Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidoosterfees en die noodlot
Suidoosterfees en die noodlot [boodskap #85017] Sa, 04 Oktober 2003 07:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - die fees se program en alles wat daarmee saamgaan is mooi te
siene by www.suidoosterfees.co.za
Jakes Gerwel het 'n inleiding geskryf in die mooiste onkaapse Afrikaans:))
Gaan loer ook by die program.
Ongelukkig is die een vertoning wat ek regtig graag wil gaan kyk uitverkoop.
Ek hoop hulle hou sommer volgende jaar 'n week lank fees.
--
Annette
afrikaanse newspaper [boodskap #85029 is 'n antwoord op boodskap #85017] Sa, 04 Oktober 2003 11:01 Na vorige boodskap
Markus Maiwald  is tans af-lyn  Markus Maiwald
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
i am looking for a good afrikaanse newspaper to be read ONLINE as i am
living in Europe actually.
It should be liberal but proud and, of course, with international focus
and business.

thx for ur suggestions
Markus
--
If you want to know how rich you are,
just count up all the things you have -
that money can´t buy!
--Daniel Webster
Vorige onderwerp: Misdaad Stats
Volgende onderwerp: Regstellendekostes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 12:24:25 MGT 2024