Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Safari hotel, Windhoek
Safari hotel, Windhoek [boodskap #84992] Sa, 04 Oktober 2003 04:45 na volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
More
Ek gaan by bg wees van Sondag 5/10/3 tot Woensdag 15/10/3. Was enigeen al
daar wat my kan se hoe die plek is? Waar sal verder die beste plek wees om
volgende naweek die rugby te kyk daar?
Groete
Joeboy
Re: Safari hotel, Windhoek [boodskap #85010 is 'n antwoord op boodskap #84992] Sa, 04 Oktober 2003 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Joe, as Sandvlooi jou nie kan help nie, hoekom bel jy nie vir Hannes by die
Observer nie? Hy sal mos vir jou mooi van al die lekker plekke kan vertel
waar jy saam met 'n biertjie en gemoedelikheid die wedstryde op 'n groot
skerm kan kyk.
Ek weet nie of daar Sportskafees in Windhoek is nie.
Annette

"Joe de Beer" skryf in boodskap news:bllj9f$1v5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> More
> Ek gaan by bg wees van Sondag 5/10/3 tot Woensdag 15/10/3. Was enigeen al
> daar wat my kan se hoe die plek is? Waar sal verder die beste plek wees om
> volgende naweek die rugby te kyk daar?
> Groete
> Joeboy
>
Re: Safari hotel, Windhoek [boodskap #85011 is 'n antwoord op boodskap #85010] Sa, 04 Oktober 2003 07:27 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal my seker nou nie glo nie, maar as ons Windhoek toe gaan dan gaan bly
ons definitief nie in 'n hotel nie. Ons woestynvarke probeer in elk geval
die besoeke aan die stad so kort moontlik knip want die verkeer en baie
mense druk ons gemoedere plat. Die hotel waarvan jy praat is oor die
algemeen bekend as heel billik. Windhoek is 'n groot plek en sekerlik sal
daar sportkafees wees. Hannes Smith self sal jy nie maklik in die hande
kry nie......die man beweeg rond soos wat jy nie sal glo nie. Sy koerant
het ook 'n veel meer ernstige aanslag. Ek sou so uit die vuis sê dat jy
eerder by Die Republikein moet vra........ Of so nie, Namib Info by tel:
+264[61]24-443. E-pos: in...@namibweb.com of website: www.namibweb.com.
Kies self!

"Annette" skryf in boodskap news:bllqap$8le$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Joe, as Sandvlooi jou nie kan help nie, hoekom bel jy nie vir Hannes by die
> Observer nie? Hy sal mos vir jou mooi van al die lekker plekke kan vertel
> waar jy saam met 'n biertjie en gemoedelikheid die wedstryde op 'n groot
> skerm kan kyk.
> Ek weet nie of daar Sportskafees in Windhoek is nie.
> Annette
>
> "Joe de Beer" wrote in message
> news:bllj9f$1v5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> More
>> Ek gaan by bg wees van Sondag 5/10/3 tot Woensdag 15/10/3. Was enigeen al
>> daar wat my kan se hoe die plek is? Waar sal verder die beste plek wees om
>> volgende naweek die rugby te kyk daar?
>> Groete
>> Joeboy
>>
>
Vorige onderwerp: Kaartjies asseblief
Volgende onderwerp: Misdaad Stats
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:29:42 MGT 2024