Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skype
Skype [boodskap #85249] Wo, 08 Oktober 2003 07:39 na volgende boodskap
paul de dilbeek[1]  is tans af-lyn  paul de dilbeek[1]
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
http://ui.skype.com/skype_tellafriend.html

Wie van jullie het ervaring met Skype?
Moe wel windows XP he op die rekenaar vir beoorlike werking
By my werk dit baie goed
Re: Skype [boodskap #85250 is 'n antwoord op boodskap #85249] Wo, 08 Oktober 2003 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Paul
Kan jy my se of dit wel sal werk as die ander persoon wat ek kontak Windows
98 op sy rekenaar het?

Ek gebruik Yahoo Messenger, maar dis so swak deesdae dat ek moed opgegee
het. Ek weet nie of ek Yahoo of my diensverskaffer die skuld moet gee
daarvoor nie.

Groete
Spencer

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:spf7ovogdafbin7p5ls2e5j8hhfvq8gk0j@4ax.com...
> http://ui.skype.com/skype_tellafriend.html
>
> Wie van jullie het ervaring met Skype?
> Moe wel windows XP he op die rekenaar vir beoorlike werking
> By my werk dit baie goed
Re: Skype [boodskap #85255 is 'n antwoord op boodskap #85249] Wo, 08 Oktober 2003 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul - spaar my 'n klomp verdiet en vertel vinnig wat Skype is? Asseblief.

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:spf7ovogdafbin7p5ls2e5j8hhfvq8gk0j@4ax.com...
> http://ui.skype.com/skype_tellafriend.html
>
> Wie van jullie het ervaring met Skype?
> Moe wel windows XP he op die rekenaar vir beoorlike werking
> By my werk dit baie goed
Re: Skype [boodskap #85267 is 'n antwoord op boodskap #85255] Wo, 08 Oktober 2003 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Oct 2003 10:51:49 +0200, "Jonas" wrote:

> Paul - spaar my 'n klomp verdiet en vertel vinnig wat Skype is? Asseblief.

Skype is 'n kommunikasieprogram soos MSN, ICQ, Yahoo Messenger of AOL
Messenger maar met min mogelykhede. Die kwaliteit van
geluidstransportering is egter beter as van al die andere. Dis net
asof die mense rêrig naas jou in die kamer staan! Werklik hoogs
voortreflik! Ook sy sukses is baie voortreflik maar dis miskien selfs
'n bietjie tè voortreflik. Daardie sisteem het die laaste tyd 'n
bietjie die neiging tot oorbelasting (omdat daar 'n klomp is mense wat
daar tegelykertyd gebruik van maak).
Moenie rêrig Windows XP hê om daardie sisteem te kan besig nie. Die
sisteem is minstens ontwerp vir W2000 maar daar is baie mense wat dit
kan besig op W98.
Jy kan Skype hier vind: http://ui.skype.com/home.html Voorlopig is die
programma nog verniet maar of dit so gaan bly is maar die vraag. Moet
ook weet dat Skype nog maar in sy beginfase is en nog verder ontwikkel
word.
Ek het self al eens met Paul gepraat via Skype gedurende 'n paar
minute en ek moet sê: dis 'n fantasties goeie program.

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Skype [boodskap #85276 is 'n antwoord op boodskap #85267] Wo, 08 Oktober 2003 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Bedankt Norbert - ek waardeer dit.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2on7ov851gttk2f4ne9nsnn974ne85p5lm@4ax.com...
> On Wed, 8 Oct 2003 10:51:49 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Paul - spaar my 'n klomp verdiet en vertel vinnig wat Skype is?
Asseblief.
>
> Skype is 'n kommunikasieprogram soos MSN, ICQ, Yahoo Messenger of AOL
> Messenger maar met min mogelykhede. Die kwaliteit van
> geluidstransportering is egter beter as van al die andere. Dis net
> asof die mense rêrig naas jou in die kamer staan! Werklik hoogs
> voortreflik! Ook sy sukses is baie voortreflik maar dis miskien selfs
> 'n bietjie té voortreflik. Daardie sisteem het die laaste tyd 'n
> bietjie die neiging tot oorbelasting (omdat daar 'n klomp is mense wat
> daar tegelykertyd gebruik van maak).
> Moenie rêrig Windows XP hê om daardie sisteem te kan besig nie. Die
> sisteem is minstens ontwerp vir W2000 maar daar is baie mense wat dit
> kan besig op W98.
> Jy kan Skype hier vind: http://ui.skype.com/home.html Voorlopig is die
> programma nog verniet maar of dit so gaan bly is maar die vraag. Moet
> ook weet dat Skype nog maar in sy beginfase is en nog verder ontwikkel
> word.
> Ek het self al eens met Paul gepraat via Skype gedurende 'n paar
> minute en ek moet sê: dis 'n fantasties goeie program.
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Skype [boodskap #85279 is 'n antwoord op boodskap #85276] Wo, 08 Oktober 2003 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
paul de dilbeek[1]  is tans af-lyn  paul de dilbeek[1]
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek waardeer dit ook dat Norbert my een klomb werk bespaar

Mvg Paul

On Wed, 8 Oct 2003 13:02:43 +0200, "Ben" wrote:

> Bedankt Norbert - ek waardeer dit.
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:2on7ov851gttk2f4ne9nsnn974ne85p5lm@4ax.com...
>> On Wed, 8 Oct 2003 10:51:49 +0200, "Jonas"
>> wrote:

>>> Paul - spaar my 'n klomp verdiet en vertel vinnig wat Skype is?
> Asseblief.

>> Skype is 'n kommunikasieprogram soos MSN, ICQ, Yahoo Messenger of AOL
>> Messenger maar met min mogelykhede. Die kwaliteit van
>> geluidstransportering is egter beter as van al die andere. Dis net
>> asof die mense rêrig naas jou in die kamer staan! Werklik hoogs
>> voortreflik! Ook sy sukses is baie voortreflik maar dis miskien selfs
>> 'n bietjie tè voortreflik. Daardie sisteem het die laaste tyd 'n
>> bietjie die neiging tot oorbelasting (omdat daar 'n klomp is mense wat
>> daar tegelykertyd gebruik van maak).
>> Moenie rêrig Windows XP hê om daardie sisteem te kan besig nie. Die
>> sisteem is minstens ontwerp vir W2000 maar daar is baie mense wat dit
>> kan besig op W98.
>> Jy kan Skype hier vind: http://ui.skype.com/home.html Voorlopig is die
>> programma nog verniet maar of dit so gaan bly is maar die vraag. Moet
>> ook weet dat Skype nog maar in sy beginfase is en nog verder ontwikkel
>> word.
>> Ek het self al eens met Paul gepraat via Skype gedurende 'n paar
>> minute en ek moet sê: dis 'n fantasties goeie program.

>> Groete,

>> Norbert (uit Vlaandere)

>
Re: Skype [boodskap #85300 is 'n antwoord op boodskap #85267] Wo, 08 Oktober 2003 13:38 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert - vele dank aan u. Ek sal vanaand gaan aflaai.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2on7ov851gttk2f4ne9nsnn974ne85p5lm@4ax.com...
> On Wed, 8 Oct 2003 10:51:49 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Paul - spaar my 'n klomp verdiet en vertel vinnig wat Skype is?
Asseblief.
>
> Skype is 'n kommunikasieprogram soos MSN, ICQ, Yahoo Messenger of AOL
> Messenger maar met min mogelykhede. Die kwaliteit van
> geluidstransportering is egter beter as van al die andere. Dis net
> asof die mense rêrig naas jou in die kamer staan! Werklik hoogs
> voortreflik! Ook sy sukses is baie voortreflik maar dis miskien selfs
> 'n bietjie té voortreflik. Daardie sisteem het die laaste tyd 'n
> bietjie die neiging tot oorbelasting (omdat daar 'n klomp is mense wat
> daar tegelykertyd gebruik van maak).
> Moenie rêrig Windows XP hê om daardie sisteem te kan besig nie. Die
> sisteem is minstens ontwerp vir W2000 maar daar is baie mense wat dit
> kan besig op W98.
> Jy kan Skype hier vind: http://ui.skype.com/home.html Voorlopig is die
> programma nog verniet maar of dit so gaan bly is maar die vraag. Moet
> ook weet dat Skype nog maar in sy beginfase is en nog verder ontwikkel
> word.
> Ek het self al eens met Paul gepraat via Skype gedurende 'n paar
> minute en ek moet sê: dis 'n fantasties goeie program.
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Vorige onderwerp: Re: Arnie Swarteneger as president...
Volgende onderwerp: Reeksverkragter(s) op die Oosrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 14:23:28 MGT 2024