Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boere maak Zambië nuwe tuiste
Boere maak Zambië nuwe tuiste [boodskap #84769] Wo, 01 Oktober 2003 09:56 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meer as 70 Zimbabwiese boere wat hul grond weens pres. Robert Mugabe
se grondhervormingsplan verloor het, het plase in Zambië gekoop, sê
die Zambiese regering.
Beleggings deur Zimbabwiese boere beloop sedert Januarie sowat $83
miljoen (R614 miljoen).

Volgens mnr. Jacob Lushinga, hoofdirekteur van die Zambiese
beleggingsentrum, kom gemiddeld ses tot agt boere elke maand na
Zambië.

Hulle verbou 'n verskeidenheid produkte, insluitend tabak en mielies.

Lushinga sê die boere bring voldoende toerusting en geld om hul
landbouprojekte suksesvol te begin wat Zambië se ekonomie 'n hupstoot
gee.

Dié boere vestig hulle in vrugbare gebiede. Dikwels moet met
tradisionele leiers onderhandel word om grond te bekom.

Bron:news 24
Re: Boere maak Zambië nuwe tuiste [boodskap #84770 is 'n antwoord op boodskap #84769] Wo, 01 Oktober 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul - jammer vir die regstelling. Dis Robber Mugabe en nie Robert Mugabe
nie....

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:p59lnv8qb7t2m91sb0qbah3o70j967q6pl@4ax.com...
> Meer as 70 Zimbabwiese boere wat hul grond weens pres. Robert Mugabe
> se grondhervormingsplan verloor het, het plase in Zambië gekoop, sê
> die Zambiese regering.
> Beleggings deur Zimbabwiese boere beloop sedert Januarie sowat $83
> miljoen (R614 miljoen).
>
> Volgens mnr. Jacob Lushinga, hoofdirekteur van die Zambiese
> beleggingsentrum, kom gemiddeld ses tot agt boere elke maand na
> Zambië.
>
> Hulle verbou 'n verskeidenheid produkte, insluitend tabak en mielies.
>
> Lushinga sê die boere bring voldoende toerusting en geld om hul
> landbouprojekte suksesvol te begin wat Zambië se ekonomie 'n hupstoot
> gee.
>
> Dié boere vestig hulle in vrugbare gebiede. Dikwels moet met
> tradisionele leiers onderhandel word om grond te bekom.
>
> Bron:news 24
Re: Boere maak Zambië nuwe tuiste [boodskap #84774 is 'n antwoord op boodskap #84770] Wo, 01 Oktober 2003 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle moet voorsigtig wees dat daardie geen Robber op die tonele
verskyn
On Wed, 1 Oct 2003 12:04:02 +0200, "Jonas" wrote:

> Paul - jammer vir die regstelling. Dis Robber Mugabe en nie Robert Mugabe
> nie....
> "paul de dilbeek" wrote in message
> news:p59lnv8qb7t2m91sb0qbah3o70j967q6pl@4ax.com...
>> Meer as 70 Zimbabwiese boere wat hul grond weens pres. Robert Mugabe
>> se grondhervormingsplan verloor het, het plase in Zambië gekoop, sê
>> die Zambiese regering.
>> Beleggings deur Zimbabwiese boere beloop sedert Januarie sowat $83
>> miljoen (R614 miljoen).

>> Volgens mnr. Jacob Lushinga, hoofdirekteur van die Zambiese
>> beleggingsentrum, kom gemiddeld ses tot agt boere elke maand na
>> Zambië.

>> Hulle verbou 'n verskeidenheid produkte, insluitend tabak en mielies.

>> Lushinga sê die boere bring voldoende toerusting en geld om hul
>> landbouprojekte suksesvol te begin wat Zambië se ekonomie 'n hupstoot
>> gee.

>> Dié boere vestig hulle in vrugbare gebiede. Dikwels moet met
>> tradisionele leiers onderhandel word om grond te bekom.

>> Bron:news 24
>
Re: Boere maak Zambië nuwe tuiste [boodskap #84778 is 'n antwoord op boodskap #84774] Wo, 01 Oktober 2003 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek onthou van Rakkertjie Rob baie goed uit my kinderdae.:))
Annette

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:ubalnvgh43jj9h0ibmef8o9dve9313v04p@4ax.com...
>
> Hulle moet voorsigtig wees dat daardie geen Robber op die tonele
> verskyn
> On Wed, 1 Oct 2003 12:04:02 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Paul - jammer vir die regstelling. Dis Robber Mugabe en nie Robert Mugabe
>> nie....
>> "paul de dilbeek" wrote in message
>> news:p59lnv8qb7t2m91sb0qbah3o70j967q6pl@4ax.com...
>>> Meer as 70 Zimbabwiese boere wat hul grond weens pres. Robert Mugabe
>>> se grondhervormingsplan verloor het, het plase in Zambië gekoop, sê
>>> die Zambiese regering.
>>> Beleggings deur Zimbabwiese boere beloop sedert Januarie sowat $83
>>> miljoen (R614 miljoen).
>
>>> Volgens mnr. Jacob Lushinga, hoofdirekteur van die Zambiese
>>> beleggingsentrum, kom gemiddeld ses tot agt boere elke maand na
>>> Zambië.
>
>>> Hulle verbou 'n verskeidenheid produkte, insluitend tabak en mielies.
>
>>> Lushinga sê die boere bring voldoende toerusting en geld om hul
>>> landbouprojekte suksesvol te begin wat Zambië se ekonomie 'n hupstoot
>>> gee.
>
>>> Dié boere vestig hulle in vrugbare gebiede. Dikwels moet met
>>> tradisionele leiers onderhandel word om grond te bekom.
>
>>> Bron:news 24
>>
>
Re: Boere maak Zambië nuwe tuiste [boodskap #84784 is 'n antwoord op boodskap #84769] Wo, 01 Oktober 2003 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou gaan Zambië ontwikkel en Zim gaan al verder teruggly.....nie dat Malbob
eitlik gepla is nie!

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:p59lnv8qb7t2m91sb0qbah3o70j967q6pl@4ax.com...
> Meer as 70 Zimbabwiese boere wat hul grond weens pres. Robert Mugabe
> se grondhervormingsplan verloor het, het plase in Zambië gekoop, sê
> die Zambiese regering.
> Beleggings deur Zimbabwiese boere beloop sedert Januarie sowat $83
> miljoen (R614 miljoen).
>
> Volgens mnr. Jacob Lushinga, hoofdirekteur van die Zambiese
> beleggingsentrum, kom gemiddeld ses tot agt boere elke maand na
> Zambië.
>
> Hulle verbou 'n verskeidenheid produkte, insluitend tabak en mielies.
>
> Lushinga sê die boere bring voldoende toerusting en geld om hul
> landbouprojekte suksesvol te begin wat Zambië se ekonomie 'n hupstoot
> gee.
>
> Dié boere vestig hulle in vrugbare gebiede. Dikwels moet met
> tradisionele leiers onderhandel word om grond te bekom.
>
> Bron:news 24
Re: Boere maak Zambië nuwe tuiste [boodskap #84800 is 'n antwoord op boodskap #84784] Wo, 01 Oktober 2003 17:54 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - totdat die volgende swart Amin/Mugabu in Zambië aan bewind kom...
Mens wil nie pessimisteies wees nie, maar as jy die verswakking in leierskap
sien vandat Mandela aan Thabo die leisels gegee het wonder ek hoe lyk onse
beurt?

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bleg5l$3v3$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nou gaan Zambië ontwikkel en Zim gaan al verder teruggly.....nie dat Malbob
> eitlik gepla is nie!
> "paul de dilbeek" wrote in message
> news:p59lnv8qb7t2m91sb0qbah3o70j967q6pl@4ax.com...
>> Meer as 70 Zimbabwiese boere wat hul grond weens pres. Robert Mugabe
>> se grondhervormingsplan verloor het, het plase in Zambië gekoop, sê
>> die Zambiese regering.
>> Beleggings deur Zimbabwiese boere beloop sedert Januarie sowat $83
>> miljoen (R614 miljoen).
>>
>> Volgens mnr. Jacob Lushinga, hoofdirekteur van die Zambiese
>> beleggingsentrum, kom gemiddeld ses tot agt boere elke maand na
>> Zambië.
>>
>> Hulle verbou 'n verskeidenheid produkte, insluitend tabak en mielies.
>>
>> Lushinga sê die boere bring voldoende toerusting en geld om hul
>> landbouprojekte suksesvol te begin wat Zambië se ekonomie 'n hupstoot
>> gee.
>>
>> Dié boere vestig hulle in vrugbare gebiede. Dikwels moet met
>> tradisionele leiers onderhandel word om grond te bekom.
>>
>> Bron:news 24
>
Vorige onderwerp: Goeie Plan?
Volgende onderwerp: Happy sage se einde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:43:44 MGT 2024