Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker werk
Lekker werk [boodskap #84828] Do, 02 Oktober 2003 06:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder watse hoge IK en duisend ander kwalifikasies mens moet hê om as
geslagsfasiliteerder by die Uniegebou te werk.
Volgens Noseweek is daar so 'n pos.

Annette
Re: Lekker werk [boodskap #84894 is 'n antwoord op boodskap #84828] Vr, 03 Oktober 2003 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Is dit wat hulle nou genoem word - geslagsfasiliteerders?
Ek wonder regtig waarom die ANC so hard probeer om voor te gee dat hulle
vrouens op 'n gelyke grondslag probeer hanteer?

"Annette" skryf in boodskap news:blghq2$d10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder watse hoge IK en duisend ander kwalifikasies mens moet hê om as
> geslagsfasiliteerder by die Uniegebou te werk.
> Volgens Noseweek is daar so 'n pos.
>
> Annette
>
Re: Lekker werk [boodskap #84895 is 'n antwoord op boodskap #84894] Vr, 03 Oktober 2003 04:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat was hulle voorheen genoem?

Annette

"Ben" skryf in boodskap news:bliq82$gqs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit wat hulle nou genoem word - geslagsfasiliteerders?
> Ek wonder regtig waarom die ANC so hard probeer om voor te gee dat hulle
> vrouens op 'n gelyke grondslag probeer hanteer?
>
> "Annette" wrote in message
> news:blghq2$d10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonder watse hoge IK en duisend ander kwalifikasies mens moet hê om as
>> geslagsfasiliteerder by die Uniegebou te werk.
>> Volgens Noseweek is daar so 'n pos.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Verkragter het nou 'n naam
Volgende onderwerp: 'n Kaapse koor op TV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:23:50 MGT 2024