Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou 'Jan Smuts' word dalk Oliver Tambo-lughawe
Ou 'Jan Smuts' word dalk Oliver Tambo-lughawe [boodskap #85016] Sa, 04 Oktober 2003 07:46 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bron: Die Burger

Mnr. Duma Nkosi, Ekurhuleni se burgemeester, het Donderdagaand op die
maandelikse raadsvergadering aangekondig hy gaan voorstel dat die
lughawe na wyle mnr. Oliver Tambo, voormalige ANC-president en
vryheidsvegter, genoem word. "Ek sal bly wees as die raad my
ondersteun om die bydrae van dié struggle-reus te erken," het Nkosi
gesê.

Hy is oortuig die Lughawensmaatskappy (Acsa) sal sy voorstel aanvaar.
"Ek glo ook nie Johannesburg en die nasionale regering sal beswaar hê
teen die naamsverandering nie."

Me. Jacqui O'Sullivan, woordvoerder van Acsa, het gesê sy kan nie
kommentaar lewer op die voorgestelde naamsverandering voordat Nkosi 'n
amptelike voorstel gedoen het nie.

Mnr. James Lennox, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sakekamer,
meen só 'n naamsverandering sal duur wees vir Johannesburg en die
land. "Buiten die groot bedrae wat bestee sal word om kaarte,
padtekens en briefhoofde te verander, verloor die lughawe die
gevestigde handelsnaam, wat sleg is vir toerisme."

Volgens O'Sullivan is al Acsa se lughawens na die betrokke bestemming
genoem en nie na mense nie. En 'n besluit om die lughawe se naam te
verander, sal hoofsaaklik by Acsa en die departement van vervoer
berus.
Re: Ou 'Jan Smuts' word dalk Oliver Tambo-lughawe [boodskap #85022 is 'n antwoord op boodskap #85016] Sa, 04 Oktober 2003 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) As hulle dit doen, dan sal die strokies op die pakkies lees OT en dan
beland al die tasse en reisgoed in Otjiwarongo:))
Annette

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:4nusnvclfqbi4ikp5apjm82h0s2rs1mqri@4ax.com...
>
>
>
> Bron: Die Burger
>
> Mnr. Duma Nkosi, Ekurhuleni se burgemeester, het Donderdagaand op die
> maandelikse raadsvergadering aangekondig hy gaan voorstel dat die
> lughawe na wyle mnr. Oliver Tambo, voormalige ANC-president en
> vryheidsvegter, genoem word. "Ek sal bly wees as die raad my
> ondersteun om die bydrae van dié struggle-reus te erken," het Nkosi
> gesê.
>
> Hy is oortuig die Lughawensmaatskappy (Acsa) sal sy voorstel aanvaar.
> "Ek glo ook nie Johannesburg en die nasionale regering sal beswaar hê
> teen die naamsverandering nie."
>
> Me. Jacqui O'Sullivan, woordvoerder van Acsa, het gesê sy kan nie
> kommentaar lewer op die voorgestelde naamsverandering voordat Nkosi 'n
> amptelike voorstel gedoen het nie.
>
> Mnr. James Lennox, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sakekamer,
> meen sê 'n naamsverandering sal duur wees vir Johannesburg en die
> land. "Buiten die groot bedrae wat bestee sal word om kaarte,
> padtekens en briefhoofde te verander, verloor die lughawe die
> gevestigde handelsnaam, wat sleg is vir toerisme."
>
> Volgens O'Sullivan is al Acsa se lughawens na die betrokke bestemming
> genoem en nie na mense nie. En 'n besluit om die lughawe se naam te
> verander, sal hoofsaaklik by Acsa en die departement van vervoer
> berus.
>
Re: Ou 'Jan Smuts' word dalk Oliver Tambo-lughawe [boodskap #85024 is 'n antwoord op boodskap #85022] Sa, 04 Oktober 2003 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Amai,wat sal my owerkom by my volgende besoek aan za,sal ek my reisgoed en my geweer terugvind?
Of sal ek tog beter een plaas koop?
paul die jagter van Thabazimbi

On Sat, 4 Oct 2003 10:18:57 +0200, "Annette" wrote:

> :))) As hulle dit doen, dan sal die strokies op die pakkies lees OT en dan
> beland al die tasse en reisgoed in Otjiwarongo:))
> Annette

>
> "paul de dilbeek" wrote in message
> news:4nusnvclfqbi4ikp5apjm82h0s2rs1mqri@4ax.com...



>> Bron: Die Burger

>> Mnr. Duma Nkosi, Ekurhuleni se burgemeester, het Donderdagaand op die
>> maandelikse raadsvergadering aangekondig hy gaan voorstel dat die
>> lughawe na wyle mnr. Oliver Tambo, voormalige ANC-president en
>> vryheidsvegter, genoem word. "Ek sal bly wees as die raad my
>> ondersteun om die bydrae van dié struggle-reus te erken," het Nkosi
>> gesê.

>> Hy is oortuig die Lughawensmaatskappy (Acsa) sal sy voorstel aanvaar.
>> "Ek glo ook nie Johannesburg en die nasionale regering sal beswaar hê
>> teen die naamsverandering nie."

>> Me. Jacqui O'Sullivan, woordvoerder van Acsa, het gesê sy kan nie
>> kommentaar lewer op die voorgestelde naamsverandering voordat Nkosi 'n
>> amptelike voorstel gedoen het nie.

>> Mnr. James Lennox, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sakekamer,
>> meen só 'n naamsverandering sal duur wees vir Johannesburg en die
>> land. "Buiten die groot bedrae wat bestee sal word om kaarte,
>> padtekens en briefhoofde te verander, verloor die lughawe die
>> gevestigde handelsnaam, wat sleg is vir toerisme."

>> Volgens O'Sullivan is al Acsa se lughawens na die betrokke bestemming
>> genoem en nie na mense nie. En 'n besluit om die lughawe se naam te
>> verander, sal hoofsaaklik by Acsa en die departement van vervoer
>> berus.







>
Re: Ou 'Jan Smuts' word dalk Oliver Tambo-lughawe [boodskap #85284 is 'n antwoord op boodskap #85016] Wo, 08 Oktober 2003 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hendrik  is tans af-lyn  Hendrik
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Very good! Now I have a suggestion for the ruling party to give a new name
to the airport of Cape Town: Steve Biko Airport.

Steve Biko

07/10/2003 20:31 - (SA)

nwes24.com, Johannesburg, South Africa, Oct 10, 2003 - The five
white policemen who were accused of killing black anti-apartheid
activist Steve Biko in 1977 will not be prosecuted, justice
ministry officials said on Tuesday.

The unit found that there was insufficient evidence, in part
because there were no eyewitnesses to the killing, to support a
murder charge.

Charges of culpable homicide and assault were also considered,
but because the killing of the black consciousness movement
leader occurred in 1977, the time frame for prosecution had
lapsed.

"We can only prosecute if there is sufficient evidence to justify
the charge, but there is not enough evidence. .. With a matter
like this, we can't leave it hanging, we must have finality,"
said Chris MacAdam, a lawyer for the National Prosecuting
Authority.

All five said Biko tried to attack one of his interrogators while
in custody in the coastal city of Port Elizabeth. They said they
tackled the 30-year-old Biko and accidentally slammed his head
against a wall.

An unresponsive Biko remained chained to a metal gate in a
standing position for two days while police waited to see if they
could continue the interrogation.

Eventually, he was taken in a police van, naked and bleeding, on
a 1 200km trip to a prison in Pretoria, where he died of brain
injuries on September 12, 1977.

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:4nusnvclfqbi4ikp5apjm82h0s2rs1mqri@4ax.com...
>
>
>
> Bron: Die Burger
>
> Mnr. Duma Nkosi, Ekurhuleni se burgemeester, het Donderdagaand op die
> maandelikse raadsvergadering aangekondig hy gaan voorstel dat die
> lughawe na wyle mnr. Oliver Tambo, voormalige ANC-president en
> vryheidsvegter, genoem word. "Ek sal bly wees as die raad my
> ondersteun om die bydrae van dié struggle-reus te erken," het Nkosi
> gesê.
>
> Hy is oortuig die Lughawensmaatskappy (Acsa) sal sy voorstel aanvaar.
> "Ek glo ook nie Johannesburg en die nasionale regering sal beswaar hê
> teen die naamsverandering nie."
>
> Me. Jacqui O'Sullivan, woordvoerder van Acsa, het gesê sy kan nie
> kommentaar lewer op die voorgestelde naamsverandering voordat Nkosi 'n
> amptelike voorstel gedoen het nie.
>
> Mnr. James Lennox, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sakekamer,
> meen sê 'n naamsverandering sal duur wees vir Johannesburg en die
> land. "Buiten die groot bedrae wat bestee sal word om kaarte,
> padtekens en briefhoofde te verander, verloor die lughawe die
> gevestigde handelsnaam, wat sleg is vir toerisme."
>
> Volgens O'Sullivan is al Acsa se lughawens na die betrokke bestemming
> genoem en nie na mense nie. En 'n besluit om die lughawe se naam te
> verander, sal hoofsaaklik by Acsa en die departement van vervoer
> berus.
>
Re: Ou 'Jan Smuts' word dalk Oliver Tambo-lughawe [boodskap #85391 is 'n antwoord op boodskap #85024] Vr, 10 Oktober 2003 06:36 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom jag liewer in Namibië terwyl jou geweer tog in Otjiwarongo gaan land!!
Of gooi so 'n paar miljoen vir 'n wildplaas.....

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:hp5tnvk89vh84ju407c9l007uklb9bkkdd@4ax.com...
>> Amai,wat sal my owerkom by my volgende besoek aan za,sal ek my reisgoed
en my geweer terugvind?
> Of sal ek tog beter een plaas koop?
> paul die jagter van Thabazimbi
>
> On Sat, 4 Oct 2003 10:18:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :))) As hulle dit doen, dan sal die strokies op die pakkies lees OT en dan
>> beland al die tasse en reisgoed in Otjiwarongo:))
>> Annette
>
>>
>> "paul de dilbeek" wrote in message
>> news:4nusnvclfqbi4ikp5apjm82h0s2rs1mqri@4ax.com...
>
>
>
>>> Bron: Die Burger
>
>>> Mnr. Duma Nkosi, Ekurhuleni se burgemeester, het Donderdagaand op die
>>> maandelikse raadsvergadering aangekondig hy gaan voorstel dat die
>>> lughawe na wyle mnr. Oliver Tambo, voormalige ANC-president en
>>> vryheidsvegter, genoem word. "Ek sal bly wees as die raad my
>>> ondersteun om die bydrae van dié struggle-reus te erken," het Nkosi
>>> gesê.
>
>>> Hy is oortuig die Lughawensmaatskappy (Acsa) sal sy voorstel aanvaar.
>>> "Ek glo ook nie Johannesburg en die nasionale regering sal beswaar hê
>>> teen die naamsverandering nie."
>
>>> Me. Jacqui O'Sullivan, woordvoerder van Acsa, het gesê sy kan nie
>>> kommentaar lewer op die voorgestelde naamsverandering voordat Nkosi 'n
>>> amptelike voorstel gedoen het nie.
>
>>> Mnr. James Lennox, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sakekamer,
>>> meen sê 'n naamsverandering sal duur wees vir Johannesburg en die
>>> land. "Buiten die groot bedrae wat bestee sal word om kaarte,
>>> padtekens en briefhoofde te verander, verloor die lughawe die
>>> gevestigde handelsnaam, wat sleg is vir toerisme."
>
>>> Volgens O'Sullivan is al Acsa se lughawens na die betrokke bestemming
>>> genoem en nie na mense nie. En 'n besluit om die lughawe se naam te
>>> verander, sal hoofsaaklik by Acsa en die departement van vervoer
>>> berus.
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Suggestion....
Volgende onderwerp: SA Forces Talkline / SA Magte Gesêlsgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:20:31 MGT 2024