Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie se Plus?
Wie se Plus? [boodskap #84691] Di, 30 September 2003 07:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drie regse partye het nou weer saamgesmelt. - daar is so baie dat ek nie kan
onthou watter nie - en dit gaan nou genoem word Iets ( Konserwatiewe?) Plus
Party ( die Piepies:))) )
Cassie Aucamp se nuwe lot is nie daarby ingesluit nie.
Nou is daar wel mense wat van die Konserwatiewe Party oorgeloop het na die
Volksfront, wat nou weer saam is onder een sambreel. Lyk vir my na 'n
sirkellopery:))
Aan die ander kant - hoe lank voordat een weer gaan afstig .

Ek lees ook dat die nuwe kommitee wat saamgestel is vir die uitbreiding en
behoud van al die inheemse tale net een Afrikaans sprekende bevat. Ene
Landman - en dit nadat die FAK en die Praagmense 'n helse stryd met mekaar
aangesê het hoeveel van hulle op die paneel hoort.
Landman het blykbaar verklaar dat dit nie sy oogmerk is om slegs na die
belange en die bevordering van Afrikaans in die paneel om te sien nie.

Annette
Re: Wie se Plus? [boodskap #84698 is 'n antwoord op boodskap #84691] Di, 30 September 2003 08:59 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Landman-storie, asook die feit dat net een Afrikaansspekende verkies is,
is interessant.
Les wat hieruit voortspruit is om nie aan ANC-beheerde liggame deel te neem
nie - dis 'n klug om die beeld van demokrasie te skep. M.a.w. - jy
ondersteun 'n korrupte stelsel ....

"Annette" skryf in boodskap news:blbc0o$e45$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Drie regse partye het nou weer saamgesmelt. - daar is so baie dat ek nie kan
> onthou watter nie - en dit gaan nou genoem word Iets ( Konserwatiewe?) Plus
> Party ( die Piepies:))) )
> Cassie Aucamp se nuwe lot is nie daarby ingesluit nie.
> Nou is daar wel mense wat van die Konserwatiewe Party oorgeloop het na die
> Volksfront, wat nou weer saam is onder een sambreel. Lyk vir my na 'n
> sirkellopery:))
> Aan die ander kant - hoe lank voordat een weer gaan afstig .
>
> Ek lees ook dat die nuwe kommitee wat saamgestel is vir die uitbreiding en
> behoud van al die inheemse tale net een Afrikaans sprekende bevat. Ene
> Landman - en dit nadat die FAK en die Praagmense 'n helse stryd met mekaar
> aangesê het hoeveel van hulle op die paneel hoort.
> Landman het blykbaar verklaar dat dit nie sy oogmerk is om slegs na die
> belange en die bevordering van Afrikaans in die paneel om te sien nie.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Suikerbekkie
Volgende onderwerp: Kellies en Kroeks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 02:43:07 MGT 2024