Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkragter het nou 'n naam
Verkragter het nou 'n naam [boodskap #84836] Do, 02 Oktober 2003 09:31 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verkragter het nou 'n naam
Marida Fitzpatrick


Die berugte Randse reeksverkragter, wat die afgelope week paniek
gesaai het aan die Oos-Rand, het nou 'n naam.

Ná intensiewe ondersoeke het die polisie 'n hoofverdagte in die saak
geïdentifiseer.

Die man se naam is bekend aan Beeld, maar word weerhou op versoek van
die polisie.

Hoewel dir. Faizel Kader, die polisie se Gautengse kommunikasiehoof,
nie Woensdag wou ontken of erken dat die polisie 'n verdagte
geïdentifiseer het nie, het Beeld betroubaar verneem die polisie is op
die man se spoor.

Kader het gesê die ondersoek is in 'n "baie sensitiewe" stadium.

Volgens 'n ingeligte bron is sy naam en ID-nommer reeds aan die
grensposte uitgegee en 'n intensiewe polisiesoektog is begin. Die
reeksverkragter het die afgelope paar maande minstens drie
skoolmeisies van Benoni verkrag.

Die ma van een van die slagoffers is diep bekommerd nadat dit aan die
lig gekom het haar jonger dogter is dalk óók in gevaar.

Volgens die ma, wie se naam weerhou word om die slagoffer te beskerm,
het die man die 14-jarige meisie gewaarsku dat hy gaan terugkom vir
haar jonger sussie. Sy is 13 jaar oud en het ook blonde hare.

Die departement van maatskaplike dienste het vroeër dié kinders in 'n
plek van veiligheid geplaas.

"Hy weet presies waar hulle bly en dit is duidelik dat hy hulle
dophou," het die ma, 'n inwoner van Brakpan, gesê.

Die ma meen haar kinders moet óf in haar sorg óf in 'n ander plek van
veiligheid geplaas word. "Hulle kan nie daar bly nie. Hul lewe is in
gevaar."

Die 14-jarige meisie was die verkragter se derde slagoffer.

Sy is op 19 September in Northmead, Benoni, ontvoer terwyl sy op pad
was skool toe.

Die man het haar op die Bredell-kleinhoewes na 'n verlate kamer geneem
waar hy haar bedwelm en verkrag het. Foto's van verminkte, dooie en
bebloede meisies was op die mure van die vertrek.

Voordat hy haar die volgende dag weer in Northmead afgelaai het, het
hy gesê hy sal haar doodmaak as sy vir iemand van die verkragting
vertel. Hy het glo gepraat van haar sussie, was bewus van hul
lewensomstandighede en het geweet waar hulle bly, het die ma gesê.

"Hy het gesê dit sal nie die laaste keer wees nie."

Intussen sit die polisie sy soektog na die verkragter onverpoos voort.

Bron:Beeld
Re: Verkragter het nou 'n naam [boodskap #84845 is 'n antwoord op boodskap #84836] Do, 02 Oktober 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is dit nou die ou wat net blonde meisies verkrag?
Annette

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:m2snnvkmb9ikie015irngerhfnkf8etae9@4ax.com...
> Verkragter het nou 'n naam
> Marida Fitzpatrick
>
>
> Die berugte Randse reeksverkragter, wat die afgelope week paniek
> gesaai het aan die Oos-Rand, het nou 'n naam.
>
> Ná intensiewe ondersoeke het die polisie 'n hoofverdagte in die saak
> geïdentifiseer.
>
> Die man se naam is bekend aan Beeld, maar word weerhou op versoek van
> die polisie.
>
> Hoewel dir. Faizel Kader, die polisie se Gautengse kommunikasiehoof,
> nie Woensdag wou ontken of erken dat die polisie 'n verdagte
> geïdentifiseer het nie, het Beeld betroubaar verneem die polisie is op
> die man se spoor.
>
> Kader het gesê die ondersoek is in 'n "baie sensitiewe" stadium.
>
> Volgens 'n ingeligte bron is sy naam en ID-nommer reeds aan die
> grensposte uitgegee en 'n intensiewe polisiesoektog is begin. Die
> reeksverkragter het die afgelope paar maande minstens drie
> skoolmeisies van Benoni verkrag.
>
> Die ma van een van die slagoffers is diep bekommerd nadat dit aan die
> lig gekom het haar jonger dogter is dalk óók in gevaar.
>
> Volgens die ma, wie se naam weerhou word om die slagoffer te beskerm,
> het die man die 14-jarige meisie gewaarsku dat hy gaan terugkom vir
> haar jonger sussie. Sy is 13 jaar oud en het ook blonde hare.
>
> Die departement van maatskaplike dienste het vroeër dié kinders in 'n
> plek van veiligheid geplaas.
>
> "Hy weet presies waar hulle bly en dit is duidelik dat hy hulle
> dophou," het die ma, 'n inwoner van Brakpan, gesê.
>
> Die ma meen haar kinders moet óf in haar sorg óf in 'n ander plek van
> veiligheid geplaas word. "Hulle kan nie daar bly nie. Hul lewe is in
> gevaar."
>
> Die 14-jarige meisie was die verkragter se derde slagoffer.
>
> Sy is op 19 September in Northmead, Benoni, ontvoer terwyl sy op pad
> was skool toe.
>
> Die man het haar op die Bredell-kleinhoewes na 'n verlate kamer geneem
> waar hy haar bedwelm en verkrag het. Foto's van verminkte, dooie en
> bebloede meisies was op die mure van die vertrek.
>
> Voordat hy haar die volgende dag weer in Northmead afgelaai het, het
> hy gesê hy sal haar doodmaak as sy vir iemand van die verkragting
> vertel. Hy het glo gepraat van haar sussie, was bewus van hul
> lewensomstandighede en het geweet waar hulle bly, het die ma gesê.
>
> "Hy het gesê dit sal nie die laaste keer wees nie."
>
> Intussen sit die polisie sy soektog na die verkragter onverpoos voort.
>
> Bron:Beeld
Re: Verkragter het nou 'n naam [boodskap #84874 is 'n antwoord op boodskap #84845] Do, 02 Oktober 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel die feit dat hy blondines geteiken het was nie sy grootste sonde nie
....

"Annette" skryf in boodskap news:blhdkf$5mv$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit nou die ou wat net blonde meisies verkrag?
> Annette
>
>
> "paul de dilbeek" wrote in message
> news:m2snnvkmb9ikie015irngerhfnkf8etae9@4ax.com...
>> Verkragter het nou 'n naam
>> Marida Fitzpatrick
>>
>>
>> Die berugte Randse reeksverkragter, wat die afgelope week paniek
>> gesaai het aan die Oos-Rand, het nou 'n naam.
>>
>> Ná intensiewe ondersoeke het die polisie 'n hoofverdagte in die saak
>> geïdentifiseer.
>>
>> Die man se naam is bekend aan Beeld, maar word weerhou op versoek van
>> die polisie.
>>
>> Hoewel dir. Faizel Kader, die polisie se Gautengse kommunikasiehoof,
>> nie Woensdag wou ontken of erken dat die polisie 'n verdagte
>> geïdentifiseer het nie, het Beeld betroubaar verneem die polisie is op
>> die man se spoor.
>>
>> Kader het gesê die ondersoek is in 'n "baie sensitiewe" stadium.
>>
>> Volgens 'n ingeligte bron is sy naam en ID-nommer reeds aan die
>> grensposte uitgegee en 'n intensiewe polisiesoektog is begin. Die
>> reeksverkragter het die afgelope paar maande minstens drie
>> skoolmeisies van Benoni verkrag.
>>
>> Die ma van een van die slagoffers is diep bekommerd nadat dit aan die
>> lig gekom het haar jonger dogter is dalk óók in gevaar.
>>
>> Volgens die ma, wie se naam weerhou word om die slagoffer te beskerm,
>> het die man die 14-jarige meisie gewaarsku dat hy gaan terugkom vir
>> haar jonger sussie. Sy is 13 jaar oud en het ook blonde hare.
>>
>> Die departement van maatskaplike dienste het vroeër dié kinders in 'n
>> plek van veiligheid geplaas.
>>
>> "Hy weet presies waar hulle bly en dit is duidelik dat hy hulle
>> dophou," het die ma, 'n inwoner van Brakpan, gesê.
>>
>> Die ma meen haar kinders moet óf in haar sorg óf in 'n ander plek van
>> veiligheid geplaas word. "Hulle kan nie daar bly nie. Hul lewe is in
>> gevaar."
>>
>> Die 14-jarige meisie was die verkragter se derde slagoffer.
>>
>> Sy is op 19 September in Northmead, Benoni, ontvoer terwyl sy op pad
>> was skool toe.
>>
>> Die man het haar op die Bredell-kleinhoewes na 'n verlate kamer geneem
>> waar hy haar bedwelm en verkrag het. Foto's van verminkte, dooie en
>> bebloede meisies was op die mure van die vertrek.
>>
>> Voordat hy haar die volgende dag weer in Northmead afgelaai het, het
>> hy gesê hy sal haar doodmaak as sy vir iemand van die verkragting
>> vertel. Hy het glo gepraat van haar sussie, was bewus van hul
>> lewensomstandighede en het geweet waar hulle bly, het die ma gesê.
>>
>> "Hy het gesê dit sal nie die laaste keer wees nie."
>>
>> Intussen sit die polisie sy soektog na die verkragter onverpoos voort.
>>
>> Bron:Beeld
>
Re: Verkragter het nou 'n naam [boodskap #84875 is 'n antwoord op boodskap #84874] Do, 02 Oktober 2003 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dink jy dit is sy sterk punt dat 'n hy dink dat hy 'n menslike swak skakel
uitroei?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blhoet$eq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel die feit dat hy blondines geteiken het was nie sy grootste sonde nie
> ....
> "Annette" wrote in message
> news:blhdkf$5mv$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is dit nou die ou wat net blonde meisies verkrag?
>> Annette
>>
>>
>> "paul de dilbeek" wrote in message
>> news:m2snnvkmb9ikie015irngerhfnkf8etae9@4ax.com...
>>> Verkragter het nou 'n naam
>>> Marida Fitzpatrick
>>>
>>>
>>> Die berugte Randse reeksverkragter, wat die afgelope week paniek
>>> gesaai het aan die Oos-Rand, het nou 'n naam.
>>>
>>> Ná intensiewe ondersoeke het die polisie 'n hoofverdagte in die saak
>>> geïdentifiseer.
>>>
>>> Die man se naam is bekend aan Beeld, maar word weerhou op versoek van
>>> die polisie.
>>>
>>> Hoewel dir. Faizel Kader, die polisie se Gautengse kommunikasiehoof,
>>> nie Woensdag wou ontken of erken dat die polisie 'n verdagte
>>> geïdentifiseer het nie, het Beeld betroubaar verneem die polisie is op
>>> die man se spoor.
>>>
>>> Kader het gesê die ondersoek is in 'n "baie sensitiewe" stadium.
>>>
>>> Volgens 'n ingeligte bron is sy naam en ID-nommer reeds aan die
>>> grensposte uitgegee en 'n intensiewe polisiesoektog is begin. Die
>>> reeksverkragter het die afgelope paar maande minstens drie
>>> skoolmeisies van Benoni verkrag.
>>>
>>> Die ma van een van die slagoffers is diep bekommerd nadat dit aan die
>>> lig gekom het haar jonger dogter is dalk óók in gevaar.
>>>
>>> Volgens die ma, wie se naam weerhou word om die slagoffer te beskerm,
>>> het die man die 14-jarige meisie gewaarsku dat hy gaan terugkom vir
>>> haar jonger sussie. Sy is 13 jaar oud en het ook blonde hare.
>>>
>>> Die departement van maatskaplike dienste het vroeër dié kinders in 'n
>>> plek van veiligheid geplaas.
>>>
>>> "Hy weet presies waar hulle bly en dit is duidelik dat hy hulle
>>> dophou," het die ma, 'n inwoner van Brakpan, gesê.
>>>
>>> Die ma meen haar kinders moet óf in haar sorg óf in 'n ander plek van
>>> veiligheid geplaas word. "Hulle kan nie daar bly nie. Hul lewe is in
>>> gevaar."
>>>
>>> Die 14-jarige meisie was die verkragter se derde slagoffer.
>>>
>>> Sy is op 19 September in Northmead, Benoni, ontvoer terwyl sy op pad
>>> was skool toe.
>>>
>>> Die man het haar op die Bredell-kleinhoewes na 'n verlate kamer geneem
>>> waar hy haar bedwelm en verkrag het. Foto's van verminkte, dooie en
>>> bebloede meisies was op die mure van die vertrek.
>>>
>>> Voordat hy haar die volgende dag weer in Northmead afgelaai het, het
>>> hy gesê hy sal haar doodmaak as sy vir iemand van die verkragting
>>> vertel. Hy het glo gepraat van haar sussie, was bewus van hul
>>> lewensomstandighede en het geweet waar hulle bly, het die ma gesê.
>>>
>>> "Hy het gesê dit sal nie die laaste keer wees nie."
>>>
>>> Intussen sit die polisie sy soektog na die verkragter onverpoos voort.
>>>
>>> Bron:Beeld
>>
>
Re: Verkragter het nou 'n naam [boodskap #84888 is 'n antwoord op boodskap #84875] Do, 02 Oktober 2003 20:00 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom hou vrouens nie van blondines nie - is dit omdat hulle so gou vuil
raak?

"Annette" skryf in boodskap news:blhp55$feh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dink jy dit is sy sterk punt dat 'n hy dink dat hy 'n menslike swak skakel
> uitroei?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:blhoet$eq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel die feit dat hy blondines geteiken het was nie sy grootste sonde nie
>> ....
>> "Annette" wrote in message
>> news:blhdkf$5mv$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is dit nou die ou wat net blonde meisies verkrag?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "paul de dilbeek" wrote in message
>>> news:m2snnvkmb9ikie015irngerhfnkf8etae9@4ax.com...
>>>> Verkragter het nou 'n naam
>>>> Marida Fitzpatrick
>>>>
>>>>
>>>> Die berugte Randse reeksverkragter, wat die afgelope week paniek
>>>> gesaai het aan die Oos-Rand, het nou 'n naam.
>>>>
>>>> Ná intensiewe ondersoeke het die polisie 'n hoofverdagte in die saak
>>>> geïdentifiseer.
>>>>
>>>> Die man se naam is bekend aan Beeld, maar word weerhou op versoek van
>>>> die polisie.
>>>>
>>>> Hoewel dir. Faizel Kader, die polisie se Gautengse kommunikasiehoof,
>>>> nie Woensdag wou ontken of erken dat die polisie 'n verdagte
>>>> geïdentifiseer het nie, het Beeld betroubaar verneem die polisie is op
>>>> die man se spoor.
>>>>
>>>> Kader het gesê die ondersoek is in 'n "baie sensitiewe" stadium.
>>>>
>>>> Volgens 'n ingeligte bron is sy naam en ID-nommer reeds aan die
>>>> grensposte uitgegee en 'n intensiewe polisiesoektog is begin. Die
>>>> reeksverkragter het die afgelope paar maande minstens drie
>>>> skoolmeisies van Benoni verkrag.
>>>>
>>>> Die ma van een van die slagoffers is diep bekommerd nadat dit aan die
>>>> lig gekom het haar jonger dogter is dalk óók in gevaar.
>>>>
>>>> Volgens die ma, wie se naam weerhou word om die slagoffer te beskerm,
>>>> het die man die 14-jarige meisie gewaarsku dat hy gaan terugkom vir
>>>> haar jonger sussie. Sy is 13 jaar oud en het ook blonde hare.
>>>>
>>>> Die departement van maatskaplike dienste het vroeër dié kinders in 'n
>>>> plek van veiligheid geplaas.
>>>>
>>>> "Hy weet presies waar hulle bly en dit is duidelik dat hy hulle
>>>> dophou," het die ma, 'n inwoner van Brakpan, gesê.
>>>>
>>>> Die ma meen haar kinders moet óf in haar sorg óf in 'n ander plek van
>>>> veiligheid geplaas word. "Hulle kan nie daar bly nie. Hul lewe is in
>>>> gevaar."
>>>>
>>>> Die 14-jarige meisie was die verkragter se derde slagoffer.
>>>>
>>>> Sy is op 19 September in Northmead, Benoni, ontvoer terwyl sy op pad
>>>> was skool toe.
>>>>
>>>> Die man het haar op die Bredell-kleinhoewes na 'n verlate kamer geneem
>>>> waar hy haar bedwelm en verkrag het. Foto's van verminkte, dooie en
>>>> bebloede meisies was op die mure van die vertrek.
>>>>
>>>> Voordat hy haar die volgende dag weer in Northmead afgelaai het, het
>>>> hy gesê hy sal haar doodmaak as sy vir iemand van die verkragting
>>>> vertel. Hy het glo gepraat van haar sussie, was bewus van hul
>>>> lewensomstandighede en het geweet waar hulle bly, het die ma gesê.
>>>>
>>>> "Hy het gesê dit sal nie die laaste keer wees nie."
>>>>
>>>> Intussen sit die polisie sy soektog na die verkragter onverpoos voort.
>>>>
>>>> Bron:Beeld
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Lekker werk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 12:44:13 MGT 2024