Al die inligting en Brian May skakel ook.

:-)

TJ
www.artslink.co.za

"Spencer" skryf in boodskap news:1065860603.111713@radsrv1.tranzpeer.net...
> Kan iemand vir my se wat die name van die musikante van die groep Queen is.
> Nommer een is natuurlik Freddie Mercury soos almal weet.
>
Re: Queen [boodskap #85427 is 'n antwoord op boodskap #85423] So, 12 Oktober 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Freddie was die enigste gay ou in die groep, die ander drie is almal
straight, en leef nog :))

E

"Spencer" skryf in boodskap news:1065906008.265117@radsrv1.tranzpeer.net...
> Dankie, ek het het toe intussen uitgevind wie wat gedoen het.
> Iemand het die opmerking gemaak dat die groep so brilljant was, en las toe
> by dat hulle ongelukkig 'n klomp moffies was. Volgens wat ek kan aflei leef
> die ander drie nog, en wonder ek of hulle oor dieselfde kam geskeer moet
> word as Freddie Mercury. Ek kry nerens op die internet iets van die drie
> persone se seksuele voorkeure nie. Daar is wel 'n foto waar John Deacon sy
> twee kinders in 'n stootwaentjie rondgestoot het.
>
> Ek moet se, moffie of te not, daardie Freddie kan baie goed sing.
> Spencer
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f87f13b$0$64727@hades.is.co.za...
>> John Deacon
>> Brian May (Too much love will kill you)
>> Roger Taylor
>>
>> Wil jy weet wat elkeen in die groep gedoen het ook? Instrumente wat hulle
>> gespeel het ens.?
>>
>> Elaine
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:1065860603.111713@radsrv1.tranzpeer.net...
>>> Kan iemand vir my se wat die name van die musikante van die groep
Queen
>> is.
>>> Nommer een is natuurlik Freddie Mercury soos almal weet.
>>>
>>
>
Re: Queen [boodskap #85428 is 'n antwoord op boodskap #85413] So, 12 Oktober 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
John  is tans af-lyn  John
Boodskappe: 10
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Moffie? Dat is n' Duitser?

"gm" skryf in boodskap news:3f87de27$0$64721@hades.is.co.za...
> Ek weet wel dat moffie mercury geverk is as gevolg van aids.
> maar die ander name ken ik nie en stel ook nie belang daarin nie. Wat n'
> snaakse vraag vir hierdie "nuusgroep"
> gerard
>
> "Spencer" wrote in message
> news:1065860603.111713@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Kan iemand vir my se wat die name van die musikante van die groep Queen
> is.
>> Nommer een is natuurlik Freddie Mercury soos almal weet.
>>
>
Re: Queen [boodskap #85485 is 'n antwoord op boodskap #85427] Di, 14 Oktober 2003 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry nie. Op
een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het wat ook
die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
gekry.
Ou Freddie was dus net half-mof.
Re: Queen [boodskap #85493 is 'n antwoord op boodskap #85485] Di, 14 Oktober 2003 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin was
egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel het
hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag van
sy dood.
Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat labels
"heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay, straight,
bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak en my
kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure nie.

"Spencer" skryf in boodskap news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry nie. Op
> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het wat ook
> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
> gekry.
> Ou Freddie was dus net half-mof.
>
Re: Queen [boodskap #85495 is 'n antwoord op boodskap #85493] Di, 14 Oktober 2003 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
voorkeur is nie.
Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
onthou word.
So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin was
> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel het
> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag van
> sy dood.
> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat labels
> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay, straight,
> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak en my
> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure nie.
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
nie.
> Op
>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het wat
> ook
>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>> gekry.
>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>
>
Re: Queen [boodskap #85497 is 'n antwoord op boodskap #85495] Di, 14 Oktober 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis jammer hy's so vroeg dood, ek glo Queen kon nog 'n groot bydrae tot die
musiekwêreld gemaak het. Queen bestaan en probeer nog, maar ek dink Freddie
was die glans van die groep, sonder hom is daar nie 'n Queen nie.
Moenie "Another one bites the dust" en "We will rock you" vergeet nie, so
lank daar skole atletiek en atletiek byeenkomste is sal dit gesing word :)
En wat van "The show must go on"? Party mense sê hy't die liedjie geskryf
toe hy uitgevind het hy't nog net 'n rukkie oor om te leef.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bmgnql$36d$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
> voorkeur is nie.
> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
> onthou word.
> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
> --
> Annette
Re: Queen [boodskap #85499 is 'n antwoord op boodskap #85497] Di, 14 Oktober 2003 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem saam. Ek het maar net etlike voorbeelde genoem ter stawing.
Miskien moet hulle The Shadow Must Go On as die amptelike begrafnisliedjie
speel van almal wat aan Vigs dood is....
Brian May self is 'n briljante komponis.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8bedab$0$64721@hades.is.co.za...
> Dis jammer hy's so vroeg dood, ek glo Queen kon nog 'n groot bydrae tot die
> musiekwêreld gemaak het. Queen bestaan en probeer nog, maar ek dink Freddie
> was die glans van die groep, sonder hom is daar nie 'n Queen nie.
> Moenie "Another one bites the dust" en "We will rock you" vergeet nie, so
> lank daar skole atletiek en atletiek byeenkomste is sal dit gesing word :)
> En wat van "The show must go on"? Party mense sê hy't die liedjie geskryf
> toe hy uitgevind het hy't nog net 'n rukkie oor om te leef.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmgnql$36d$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
>> voorkeur is nie.
>> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
>> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
>> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
>> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
>> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
>> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
>> onthou word.
>> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
>> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
>> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
>> --
>> Annette
>
Re: Queen [boodskap #85501 is 'n antwoord op boodskap #85495] Di, 14 Oktober 2003 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Queen het The Great Pretender beter as Elvis gesing, maar dit was Elvis se
liedjie gewees :-)

Chris

Annette wrote:

> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
> voorkeur is nie.
> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
> onthou word.
> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
>> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
>> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin
> was
>> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel
>> het
>> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag
> van
>> sy dood.
>> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat
> labels
>> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay,
> straight,
>> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak en
> my
>> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure
> nie.


>> "Spencer" wrote in message
>> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
> nie.
>> Op
>>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het wat
>> ook
>>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>>> gekry.
>>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>>
>>>



--
Re: Queen [boodskap #85502 is 'n antwoord op boodskap #85501] Di, 14 Oktober 2003 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit mag miskien so wees ja, maar wie is nog so OUD om dit te kan onthou?:)))
Ons Jonges weet net van Freddie se Pretender:)
Soos nou die dag op Idols toe hulle goed moes sing wat na 2000 geskryf is,
toe sing Wafeeq iets van een of ander seunsgroep, wat toe eintlik 'n liedjie
was van die vorige eeu:))
--
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bmgs0l$10u7$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Queen het The Great Pretender beter as Elvis gesing, maar dit was Elvis se
> liedjie gewees :-)
>
> Chris
>
> Annette wrote:
>
>> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
>> voorkeur is nie.
>> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
>> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
>> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
>> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
>> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
>> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
>> onthou word.
>> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
>> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
>> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
>> --
>> Annette
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
>>> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
>>> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin
>> was
>>> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel
>>> het
>>> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag
>> van
>>> sy dood.
>>> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat
>> labels
>>> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay,
>> straight,
>>> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak
en
>> my
>>> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure
>> nie.
>
>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>>>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
>> nie.
>>> Op
>>>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het
wat
>>> ook
>>>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>>>> gekry.
>>>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: Queen [boodskap #85503 is 'n antwoord op boodskap #85502] Di, 14 Oktober 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoopsie!!! Djulle sal my nou nie gloe nie, maar raai wie het regtig die
woorde en wysie geskryf van TGP?
( daar is webwerwe van Queen se TGP, en The Platters se TGP - almal met
dieselle woorde.)
Boggerol van Liewe Elvis:))

Ta daaa!!
The Great Pretender
Lyrics: Buck Ram
Music: Buck Ram
--
Annette
"
Re: Queen [boodskap #85504 is 'n antwoord op boodskap #85503] Di, 14 Oktober 2003 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit nie geweet nie dankie vir die brokkie inligting

"Annette" skryf in boodskap news:bmgtdc$61l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoopsie!!! Djulle sal my nou nie gloe nie, maar raai wie het regtig die
> woorde en wysie geskryf van TGP?
> ( daar is webwerwe van Queen se TGP, en The Platters se TGP - almal met
> dieselle woorde.)
> Boggerol van Liewe Elvis:))
>
> Ta daaa!!
> The Great Pretender
> Lyrics: Buck Ram
> Music: Buck Ram
> --
> Annette
> "
>
Re: Queen [boodskap #85505 is 'n antwoord op boodskap #85502] Di, 14 Oktober 2003 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My ma sê mos die nuwe sangers kan niks oorspronklik sing nie - steel net by
die oues. Ek sien Mariah Carrey (of hoe jy dit ookal spel) sing nou Def
Leppard se liedjie "Bringing on the heartbreak" - Def Leppard het 'n beter
job van die saak gedoen as wat sy nou doen.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bmgsb4$5f4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit mag miskien so wees ja, maar wie is nog so OUD om dit te kan onthou?:)))
> Ons Jonges weet net van Freddie se Pretender:)
> Soos nou die dag op Idols toe hulle goed moes sing wat na 2000 geskryf is,
> toe sing Wafeeq iets van een of ander seunsgroep, wat toe eintlik 'n liedjie
> was van die vorige eeu:))
> --
> Annette
Re: Queen [boodskap #85506 is 'n antwoord op boodskap #85499] Di, 14 Oktober 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Brian May het baie van Queen se liedjies geskryf.

"Annette" skryf in boodskap news:bmgrjv$51o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem saam. Ek het maar net etlike voorbeelde genoem ter stawing.
> Miskien moet hulle The Shadow Must Go On as die amptelike begrafnisliedjie
> speel van almal wat aan Vigs dood is....
> Brian May self is 'n briljante komponis.
> --
> Annette
Re: Queen [boodskap #85507 is 'n antwoord op boodskap #85503] Di, 14 Oktober 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ag Sorry
Ek het geweet dit was n die selfde era gewees, 'n mens mag mos maar 'n
voutjie maak:-)

Chris

Annette wrote:

> Hoopsie!!! Djulle sal my nou nie gloe nie, maar raai wie het regtig die
> woorde en wysie geskryf van TGP?
> ( daar is webwerwe van Queen se TGP, en The Platters se TGP - almal met
> dieselle woorde.)
> Boggerol van Liewe Elvis:))
>
> Ta daaa!!
> The Great Pretender
> Lyrics: Buck Ram
> Music: Buck Ram
> --
> Annette
> "

--
Re: Queen [boodskap #85510 is 'n antwoord op boodskap #85505] Di, 14 Oktober 2003 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Groot was my kinders se ontnugtering toe ek so 'n ruk terug vir hulle ´n
vinyl uit haal van Billy Joel en van die liedjies wat Nsync sing daar op
is.
Elaine wrote:

> My ma sê mos die nuwe sangers kan niks oorspronklik sing nie - steel net
> by
> die oues. Ek sien Mariah Carrey (of hoe jy dit ookal spel) sing nou Def
> Leppard se liedjie "Bringing on the heartbreak" - Def Leppard het 'n beter
> job van die saak gedoen as wat sy nou doen.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmgsb4$5f4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit mag miskien so wees ja, maar wie is nog so OUD om dit te kan
> onthou?:)))
>> Ons Jonges weet net van Freddie se Pretender:)
>> Soos nou die dag op Idols toe hulle goed moes sing wat na 2000 geskryf
>> is, toe sing Wafeeq iets van een of ander seunsgroep, wat toe eintlik 'n
> liedjie
>> was van die vorige eeu:))
>> --
>> Annette

--
Re: Queen [boodskap #85511 is 'n antwoord op boodskap #85507] Di, 14 Oktober 2003 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens mag maar 'n foutjie maak - maar Elvis was mos nie in Freddie se era
nie? Freddie was wulpser later;))
--
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bmgut7$11ap$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ag Sorry
> Ek het geweet dit was n die selfde era gewees, 'n mens mag mos maar 'n
> voutjie maak:-)
>
> Chris
>
> Annette wrote:
>
>> Hoopsie!!! Djulle sal my nou nie gloe nie, maar raai wie het regtig die
>> woorde en wysie geskryf van TGP?
>> ( daar is webwerwe van Queen se TGP, en The Platters se TGP - almal met
>> dieselle woorde.)
>> Boggerol van Liewe Elvis:))
>>
>> Ta daaa!!
>> The Great Pretender
>> Lyrics: Buck Ram
>> Music: Buck Ram
>> --
>> Annette
>> "
>
> --
>
Re: Queen [boodskap #85512 is 'n antwoord op boodskap #85510] Di, 14 Oktober 2003 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die kans is dalk groter dat ek Billy Joel ken as NSync - ek het groot geword
met Elvis, Beatles en The Sweet. My pa het seker 5000 plate (LP's en
Singles) en as kind was ek mal daaroor om naweke om te sit en deur al sy ou
7 Singles te werk. Saam met die 60's en 70's invloed het ek natuurlik die
80's om my gehad. Ek vind dit nogal amusant om te sien hoe nuwe sangers ou
liedjies oordoen. Ek onthou toe ek so in st.8 was het my sangonderwyseres
eenkeer vir ons gesê sy wonder waar musiek heen gaan, want alles is
uitgeput. Almal het klaar oor geweld, drank, dwelms en seks gesing, waaroor
gaan hulle nou sing? Nou het ons, ons antwoord - hulle sing oor die goeie
ou dae.

"Chris" skryf in boodskap news:bmgvd5$11cl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Groot was my kinders se ontnugtering toe ek so 'n ruk terug vir hulle 'n
> vinyl uit haal van Billy Joel en van die liedjies wat Nsync sing daar op
> is.
Re: Queen [boodskap #85513 is 'n antwoord op boodskap #85511] Di, 14 Oktober 2003 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Nee ek bedoel nie Queen en Elvis nie die Platters en Elvis.
Annette wrote:

> Mens mag maar 'n foutjie maak - maar Elvis was mos nie in Freddie se era
> nie? Freddie was wulpser later;))
> --
> Annette
> "Chris" wrote in message
> news:bmgut7$11ap$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ag Sorry
>> Ek het geweet dit was n die selfde era gewees, 'n mens mag mos maar 'n
>> voutjie maak:-)

>> Chris

>> Annette wrote:

>>> Hoopsie!!! Djulle sal my nou nie gloe nie, maar raai wie het regtig die
>>> woorde en wysie geskryf van TGP?
>>> ( daar is webwerwe van Queen se TGP, en The Platters se TGP - almal met
>>> dieselle woorde.)
>>> Boggerol van Liewe Elvis:))
>>>
>>> Ta daaa!!
>>> The Great Pretender
>>> Lyrics: Buck Ram
>>> Music: Buck Ram
>>> --
>>> Annette
>>> "

>> --



--
Re: Queen [boodskap #85546 is 'n antwoord op boodskap #85495] Wo, 15 Oktober 2003 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Freddie is dalk n' nuwe god vir baie mense. Weer n' afgod vir sommige.
Ek het gelukkig n' ander God. En nie tyd vir n' siekelik gedrog soos die
mofkop freddie nie.
Gerard

"Annette" skryf in boodskap news:bmgnql$36d$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
> voorkeur is nie.
> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
> onthou word.
> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
>> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
>> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin
> was
>> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel het
>> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag
> van
>> sy dood.
>> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat
> labels
>> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay,
> straight,
>> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak en
> my
>> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure
> nie.
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
> nie.
>> Op
>>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het
wat
>> ook
>>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>>> gekry.
>>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>>
>>
>
Re: Queen [boodskap #85554 is 'n antwoord op boodskap #85546] Wo, 15 Oktober 2003 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmm! Nog een van die wat nie eers iemand se Godgegewe talent wil raaksien
of erken nie
Annette

"gm" skryf in boodskap news:3f8d0fa8$0$64725@hades.is.co.za...
> Freddie is dalk n' nuwe god vir baie mense. Weer n' afgod vir sommige.
> Ek het gelukkig n' ander God. En nie tyd vir n' siekelik gedrog soos die
> mofkop freddie nie.
> Gerard
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmgnql$36d$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
>> voorkeur is nie.
>> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
>> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
>> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
>> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
>> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
>> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
>> onthou word.
>> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
>> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
>> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
>> --
>> Annette
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
>>> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n
> stadium
>>> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die
vriendin
>> was
>>> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel
> het
>>> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die
dag
>> van
>>> sy dood.
>>> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat
>> labels
>>> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay,
>> straight,
>>> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak
en
>> my
>>> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop
deure
>> nie.
>>>
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>>>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
>> nie.
>>> Op
>>>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het
> wat
>>> ook
>>>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>>>> gekry.
>>>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Queen [boodskap #85584 is 'n antwoord op boodskap #85546] Wo, 15 Oktober 2003 13:50 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm - "jou" God sal nie happy wees as hy hoor hoe praat jy nie.

"gm" skryf in boodskap news:3f8d0fa8$0$64725@hades.is.co.za...
> Freddie is dalk n' nuwe god vir baie mense. Weer n' afgod vir sommige.
> Ek het gelukkig n' ander God. En nie tyd vir n' siekelik gedrog soos die
> mofkop freddie nie.
> Gerard
Vorige onderwerp: Volkslied
Volgende onderwerp: Hallo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:48:45 MGT 2024