Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Winskopie-aanbod
Winskopie-aanbod [boodskap #84803] Wo, 01 Oktober 2003 18:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek loop toe vandag die winskopie der winskopies raak by DF malan se
boekeuitverkoping.
Die nuutste FAK-Sangbundel kan ek daar koop vir R10!!.
Njannies.
Dus, almal wat vermoeid, belas of lus vir sing is, ek sal vir jou die R10
FAK bundel gaan kry ( 6de druk 2003) - en al wat jy hoef te doen is my te
vergoed is vir die boek, verpakking en posgeld.
My brandstofgeld en tyd is jou krismisboks.

Stuur vir my 'n e-pos met jou adres.
--
Annette
Re: Winskopie-aanbod [boodskap #84820 is 'n antwoord op boodskap #84803] Do, 02 Oktober 2003 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie, maar nee dankie. Sing is nie my forté nie. Die honde gaan
aan die huil en die katte soek skuiling..........

"Annette" skryf in boodskap news:blf7ci$1sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek loop toe vandag die winskopie der winskopies raak by DF malan se
> boekeuitverkoping.
> Die nuutste FAK-Sangbundel kan ek daar koop vir R10!!.
> Njannies.
> Dus, almal wat vermoeid, belas of lus vir sing is, ek sal vir jou die R10
> FAK bundel gaan kry ( 6de druk 2003) - en al wat jy hoef te doen is my te
> vergoed is vir die boek, verpakking en posgeld.
> My brandstofgeld en tyd is jou krismisboks.
>
> Stuur vir my 'n e-pos met jou adres.
> --
> Annette
>
Re: Winskopie-aanbod [boodskap #84823 is 'n antwoord op boodskap #84820] Do, 02 Oktober 2003 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan jy nie eers 'n deuntjie fluit nie?:))

Annette

wrote in message news:blgdoo$alk$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Baie dankie, maar nee dankie. Sing is nie my forté nie. Die honde gaan
> aan die huil en die katte soek skuiling..........
> "Annette" wrote in message
> news:blf7ci$1sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek loop toe vandag die winskopie der winskopies raak by DF malan se
>> boekeuitverkoping.
>> Die nuutste FAK-Sangbundel kan ek daar koop vir R10!!.
>> Njannies.
>> Dus, almal wat vermoeid, belas of lus vir sing is, ek sal vir jou die R10
>> FAK bundel gaan kry ( 6de druk 2003) - en al wat jy hoef te doen is my te
>> vergoed is vir die boek, verpakking en posgeld.
>> My brandstofgeld en tyd is jou krismisboks.
>>
>> Stuur vir my 'n e-pos met jou adres.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Winskopie-aanbod [boodskap #84832 is 'n antwoord op boodskap #84823] Do, 02 Oktober 2003 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis net daar wat ek van kakkerlakke en rotte ontslae raak! Ek kan darem
wel 'n radio en die 'fool' speel, so ek darem nie heeltemal sonder musiek of
speel nie!

"Annette" skryf in boodskap news:blggdt$bg3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan jy nie eers 'n deuntjie fluit nie?:))
>
> Annette
>
> skryf in boodskap news:blgdoo$alk$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Baie dankie, maar nee dankie. Sing is nie my forté nie. Die honde gaan
>> aan die huil en die katte soek skuiling..........
>> "Annette" wrote in message
>> news:blf7ci$1sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek loop toe vandag die winskopie der winskopies raak by DF malan se
>>> boekeuitverkoping.
>>> Die nuutste FAK-Sangbundel kan ek daar koop vir R10!!.
>>> Njannies.
>>> Dus, almal wat vermoeid, belas of lus vir sing is, ek sal vir jou die
> R10
>>> FAK bundel gaan kry ( 6de druk 2003) - en al wat jy hoef te doen is my
> te
>>> vergoed is vir die boek, verpakking en posgeld.
>>> My brandstofgeld en tyd is jou krismisboks.
>>>
>>> Stuur vir my 'n e-pos met jou adres.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Winskopie-aanbod [boodskap #84848 is 'n antwoord op boodskap #84832] Do, 02 Oktober 2003 13:43 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Doen wat ek doen - neurie. Saggies ....

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blgnac$bld$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dis net daar wat ek van kakkerlakke en rotte ontslae raak! Ek kan darem
> wel 'n radio en die 'fool' speel, so ek darem nie heeltemal sonder musiek of
> speel nie!
> "Annette" wrote in message
> news:blggdt$bg3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan jy nie eers 'n deuntjie fluit nie?:))
>>
>> Annette
>>
>> skryf in boodskap news:blgdoo$alk$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Baie dankie, maar nee dankie. Sing is nie my forté nie. Die honde
> gaan
>>> aan die huil en die katte soek skuiling..........
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blf7ci$1sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek loop toe vandag die winskopie der winskopies raak by DF malan se
>>>> boekeuitverkoping.
>>>> Die nuutste FAK-Sangbundel kan ek daar koop vir R10!!.
>>>> Njannies.
>>>> Dus, almal wat vermoeid, belas of lus vir sing is, ek sal vir jou
die
>> R10
>>>> FAK bundel gaan kry ( 6de druk 2003) - en al wat jy hoef te doen is
my
>> te
>>>> vergoed is vir die boek, verpakking en posgeld.
>>>> My brandstofgeld en tyd is jou krismisboks.
>>>>
>>>> Stuur vir my 'n e-pos met jou adres.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Gehoord
Volgende onderwerp: Afrikaanse liedjie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:31:25 MGT 2024