Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit?
Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit? [boodskap #84] So, 17 Junie 2001 19:16 na volgende boodskap
hputter  is tans af-lyn  hputter
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Oor enige onderwerp.
Re: Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit? [boodskap #85 is 'n antwoord op boodskap #84] Ma, 18 Junie 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan D. Strydom  is tans af-lyn  Johan D. Strydom
Boodskappe: 21
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Sal graag wil - punt is net - niemand kom ooit of baie skaars hier inloer.
Wat het jy in gedagte om oor te gesels?

hputter skryf in boodskap news:3b2d80bb_2@batman.vip-za.com...
> Oor enige onderwerp.
Re: Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit? [boodskap #86 is 'n antwoord op boodskap #85] Wo, 20 Junie 2001 20:36 Na vorige boodskap
hputter  is tans af-lyn  hputter
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ja, dit is jammer dat so min mense inloer. Kom ons hoop dit verbeter. Waarin
stel jy belang, Johan? Dankie vir jou reaksie.
Ek stel belang in formule 1 motorsport, krieket, rugby en dan die internet.
Groete, Henk.

"Johan D. Strydom" skryf in boodskap news:9glfpu$d0o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sal graag wil - punt is net - niemand kom ooit of baie skaars hier inloer.
> Wat het jy in gedagte om oor te gesels?
>
> hputter wrote in message
> news:3b2d80bb_2@batman.vip-za.com...
>> Oor enige onderwerp.
>>
Vorige onderwerp: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande
Volgende onderwerp: Wil jy lekker geld maak? Lees hier!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 06:08:53 MGT 2024