Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuus gaan agter raak :-)
Nuus gaan agter raak :-) [boodskap #85167] Di, 07 Oktober 2003 10:45 na volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ons nuus gaan so agter raak, ek hoor sapa se telefoon lyne is af agv. lyne
wat gesteel is. Ek kry nie eers hulle webblad af getrek nie.
--
Re: Nuus gaan agter raak :-) [boodskap #85169 is 'n antwoord op boodskap #85167] Di, 07 Oktober 2003 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Of geen nuus is goeie nuus.

Chris

Max wrote:

> Moenie worrie nie. Nuus is tog nooit goed nie...
>
> Max________________________
>
> "Chris"
>> Ons nuus gaan so agter raak, ek hoor sapa se telefoon lyne is af agv.
>> lyne wat gesteel is. Ek kry nie eers hulle webblad af getrek nie.
>> --



--
Re: Nuus gaan agter raak :-) [boodskap #85172 is 'n antwoord op boodskap #85167] Di, 07 Oktober 2003 11:13 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Moenie worrie nie. Nuus is tog nooit goed nie...

Max________________________

"Chris"
> Ons nuus gaan so agter raak, ek hoor sapa se telefoon lyne is af agv. lyne
> wat gesteel is. Ek kry nie eers hulle webblad af getrek nie.
> --
>
Vorige onderwerp: Arnie Swarteneger as president...
Volgende onderwerp: Marokko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 07:14:34 MGT 2024