Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Regstellendekostes
Regstellendekostes [boodskap #84990] Sa, 04 Oktober 2003 03:39 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
PetroSA (Mosselbaai) gaan volgens beraming R800Miljoen (R19M/dag) verloor
nadat onderhoud deur 'n regstellende kontrakteur by die aanleg "skeef"
geloop het.

Ook, die arbeidsmakelaar wat 'n "regstellende" kontrak by PetroSA gekry het,
Daluxolo Manpower, behoort aan die broer van die direkteur van Openbare
Vervolging Bulelani Ngcuka.

Ontkenning ("denial") voer natuurlik hoogty by alle betrokkenes. (Dis die
eerste stap wat gevolg word uit die ANC se "handleiding" van hoe om op te
tree wanneer jy ontbloot word ...)

----
Wat my opgeval het oor die aangeleentheid wat in die Mail & Guardian
(www.mg.co.za ) van 03 Okt 2003 slegs op bladsy 15 gerapporteer word, is die
feit dat ek reeds 'n gerug rakende mislukte onderhoud by PetroSA 14 dae
gelede gehoor het. Ek volg nie daardie streek se media nie. (Gaan lees gerus
die detail van hoe regstellende optrede die land R800M uit die sak jaag.)
Re: Regstellendekostes [boodskap #85002 is 'n antwoord op boodskap #84990] Sa, 04 Oktober 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En om daarby aan te sluit, die tweede stap, en derde wat daarmee saamgaan,
is dat die beriggewer nie verstaan het wat gesê is nie, en 'n valse berig
die wêreld ingestuur het.
Die jongste bewys hiervan van bg is die berig in die Washington Post deur
een van hulle joernaliste wat na 'n onderhoud met Mbeki ook vir Onse Prez
"verkeerd verstaan" het.
Hoe verkeerd kan mens iemand verstaan as die persoon vir jou sê hy het nog
nooit iemand geken of ontmoet wat vigs het of daaraan dood is nie.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bllfdq$s4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> PetroSA (Mosselbaai) gaan volgens beraming R800Miljoen (R19M/dag) verloor
> nadat onderhoud deur 'n regstellende kontrakteur by die aanleg "skeef"
> geloop het.
>
> Ook, die arbeidsmakelaar wat 'n "regstellende" kontrak by PetroSA gekry het,
> Daluxolo Manpower, behoort aan die broer van die direkteur van Openbare
> Vervolging Bulelani Ngcuka.
>
> Ontkenning ("denial") voer natuurlik hoogty by alle betrokkenes. (Dis die
> eerste stap wat gevolg word uit die ANC se "handleiding" van hoe om op te
> tree wanneer jy ontbloot word ...)
>
> ----
> Wat my opgeval het oor die aangeleentheid wat in die Mail & Guardian
> (www.mg.co.za ) van 03 Okt 2003 slegs op bladsy 15 gerapporteer word, is die
> feit dat ek reeds 'n gerug rakende mislukte onderhoud by PetroSA 14 dae
> gelede gehoor het. Ek volg nie daardie streek se media nie. (Gaan lees gerus
> die detail van hoe regstellende optrede die land R800M uit die sak jaag.)
>
Re: Regstellendekostes [boodskap #85026 is 'n antwoord op boodskap #85002] Sa, 04 Oktober 2003 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - wanneer het die PetroSA-aangeleentheid (die waarna die MG verwys)
in julle (Kaap) media vie die eerste keer (nagenoeg) verskyn?

"Annette" skryf in boodskap news:bllq0e$8aj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> En om daarby aan te sluit, die tweede stap, en derde wat daarmee saamgaan,
> is dat die beriggewer nie verstaan het wat gesê is nie, en 'n valse berig
> die wêreld ingestuur het.
> Die jongste bewys hiervan van bg is die berig in die Washington Post deur
> een van hulle joernaliste wat na 'n onderhoud met Mbeki ook vir Onse Prez
> "verkeerd verstaan" het.
> Hoe verkeerd kan mens iemand verstaan as die persoon vir jou sê hy het nog
> nooit iemand geken of ontmoet wat vigs het of daaraan dood is nie.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bllfdq$s4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> PetroSA (Mosselbaai) gaan volgens beraming R800Miljoen (R19M/dag) verloor
>> nadat onderhoud deur 'n regstellende kontrakteur by die aanleg "skeef"
>> geloop het.
>>
>> Ook, die arbeidsmakelaar wat 'n "regstellende" kontrak by PetroSA gekry
> het,
>> Daluxolo Manpower, behoort aan die broer van die direkteur van Openbare
>> Vervolging Bulelani Ngcuka.
>>
>> Ontkenning ("denial") voer natuurlik hoogty by alle betrokkenes. (Dis die
>> eerste stap wat gevolg word uit die ANC se "handleiding" van hoe om op te
>> tree wanneer jy ontbloot word ...)
>>
>> ----
>> Wat my opgeval het oor die aangeleentheid wat in die Mail & Guardian
>> (www.mg.co.za ) van 03 Okt 2003 slegs op bladsy 15 gerapporteer word, is
> die
>> feit dat ek reeds 'n gerug rakende mislukte onderhoud by PetroSA 14 dae
>> gelede gehoor het. Ek volg nie daardie streek se media nie. (Gaan lees
> gerus
>> die detail van hoe regstellende optrede die land R800M uit die sak jaag.)
>>
>
Re: Regstellendekostes [boodskap #85028 is 'n antwoord op boodskap #85026] Sa, 04 Oktober 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek het ook van die PetroSA ding in gister se M&G gelees.
Dit kon miskien in die Argus gewees het, maar ek kyk baie keer iets mis as
daar nie 'n kiekie by is nie:))
( Op vandag se voorblad 4 kiekies van Blue Route Mall se skietgeveg gister)
Soos enige ordentlike koerantleser begin ek agter by die sport, dan die
komieks, dan die spotprent en die briewe en dan eers die ander goed.

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blm5ou$k1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - wanneer het die PetroSA-aangeleentheid (die waarna die MG verwys)
> in julle (Kaap) media vie die eerste keer (nagenoeg) verskyn?
> "Annette" wrote in message
> news:bllq0e$8aj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En om daarby aan te sluit, die tweede stap, en derde wat daarmee saamgaan,
>> is dat die beriggewer nie verstaan het wat gesê is nie, en 'n valse berig
>> die wêreld ingestuur het.
>> Die jongste bewys hiervan van bg is die berig in die Washington Post deur
>> een van hulle joernaliste wat na 'n onderhoud met Mbeki ook vir Onse Prez
>> "verkeerd verstaan" het.
>> Hoe verkeerd kan mens iemand verstaan as die persoon vir jou sê hy het nog
>> nooit iemand geken of ontmoet wat vigs het of daaraan dood is nie.
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bllfdq$s4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> PetroSA (Mosselbaai) gaan volgens beraming R800Miljoen (R19M/dag)
> verloor
>>> nadat onderhoud deur 'n regstellende kontrakteur by die aanleg "skeef"
>>> geloop het.
>>>
>>> Ook, die arbeidsmakelaar wat 'n "regstellende" kontrak by PetroSA
gekry
>> het,
>>> Daluxolo Manpower, behoort aan die broer van die direkteur van Openbare
>>> Vervolging Bulelani Ngcuka.
>>>
>>> Ontkenning ("denial") voer natuurlik hoogty by alle betrokkenes. (Dis
> die
>>> eerste stap wat gevolg word uit die ANC se "handleiding" van hoe om op
> te
>>> tree wanneer jy ontbloot word ...)
>>>
>>> ----
>>> Wat my opgeval het oor die aangeleentheid wat in die Mail & Guardian
>>> (www.mg.co.za ) van 03 Okt 2003 slegs op bladsy 15 gerapporteer word,
is
>> die
>>> feit dat ek reeds 'n gerug rakende mislukte onderhoud by PetroSA 14 dae
>>> gelede gehoor het. Ek volg nie daardie streek se media nie. (Gaan lees
>> gerus
>>> die detail van hoe regstellende optrede die land R800M uit die sak
> jaag.)
>>>
>>
>
Re: Regstellendekostes [boodskap #85035 is 'n antwoord op boodskap #85028] Sa, 04 Oktober 2003 17:08 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie goed behoort by die komieks te wees - dis eintlik so voorspelbaar
snaaks.
Wat kommerwekkend is dat die storie die eerstekeer in die M&G verskyn - my
inligtingsbron is nie eens by PetroSA werksaam nie - so die storie van 'n
R800M verlies het +/- 21 dae geneem voordat dit op bladsy 15 van die M&G
verskyn. "Something is rotten ..." en, "I smell a rat ..." en "Play it again
Sam ..."

Dit behoort baie interessant te wees om te sien of iemand die durf aan die
dag sal lê om te peil wat regstellende aksies en aanstellinge die land kos.
Maar ek aanvaar dat dit nog moeiliker sal gaan as om betroubare
misdaadstatistiek in die hande te kry.

En die enkel vraag - hoe lank sal ons dit werklik nog kan bekostig?

"Annette" skryf in boodskap news:blm630$k9a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jonas, ek het ook van die PetroSA ding in gister se M&G gelees.
> Dit kon miskien in die Argus gewees het, maar ek kyk baie keer iets mis as
> daar nie 'n kiekie by is nie:))
> ( Op vandag se voorblad 4 kiekies van Blue Route Mall se skietgeveg gister)
> Soos enige ordentlike koerantleser begin ek agter by die sport, dan die
> komieks, dan die spotprent en die briewe en dan eers die ander goed.
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:blm5ou$k1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - wanneer het die PetroSA-aangeleentheid (die waarna die MG
> verwys)
>> in julle (Kaap) media vie die eerste keer (nagenoeg) verskyn?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bllq0e$8aj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En om daarby aan te sluit, die tweede stap, en derde wat daarmee
> saamgaan,
>>> is dat die beriggewer nie verstaan het wat gesê is nie, en 'n valse
> berig
>>> die wêreld ingestuur het.
>>> Die jongste bewys hiervan van bg is die berig in die Washington Post
> deur
>>> een van hulle joernaliste wat na 'n onderhoud met Mbeki ook vir Onse
> Prez
>>> "verkeerd verstaan" het.
>>> Hoe verkeerd kan mens iemand verstaan as die persoon vir jou sê hy het
> nog
>>> nooit iemand geken of ontmoet wat vigs het of daaraan dood is nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bllfdq$s4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> PetroSA (Mosselbaai) gaan volgens beraming R800Miljoen (R19M/dag)
>> verloor
>>>> nadat onderhoud deur 'n regstellende kontrakteur by die aanleg "skeef"
>>>> geloop het.
>>>>
>>>> Ook, die arbeidsmakelaar wat 'n "regstellende" kontrak by PetroSA
> gekry
>>> het,
>>>> Daluxolo Manpower, behoort aan die broer van die direkteur van
> Openbare
>>>> Vervolging Bulelani Ngcuka.
>>>>
>>>> Ontkenning ("denial") voer natuurlik hoogty by alle betrokkenes.
(Dis
>> die
>>>> eerste stap wat gevolg word uit die ANC se "handleiding" van hoe om
op
>> te
>>>> tree wanneer jy ontbloot word ...)
>>>>
>>>> ----
>>>> Wat my opgeval het oor die aangeleentheid wat in die Mail & Guardian
>>>> (www.mg.co.za ) van 03 Okt 2003 slegs op bladsy 15 gerapporteer
word,
> is
>>> die
>>>> feit dat ek reeds 'n gerug rakende mislukte onderhoud by PetroSA 14
> dae
>>>> gelede gehoor het. Ek volg nie daardie streek se media nie. (Gaan
lees
>>> gerus
>>>> die detail van hoe regstellende optrede die land R800M uit die sak
>> jaag.)
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Suidoosterfees en die noodlot
Volgende onderwerp: Multikulturalisme, die nuwe Stalinisme?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 14:36:09 MGT 2024