Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp
Hulp [boodskap #8463] So, 09 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Willem and Jane  is tans af-lyn  Willem and Jane
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek is op soek na Abi Coetzee se Geskiedenis lys e-pos adres.

Kan iemand help, asseblief?

Willem
Re: Hulp [boodskap #8502 is 'n antwoord op boodskap #8463] Di, 11 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
Willem and Jane wrote:

> Ek is op soek na Abi Coetzee se Geskiedenis lys e-pos adres.

> Kan iemand help, asseblief?

> Willem

Hi,

Hier is Abi Coetzee se e-adres : coet...@bfn.eskom.co.za

Groete
Re: Hulp [boodskap #104334 is 'n antwoord op boodskap #8463] Do, 14 Julie 2005 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jul 2005 14:19:04 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Annette" skryf
>
>> Wie betaal belasting in SA?
>> 1) Byna almal wat genoeg verdien
>> 2) Almal wat iets by 'n winkel koop.
>
> Ja, en omdat die bevolking van SA omtrent
> tagtig persent of meer nie-blank is, kom die
> oorgrote meerderheid van die geld in SA se
> koffers uit nie-blanke hande. Hierdie ou storie
> dat dit net die wit mense is wat belasting
> betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
> en ek is moeg daarvan.
>
> Gloudina
>

jy sou ook belasting betaal het
as jy nie vir die swartes uit die
land gevlug het, en toe op die
Kanadese welsyn se rug gaan
lê het nie. Jy kon hier in jou
eie plek gewoon het, en nie
in 'n Kanadese ouetehuis nie.
Jou verwyte blyk dus
jaloesie te wees.
Re: Hulp [boodskap #104401 is 'n antwoord op boodskap #8463] Vr, 15 Julie 2005 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Jul 2005 14:07:45 GMT, " de boskabouter" wrote:

> Gaan by jou moeke,broekventjie,sy het visjes klaargemaak,en gaan dan een
> beetjie buitenspeel
>
> "DanielJan" schreef in bericht
> news:42dd061c$0$6346$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...
>> ... as jy dan so moeg is, gaan slaap liewers. Ek vermoed dit sal baie
> anders
>> op die nuusgroep pas!

>> DanielJan.

>> . Hierdie ou storie
>>> dat dit net die wit mense is wat belasting
>>> betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
>>> en ek is moeg daarvan.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>


>

Kabouter, ek hoop nie jy het gedink DanielJan het met jou gepraat nie.
DaniëlJan, weet jy nie hoe om 'n deelteken te maak nie?

Nou het ek genoeg moeilikheid gesoek vir een aand. Ek probeer juis
om weer in Bobby se goeie boekies te kom
Re: Hulp [boodskap #104507 is 'n antwoord op boodskap #104334] Di, 19 Julie 2005 17:35 Na vorige boodskap
NewSA  is tans af-lyn  NewSA
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vader is julle nog steeds aant strye met die hoerkind van die matroos
daar in die land van die vroue verkragters en moordenaars net soos
engeland destyds....

On Thu, 14 Jul 2005 20:19:08 +0200, DD wrote:

> On Mon, 18 Jul 2005 14:19:04 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>

>> "Annette" skryf

>>> Wie betaal belasting in SA?
>>> 1) Byna almal wat genoeg verdien
>>> 2) Almal wat iets by 'n winkel koop.

>> Ja, en omdat die bevolking van SA omtrent
>> tagtig persent of meer nie-blank is, kom die
>> oorgrote meerderheid van die geld in SA se
>> koffers uit nie-blanke hande. Hierdie ou storie
>> dat dit net die wit mense is wat belasting
>> betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
>> en ek is moeg daarvan.

>> Gloudina

>
>
> jy sou ook belasting betaal het
> as jy nie vir die swartes uit die
> land gevlug het, en toe op die
> Kanadese welsyn se rug gaan
> lê het nie. Jy kon hier in jou
> eie plek gewoon het, en nie
> in 'n Kanadese ouetehuis nie.
> Jou verwyte blyk dus
> jaloesie te wees.
>
Vorige onderwerp: 1714: Hekserij in Vlaanderen...
Volgende onderwerp: " portret : drie kinders by die dam, vroeglente "
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 01:03:00 MGT 2024