Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Keg & Swan bomplanters losgelaat
Keg & Swan bomplanters losgelaat [boodskap #85275] Wo, 08 Oktober 2003 11:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die staat het hul saak voorlopig teen hulle terug getrek nadat dit aan die
lig gekom het dat 'n senior polisieoffisier wat by die saak betrokke was
meineed gepleeg het.
Die huidige provinsiale hoof Komm. Petros het sy naam gemaak met hierdie
saak in 2000.
Hy en ander lede van die ondersoekspan het aansporingsbonusse van die
polisiehoofkwartier ontvang.
Daar was egter al lank onderlinge geskille oor die omstandighede waarin die
bom gevind is.
Nou is daar 'n ondersoek deur die Skerpioene van die onderdoekspan.
Die Pagad-lede was sedert 2000 in aanhouding.

--
Annette
Re: Keg & Swan bomplanters losgelaat [boodskap #85296 is 'n antwoord op boodskap #85275] Wo, 08 Oktober 2003 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar is die hoofgetuies nie ook intussen vermoor nie? Of is dit 'n ander
saak?

"Annette" skryf in boodskap news:bm0rjj$phl$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die staat het hul saak voorlopig teen hulle terug getrek nadat dit aan die
> lig gekom het dat 'n senior polisieoffisier wat by die saak betrokke was
> meineed gepleeg het.
> Die huidige provinsiale hoof Komm. Petros het sy naam gemaak met hierdie
> saak in 2000.
> Hy en ander lede van die ondersoekspan het aansporingsbonusse van die
> polisiehoofkwartier ontvang.
> Daar was egter al lank onderlinge geskille oor die omstandighede waarin die
> bom gevind is.
> Nou is daar 'n ondersoek deur die Skerpioene van die onderdoekspan.
> Die Pagad-lede was sedert 2000 in aanhouding.
>
> --
> Annette
>
Re: Keg & Swan bomplanters losgelaat [boodskap #85305 is 'n antwoord op boodskap #85296] Wo, 08 Oktober 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag wees - maar blykbaar nie. Die hoofgetuies is glo die ondersoekspan self
wat gesien het hoe die bomplanters iets uit die huis dra, in 'n motor sit en
wegry. Toe verloor hulle die ryers met die agtervolging. Toe word die bom
glo vroeg die oggend by die Keg gekry, en die agtervolgers kry toe die
agtervolgders, maar sonder hulle pakkie. Toe word twee en twee glo vyf
gemaak.
Ek dink die meineedstukkie is juis daar waar daar NIE gesien is hoe die bom
geplant is nie.

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bm13o1$1ib$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar is die hoofgetuies nie ook intussen vermoor nie? Of is dit 'n ander
> saak?
> "Annette" wrote in message
> news:bm0rjj$phl$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die staat het hul saak voorlopig teen hulle terug getrek nadat dit aan die
>> lig gekom het dat 'n senior polisieoffisier wat by die saak betrokke was
>> meineed gepleeg het.
>> Die huidige provinsiale hoof Komm. Petros het sy naam gemaak met hierdie
>> saak in 2000.
>> Hy en ander lede van die ondersoekspan het aansporingsbonusse van die
>> polisiehoofkwartier ontvang.
>> Daar was egter al lank onderlinge geskille oor die omstandighede waarin
> die
>> bom gevind is.
>> Nou is daar 'n ondersoek deur die Skerpioene van die onderdoekspan.
>> Die Pagad-lede was sedert 2000 in aanhouding.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Keg & Swan bomplanters losgelaat [boodskap #85325 is 'n antwoord op boodskap #85305] Wo, 08 Oktober 2003 18:29 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So - waar is Komm. Petros nou?
Het jy die storie op Maduna gesien - m.i. deel van die Zuma/Ngcuka/Shaik
sage.

"Annette" skryf in boodskap news:bm15lv$2d3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mag wees - maar blykbaar nie. Die hoofgetuies is glo die ondersoekspan self
> wat gesien het hoe die bomplanters iets uit die huis dra, in 'n motor sit en
> wegry. Toe verloor hulle die ryers met die agtervolging. Toe word die bom
> glo vroeg die oggend by die Keg gekry, en die agtervolgers kry toe die
> agtervolgders, maar sonder hulle pakkie. Toe word twee en twee glo vyf
> gemaak.
> Ek dink die meineedstukkie is juis daar waar daar NIE gesien is hoe die bom
> geplant is nie.
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bm13o1$1ib$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar is die hoofgetuies nie ook intussen vermoor nie? Of is dit 'n ander
>> saak?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bm0rjj$phl$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die staat het hul saak voorlopig teen hulle terug getrek nadat dit aan
> die
>>> lig gekom het dat 'n senior polisieoffisier wat by die saak betrokke was
>>> meineed gepleeg het.
>>> Die huidige provinsiale hoof Komm. Petros het sy naam gemaak met hierdie
>>> saak in 2000.
>>> Hy en ander lede van die ondersoekspan het aansporingsbonusse van die
>>> polisiehoofkwartier ontvang.
>>> Daar was egter al lank onderlinge geskille oor die omstandighede
waarin
>> die
>>> bom gevind is.
>>> Nou is daar 'n ondersoek deur die Skerpioene van die onderdoekspan.
>>> Die Pagad-lede was sedert 2000 in aanhouding.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Amandla in Brugge
Volgende onderwerp: Aaahhhnholdt goewerneur.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 04:50:53 MGT 2024