Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Plan?
Goeie Plan? [boodskap #84782] Wo, 01 Oktober 2003 12:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sien vandag by 'n Pizza plek in Oranjezicht - terwyl mens daar sit en eet en
WB kyk, dan sal hulle vir mens 'n glas gratis bier gee elke keer as die
bokke punte aanteken:)))

Annette
Re: Goeie Plan? [boodskap #84783 is 'n antwoord op boodskap #84782] Wo, 01 Oktober 2003 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit 'n reabilitasiesentrum vir alholiste?

"Annette" skryf in boodskap news:blefv2$6f0$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sien vandag by 'n Pizza plek in Oranjezicht - terwyl mens daar sit en eet en
> WB kyk, dan sal hulle vir mens 'n glas gratis bier gee elke keer as die
> bokke punte aanteken:)))
>
> Annette
>
Re: Goeie Plan? [boodskap #84785 is 'n antwoord op boodskap #84783] Wo, 01 Oktober 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noem julle jul rehabilitasiesentrums Pizza Plekke?:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bleg21$3uo$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is dit 'n reabilitasiesentrum vir alholiste?
> "Annette" wrote in message
> news:blefv2$6f0$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sien vandag by 'n Pizza plek in Oranjezicht - terwyl mens daar sit en
eet
> en
>> WB kyk, dan sal hulle vir mens 'n glas gratis bier gee elke keer as die
>> bokke punte aanteken:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Goeie Plan? [boodskap #84790 is 'n antwoord op boodskap #84785] Wo, 01 Oktober 2003 13:59 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's toe vandag.....as hulle eers elke keer as die Bokke punte gaan aanteken
'n bier gaan gee, dan gaan die manne ontrekkingsimptome begin kry!

"Annette" skryf in boodskap news:blegai$6m4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noem julle jul rehabilitasiesentrums Pizza Plekke?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bleg21$3uo$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is dit 'n reabilitasiesentrum vir alholiste?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blefv2$6f0$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sien vandag by 'n Pizza plek in Oranjezicht - terwyl mens daar sit en
> eet
>> en
>>> WB kyk, dan sal hulle vir mens 'n glas gratis bier gee elke keer as die
>>> bokke punte aanteken:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Moenie Papier weggooi nie
Volgende onderwerp: Boere maak Zambië nuwe tuiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 06:31:55 MGT 2024