Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Meerderwaardigheid
Meerderwaardigheid [boodskap #85043] Sa, 04 Oktober 2003 23:37 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina het geskryf:

"As jy nie kulturele maniere ken nie,
moenie ons Afrikaanse nuusgroep gebruik vir
jou "wit" gepolitiekery nie. Daar is genoeg mense
in SA wat die werk al klaar doen. Wat is jou
agenda dat jy daar in Europa sit en probeer om
dinge oor SA kwyt te raak? Of kry jy, soos baie
regse skrywers in SA, finansiële hulp uit Noord-
Amerika om hulle "wit " agendas te propageer?"
............................................................ ................

Paul de Dilbeek

Een van die mens se basiese behoeftes is die behoefte om op een of ander
terrein of manier meerderwaardig te voel. (Ons almal doen dit - ek
ingesluit) Gloudina doen dit deur intelligent te probeer klink met haar
gediggies en suiwer Afrikaans en om mense soos jy af
te kraak.
Moet jou nie aan Gloudina steur nie. Volgens my is jou beskouing reg.

Versoek:
Gloudina, luister asb. ook na ander mense se standpunt en laat staan jou
venynigheid teenoor my vriende. Laat Paul praat as hy wil. As jy nie wil
luister nie - ek wil graag.

Spencer
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85046 is 'n antwoord op boodskap #85043] So, 05 Oktober 2003 01:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" wrote

> Gloudina, luister asb. ook na ander mense se standpunt en laat staan jou
> venynigheid teenoor my vriende. Laat Paul praat as hy wil. As jy nie wil
> luister nie - ek wil graag.

Wel, nadat ons die heer Dilbeek ontmasker het as iemand
wat ander mense se geskrifte neem en dit op die nuusgroep
plaas asof dit sy eie is, was daar natuurlik 'n gesonde
bespreking oor die onderwerp, 'n bespreking waaraan
ek hoop jy deelgeneem het.
Ek dink enige Europeër wat in Europa sit en regse
rassistiese snert op 'n Afrikaanse nuusgroep kom
kwytraak, moet kortgevat word deur dié mense
wat nie met hom saamstem nie. Die mense wat
met hom saamstem, het die reg om ook hulle opinies
te lug.

Gloudina
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85047 is 'n antwoord op boodskap #85046] So, 05 Oktober 2003 03:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dieselfde reel geld natuurlik vir Kanadese en Noord_Amerikaners.
Wie betaal hulle vir die verdraaide snert wat hulle hier propageer?
Waarskynlik die ANC/SAKP/COSATU alliansie - hulle word seker betaal met geld
wat uit RDP-fondse gesteel is?

"@rogers.com" wrote in message
news:3MKfb.223182$Lnr1.2765@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Spencer" wrote
>
>> Gloudina, luister asb. ook na ander mense se standpunt en laat staan jou
>> venynigheid teenoor my vriende. Laat Paul praat as hy wil. As jy nie wil
>> luister nie - ek wil graag.
>
> Wel, nadat ons die heer Dilbeek ontmasker het as iemand
> wat ander mense se geskrifte neem en dit op die nuusgroep
> plaas asof dit sy eie is, was daar natuurlik 'n gesonde
> bespreking oor die onderwerp, 'n bespreking waaraan
> ek hoop jy deelgeneem het.
> Ek dink enige Europeër wat in Europa sit en regse
> rassistiese snert op 'n Afrikaanse nuusgroep kom
> kwytraak, moet kortgevat word deur dié mense
> wat nie met hom saamstem nie. Die mense wat
> met hom saamstem, het die reg om ook hulle opinies
> te lug.
>
> Gloudina
>
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85049 is 'n antwoord op boodskap #85047] So, 05 Oktober 2003 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ok,als ons een tekst pos moet ons ook die bron gee
Als ons dit,onwrywillig vergeet kan daarom gevra word
Gloudina kak daar al drie weke oor,maar dis nie die saak nie
Gloudina weet da ek begaan is met die blankes van ZA
Ek staan vir my eie ras maar ek is nie rasiesties nie
Gloudina is teen wittes en kry natte droom van die ANC en
swartes,waarom?
Oftewel is Gloudina een swarte oftewel leef sy met swartes,dan is dit
begryplik
Kan ook wees dat Gloudina so gefikseer is op swarte dat haar stille
wens is dat die wittes in ZA alle vermoor word terwijl sy daar in
Kanada sit te kak op alles wat wit is
Hier op die ng kom ook een Vlaming die sy eie ras denigreer vir die
swartes,ons noem dit makakkepoepers,dit syn extreem linkses die die
grense wil oopset en die rest van die arm mense van die wereld hier
verwelkom op die koste van mense wat werk want hulle leef van die
belastingbetaler tot die land geruineer is en dan sal hulle verdwyn
met die noorderson
On Sun, 5 Oct 2003 05:38:27 +0200, "Jonas" wrote:

> Dieselfde reel geld natuurlik vir Kanadese en Noord_Amerikaners.
> Wie betaal hulle vir die verdraaide snert wat hulle hier propageer?
> Waarskynlik die ANC/SAKP/COSATU alliansie - hulle word seker betaal met geld
> wat uit RDP-fondse gesteel is?
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:3MKfb.223182$Lnr1.2765@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...

>> "Spencer" wrote

>>> Gloudina, luister asb. ook na ander mense se standpunt en laat staan jou
>>> venynigheid teenoor my vriende. Laat Paul praat as hy wil. As jy nie wil
>>> luister nie - ek wil graag.

>> Wel, nadat ons die heer Dilbeek ontmasker het as iemand
>> wat ander mense se geskrifte neem en dit op die nuusgroep
>> plaas asof dit sy eie is, was daar natuurlik 'n gesonde
>> bespreking oor die onderwerp, 'n bespreking waaraan
>> ek hoop jy deelgeneem het.
>> Ek dink enige Europeër wat in Europa sit en regse
>> rassistiese snert op 'n Afrikaanse nuusgroep kom
>> kwytraak, moet kortgevat word deur dié mense
>> wat nie met hom saamstem nie. Die mense wat
>> met hom saamstem, het die reg om ook hulle opinies
>> te lug.

>> Gloudina


>
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85050 is 'n antwoord op boodskap #85047] So, 05 Oktober 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

> Dieselfde reel geld natuurlik vir Kanadese en Noord_Amerikaners.
> Wie betaal hulle vir die verdraaide snert wat hulle hier propageer?

Siedaar, Jonas sit homself vierkantig in die Dilbeek/Praag-kamp.
Die man wat snert oor UNISA verkoop het totdat iemand van
UNISA (met 'n Afrikaanse van) hom kortgevat het. Iemand wat
nie kan sien dat die huidige SA alliansie van werkers en politici
een van die mees gesofistikeerde in die westerse wêreld is nie.
Die werkers wys hulle muscle, maar neem die realiteite van
post-apartheid SA in ag. Die regerende politici respekteer die
werkers, maar buig nie slaafs voor hulle nie.
Die balans tussen die unies en regering in demokratiese
lande is baie belangrik. Ons het hier in Ontario nou die geval
gehad dat die regerende provinsiale Conservatives met mening
uitgeskop is deur die elektoraat verlede Donderdag, veral omdat
die Conservatives die onderwysers en hulle unies bloedig
kwaadgemaak het met hulle arrogansie. Die Conservatives het
onder andere beloof om stakings van onderwysers onwettig te
maak gedurende die skooljaar. Hulle het gedink hulle sou vreeslik
populer wees onder die ouers, omdat die ouers nie daarvan hou
as hulle kinders nie kan skoolgaan nie. Maar die elektoraat het
nie gebyt nie. Ten spyte van die feit dat hulle talle belastings-
verlagings ook beloof is.

Gloudina
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85051 is 'n antwoord op boodskap #85049] So, 05 Oktober 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"paul de dilbeek" wrote

> Ek staan vir my eie ras maar ek is nie rasiesties nie

Gaan vertel dit vir die Marines. En vertel my asseblief,
Meneer Dilbek, aan watter ras behoort jy?

Tant Hessie van die Saksers
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85052 is 'n antwoord op boodskap #85049] So, 05 Oktober 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"paul de dilbeek" wrote

> Gloudina is teen wittes en kry natte droom van die ANC en
> swartes,waarom?

En ek wil weer vir jou uitwys, Dilbek, dat jy dieselfde noue
korrelasie toon tussen neo-nazi gepraat en seksuele innuendo's
maak. Gereeld vind ons hierdie dinge in dieselfde regse
geskrifte - hulle praat vuil, hulle maak seksuele innuendo's,
hulle is rassisties. Wat is die implikasie sielkundig? Dat hierdie
mannetjies gewoonlik onteien voel, en hulle wil skaar by 'n
groep wat hulle as macho sien. Maar ongelukkig, Dilbek,
is alle mans wat mans is nie so nie. Hulle vloek nie. Hulle
maak nie seksuele innuendo's nie. Hulle staan vir reg en
geregtigheid. En hulle het die respek van alle mense, nie
net die ou wittetjies nie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85078 is 'n antwoord op boodskap #85050] Ma, 06 Oktober 2003 03:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - vertel ons wat die situasie nou te UNISA is? Of is jou suster te
besig om barmhartigheidswerk te verrig deur die skoonmakers teen die bult op
die karwei?
"@rogers.com" wrote in message
news:d1Vfb.231176$Lnr1.229708@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Jonas" wrote
>
>> Dieselfde reel geld natuurlik vir Kanadese en Noord_Amerikaners.
>> Wie betaal hulle vir die verdraaide snert wat hulle hier propageer?
>
> Siedaar, Jonas sit homself vierkantig in die Dilbeek/Praag-kamp.
> Die man wat snert oor UNISA verkoop het totdat iemand van
> UNISA (met 'n Afrikaanse van) hom kortgevat het. Iemand wat
> nie kan sien dat die huidige SA alliansie van werkers en politici
> een van die mees gesofistikeerde in die westerse wêreld is nie.
> Die werkers wys hulle muscle, maar neem die realiteite van
> post-apartheid SA in ag. Die regerende politici respekteer die
> werkers, maar buig nie slaafs voor hulle nie.
> Die balans tussen die unies en regering in demokratiese
> lande is baie belangrik. Ons het hier in Ontario nou die geval
> gehad dat die regerende provinsiale Conservatives met mening
> uitgeskop is deur die elektoraat verlede Donderdag, veral omdat
> die Conservatives die onderwysers en hulle unies bloedig
> kwaadgemaak het met hulle arrogansie. Die Conservatives het
> onder andere beloof om stakings van onderwysers onwettig te
> maak gedurende die skooljaar. Hulle het gedink hulle sou vreeslik
> populer wees onder die ouers, omdat die ouers nie daarvan hou
> as hulle kinders nie kan skoolgaan nie. Maar die elektoraat het
> nie gebyt nie. Ten spyte van die feit dat hulle talle belastings-
> verlagings ook beloof is.
>
> Gloudina
>
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85108 is 'n antwoord op boodskap #85051] Ma, 06 Oktober 2003 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Kan ek maar se: Jy is 'n regte makakkepoeper.

Daar's twee dinge in hierdie lewe wat vir my 'n gruwel is. Dit is die protes
wat mense maak as jy:
1. voorkeur en besorgdheid vir jou eie tipe wys.
2. en as jy 'n vrou skeef aankyk.

Ek bedoel - trap nou net effens skeef op hierdie terreine (en wees 'n blanke
man), dan sit jy in Skytstraat.

Paul Holmes het per ongeluk sy mond verby gepraat en na die Sekretaris van
die UN verwys as "'n cheecky black" Die ou het nou jare se probleme.En glo
my, ek weet dat Paul Holmes (nuusleser) nie 'n rassis is nie. En wie tel die
meeste klippe op om hom te stenig? DIE VROUENS VAN NIEU SEELAND en Norma
Odendaal.

Ek sal jou een ding vertel. 'n WARE rassis sal nie op hierdie nuusgroep tyd
deurbring nie. Hou dus op om ander mense van rassisme te beskuldig.
My vriend van Lady Brand het altyd gese: Ek haat nie swartmense nie, ek
verkies net witmense.

Spencer
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85113 is 'n antwoord op boodskap #85108] Ma, 06 Oktober 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Spencer - daar word klaarblyklik nou ernstig besin oor die verskil tussen
raasevoorkeur en rassevooroordeel. (Dit het hulle lank geneem om sover te
kom...)

"Spencer" skryf in boodskap news:1065439896.839127@radsrv1.tranzpeer.net...
> Gloudina
> Kan ek maar se: Jy is 'n regte makakkepoeper.
>
> Daar's twee dinge in hierdie lewe wat vir my 'n gruwel is. Dit is die protes
> wat mense maak as jy:
> 1. voorkeur en besorgdheid vir jou eie tipe wys.
> 2. en as jy 'n vrou skeef aankyk.
>
> Ek bedoel - trap nou net effens skeef op hierdie terreine (en wees 'n blanke
> man), dan sit jy in Skytstraat.
>
> Paul Holmes het per ongeluk sy mond verby gepraat en na die Sekretaris van
> die UN verwys as "'n cheecky black" Die ou het nou jare se probleme.En glo
> my, ek weet dat Paul Holmes (nuusleser) nie 'n rassis is nie. En wie tel die
> meeste klippe op om hom te stenig? DIE VROUENS VAN NIEU SEELAND en Norma
> Odendaal.
>
> Ek sal jou een ding vertel. 'n WARE rassis sal nie op hierdie nuusgroep tyd
> deurbring nie. Hou dus op om ander mense van rassisme te beskuldig.
> My vriend van Lady Brand het altyd gese: Ek haat nie swartmense nie, ek
> verkies net witmense.
>
> Spencer
>
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85117 is 'n antwoord op boodskap #85108] Ma, 06 Oktober 2003 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spencer - die "nuusleser" - het hy al na iemand verwys as that cheeky white
tydens 'n nuusuitsending?
Het hy sy rede gegee hoekom Kofi Anan, in sy opinie, cheeky is?
Sover ek weet is 'n nuusleser se werk om absoluut professioneel op te tree,
en slegs die nuus wat aan hom gegee word oor te dra. Om sy persoonlike
opinie te lug tydens die nuuslesing is onprofessioneel.

Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:1065439896.839127@radsrv1.tranzpeer.net...
> Gloudina
> Kan ek maar se: Jy is 'n regte makakkepoeper.
>
> Daar's twee dinge in hierdie lewe wat vir my 'n gruwel is. Dit is die protes
> wat mense maak as jy:
> 1. voorkeur en besorgdheid vir jou eie tipe wys.
> 2. en as jy 'n vrou skeef aankyk.
>
> Ek bedoel - trap nou net effens skeef op hierdie terreine (en wees 'n blanke
> man), dan sit jy in Skytstraat.
>
> Paul Holmes het per ongeluk sy mond verby gepraat en na die Sekretaris van
> die UN verwys as "'n cheecky black" Die ou het nou jare se probleme.En glo
> my, ek weet dat Paul Holmes (nuusleser) nie 'n rassis is nie. En wie tel die
> meeste klippe op om hom te stenig? DIE VROUENS VAN NIEU SEELAND en Norma
> Odendaal.
>
> Ek sal jou een ding vertel. 'n WARE rassis sal nie op hierdie nuusgroep tyd
> deurbring nie. Hou dus op om ander mense van rassisme te beskuldig.
> My vriend van Lady Brand het altyd gese: Ek haat nie swartmense nie, ek
> verkies net witmense.
>
> Spencer
>
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85120 is 'n antwoord op boodskap #85108] Ma, 06 Oktober 2003 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" wrote

> Paul Holmes het per ongeluk sy mond verby gepraat en na die Sekretaris van
> die UN verwys as "'n cheecky black" Die ou het nou jare se probleme.En glo
> my, ek weet dat Paul Holmes (nuusleser) nie 'n rassis is nie. En wie tel die
> meeste klippe op om hom te stenig? DIE VROUENS VAN NIEU SEELAND en Norma
> Odendaal.

Kan jy asseblief verduidelik waaroor dit
hier gaan. Sit jy in NZ of sit jy in SA?
Wie is Norma Odendaal.

Gloudina
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85121 is 'n antwoord op boodskap #85078] Ma, 06 Oktober 2003 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

> Anti - vertel ons wat die situasie nou te UNISA is? Of is jou suster te
> besig om barmhartigheidswerk te verrig deur die skoonmakers teen die bult op
> die karwei?

Ou Jonas, vertel j� vir ons wat "die situasie" nou is by
UNISA. Liewer as om te spot met dade van christelikheid
en barmhartigheid. Kyk net na jou woordkeuse. Die "skoon-
makers" (by implikasie swart) word "gekarwei."
(Terloops, my suster werk nie meer by UNISA nie. Sy is
afgetree. My suster se regte loopbaan was nie by Unisa
nie. Sy het net deeltyds daar gewerk nadat sy afgetree
het van haar oorspronklike werk. Dit het natuurlik nie
verhinder dat haar naam op ten minste twee publikasies
verskyn het naas die name van mense soos Christina
Landman nie. En moet asseblief nou nie vir my jou
opinie oor Christina Landman gee nie. Dis voorspel-
baar wat jy van haar dink.)

Gloudina
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85137 is 'n antwoord op boodskap #85121] Ma, 06 Oktober 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - nee, ek sien dit nie as 'n daad van Christelikheid nie. Die Bybel sê
die linkerhand en regterhand moet nie van mekaar weet nie ...
Maar ek het mos reeds lank terug vir jou gesê van die Landman-dame - dis nou
so goed of jy voorspel die July-wenner van verlede jaar.
Maar vertel ons meer van UNISA - want my sal jy nie glo nie. Vertel ons nou
hoe Pityana se manne die plek verder in die rooi gedruk het.

"@rogers.com" wrote in message
news:6megb.41094$ko%.9882@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Jonas" wrote
>
>> Anti - vertel ons wat die situasie nou te UNISA is? Of is jou suster te
>> besig om barmhartigheidswerk te verrig deur die skoonmakers teen die
bult
> op
>> die karwei?
>
> Ou Jonas, vertel j� vir ons wat "die situasie" nou is by
> UNISA. Liewer as om te spot met dade van christelikheid
> en barmhartigheid. Kyk net na jou woordkeuse. Die "skoon-
> makers" (by implikasie swart) word "gekarwei."
> (Terloops, my suster werk nie meer by UNISA nie. Sy is
> afgetree. My suster se regte loopbaan was nie by Unisa
> nie. Sy het net deeltyds daar gewerk nadat sy afgetree
> het van haar oorspronklike werk. Dit het natuurlik nie
> verhinder dat haar naam op ten minste twee publikasies
> verskyn het naas die name van mense soos Christina
> Landman nie. En moet asseblief nou nie vir my jou
> opinie oor Christina Landman gee nie. Dis voorspel-
> baar wat jy van haar dink.)
>
> Gloudina
>
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85147 is 'n antwoord op boodskap #85137] Ma, 06 Oktober 2003 23:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Die Bybel sê die linkerhand en regterhand moet nie van mekaar weet nie ...

Go figure....
Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85164 is 'n antwoord op boodskap #85147] Di, 07 Oktober 2003 09:17 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - speel in die verkeer kan ook lekker wees. Probeer gerus.

"Katryn" skryf in boodskap news:aut3ovooi5djtnp2nrigkf7ajng5l6t849@4ax.com...
> "Jonas" wrote:
>
>> Die Bybel sê die linkerhand en regterhand moet nie van mekaar weet nie
...
>
> Go figure....
>
Vorige onderwerp: Regstellendekostes - vervolg ...
Volgende onderwerp: Weerberigte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 12:04:08 MGT 2024