Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaartjies asseblief
Kaartjies asseblief [boodskap #84921] Vr, 03 Oktober 2003 08:39 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Monopolie?

2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?

Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
alternatief?

:-(

TJ
Re: Kaartjies asseblief [boodskap #84933 is 'n antwoord op boodskap #84921] Vr, 03 Oktober 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
TJ, hier by ons by ArtsCape ( Nico), Broadway en die flieks bel ons sommer
voor die tyd om die kaartjies te hou - mens spreek net af hoe laat mens dit
kom afhaal.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bljcj6$2dk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Monopolie?
>
> 2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?
>
> Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
> alternatief?
>
> :-(
>
> TJ
>
Re: Kaartjies asseblief [boodskap #84947 is 'n antwoord op boodskap #84933] Vr, 03 Oktober 2003 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lank is die q dan by die kredietkaart masjien en begin die vertoning
darem op tyd?

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Annette" skryf in boodskap news:bljoke$b10$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ, hier by ons by ArtsCape ( Nico), Broadway en die flieks bel ons sommer
> voor die tyd om die kaartjies te hou - mens spreek net af hoe laat mens dit
> kom afhaal.
>
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:bljcj6$2dk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Monopolie?
>>
>> 2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?
>>
>> Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
>> alternatief?
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>>
>
Re: Kaartjies asseblief [boodskap #84948 is 'n antwoord op boodskap #84947] Vr, 03 Oktober 2003 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
My ondervinding in PTA is dat daar omtrent nie 'n ry by die kk masjien is
nie.
TJ wrote:

> Hoe lank is die q dan by die kredietkaart masjien en begin die vertoning
> darem op tyd?
>
> TJ
>
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Annette" wrote in message
> news:bljoke$b10$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ, hier by ons by ArtsCape ( Nico), Broadway en die flieks bel ons
>> sommer voor die tyd om die kaartjies te hou - mens spreek net af hoe laat
>> mens
> dit
>> kom afhaal.

>> Annette


>> "TJ" wrote in message
>> news:bljcj6$2dk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Monopolie?
>>>
>>> 2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?
>>>
>>> Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
>>> alternatief?
>>>
>>> :-(
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>>



--
Re: Kaartjies asseblief [boodskap #84957 is 'n antwoord op boodskap #84948] Vr, 03 Oktober 2003 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kontant is koning in Pretoria - of hoe maak hulle?

Sekuriteit (roof) nie 'n probleem met kontant nie?

Verkies die mense nie om met kaart vooraf the bespreek nie?

Ja, dit is marknavorsing terwyl Computicket nog steeds af is.

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Chris" skryf in boodskap news:blk06h$mbn$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> My ondervinding in PTA is dat daar omtrent nie 'n ry by die kk masjien is
> nie.
> TJ wrote:
>
>> Hoe lank is die q dan by die kredietkaart masjien en begin die vertoning
>> darem op tyd?
>>
>> TJ
>>
>> www.artslink.co.za
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bljoke$b10$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> TJ, hier by ons by ArtsCape ( Nico), Broadway en die flieks bel ons
>>> sommer voor die tyd om die kaartjies te hou - mens spreek net af hoe laat
>>> mens
>> dit
>>> kom afhaal.
>
>>> Annette
>
>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bljcj6$2dk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Monopolie?
>>>>
>>>> 2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?
>>>>
>>>> Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
>>>> alternatief?
>>>>
>>>> :-(
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: Kaartjies asseblief [boodskap #84978 is 'n antwoord op boodskap #84947] Vr, 03 Oktober 2003 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, die vertoning begin altyd op tyd - mens moet die kaartjies ten minste 'n
uur voor die tyd afhaal.
Sien?:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bljur2$fot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe lank is die q dan by die kredietkaart masjien en begin die vertoning
> darem op tyd?
>
> TJ
>
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Annette" wrote in message
> news:bljoke$b10$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ, hier by ons by ArtsCape ( Nico), Broadway en die flieks bel ons sommer
>> voor die tyd om die kaartjies te hou - mens spreek net af hoe laat mens
> dit
>> kom afhaal.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bljcj6$2dk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Monopolie?
>>>
>>> 2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?
>>>
>>> Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
>>> alternatief?
>>>
>>> :-(
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
Re: Kaartjies asseblief [boodskap #84991 is 'n antwoord op boodskap #84978] Sa, 04 Oktober 2003 04:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kan ek dan aanvaar dat die koffiekroeg goeie diens lewer voor die vertoning
en dit 'n redelike gewilde tydjie is om te "netwerk" met ander
teater-vriende en "celebs"?

Wat maak jy vir 'n uur voor "curtain up" (of sywaarts, of niks, deesdae)?

Is daar enige "sideshows" soos kunsuitstallings of iets?

Dis anders in elke dorp/stad - die kultuur deng.

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Annette" skryf in boodskap news:blkgd8$36$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, die vertoning begin altyd op tyd - mens moet die kaartjies ten minste 'n
> uur voor die tyd afhaal.
> Sien?:))
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bljur2$fot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe lank is die q dan by die kredietkaart masjien en begin die vertoning
>> darem op tyd?
>>
>> TJ
>>
>> www.artslink.co.za
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bljoke$b10$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> TJ, hier by ons by ArtsCape ( Nico), Broadway en die flieks bel ons
> sommer
>>> voor die tyd om die kaartjies te hou - mens spreek net af hoe laat
mens
>> dit
>>> kom afhaal.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bljcj6$2dk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Monopolie?
>>>>
>>>> 2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?
>>>>
>>>> Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
>>>> alternatief?
>>>>
>>>> :-(
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaartjies asseblief [boodskap #85003 is 'n antwoord op boodskap #84991] Sa, 04 Oktober 2003 06:35 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, die koffiekroeg by die teater is oop, so ook gewoonlik ander plekke in
winkelsentrums waar die teaters is.
Daar is ook gewoonlik 'n uitstalling in die foyer aan die gang.
Mens loop ook mos gedurig mense raak wat jy ken en ek is mos 'n geselser:)))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bllhek$ra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan ek dan aanvaar dat die koffiekroeg goeie diens lewer voor die vertoning
> en dit 'n redelike gewilde tydjie is om te "netwerk" met ander
> teater-vriende en "celebs"?
>
> Wat maak jy vir 'n uur voor "curtain up" (of sywaarts, of niks, deesdae)?
>
> Is daar enige "sideshows" soos kunsuitstallings of iets?
>
> Dis anders in elke dorp/stad - die kultuur deng.
>
> TJ
>
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Annette" wrote in message
> news:blkgd8$36$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, die vertoning begin altyd op tyd - mens moet die kaartjies ten
minste
> 'n
>> uur voor die tyd afhaal.
>> Sien?:))
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bljur2$fot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe lank is die q dan by die kredietkaart masjien en begin die vertoning
>>> darem op tyd?
>>>
>>> TJ
>>>
>>> www.artslink.co.za
>>> Artslink.co.za ISP
>>> 082 230 CALL
>>> 082 230 2255
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bljoke$b10$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> TJ, hier by ons by ArtsCape ( Nico), Broadway en die flieks bel ons
>> sommer
>>>> voor die tyd om die kaartjies te hou - mens spreek net af hoe laat
> mens
>>> dit
>>>> kom afhaal.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bljcj6$2dk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Monopolie?
>>>> >
>>>> > 2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?
>>>> >
>>>> > Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
>>>> > alternatief?
>>>> >
>>>> > :-(
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Sedoosfees
Volgende onderwerp: Safari hotel, Windhoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 12:11:44 MGT 2024