Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie more Suid Afrika ..
Goeie more Suid Afrika .. [boodskap #84628] Ma, 29 September 2003 04:45 na volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek hoop julle het 'n goeie week

Louis
Re: Goeie more Suid Afrika .. [boodskap #84629 is 'n antwoord op boodskap #84628] Ma, 29 September 2003 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dieselfde tot die elfde Louis ...

"Louis" skryf in boodskap news:3f77b859$0$64720@hades.is.co.za...
> Ek hoop julle het 'n goeie week
>
> Louis
>
Re: Goeie more Suid Afrika .. [boodskap #84631 is 'n antwoord op boodskap #84629] Ma, 29 September 2003 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaan 'n lang week wees tot die elfde.

Betaaldag al weer lank verby?

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:bl8dsu$nk1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dieselfde tot die elfde Louis ...
> "Louis" wrote in message
> news:3f77b859$0$64720@hades.is.co.za...
>> Ek hoop julle het 'n goeie week
>>
>> Louis
>>
>
Re: Goeie more Suid Afrika .. [boodskap #84639 is 'n antwoord op boodskap #84631] Ma, 29 September 2003 08:51 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My week sal nie so best wees nie
Pyn in die keel,verkoue
Die naweek was ook nie goed nie
Paul
"TJ" skryf in boodskap news:bl8egg$o32$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit gaan 'n lang week wees tot die elfde.
>
> Betaaldag al weer lank verby?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bl8dsu$nk1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dieselfde tot die elfde Louis ...
>> "Louis" wrote in message
>> news:3f77b859$0$64720@hades.is.co.za...
>>> Ek hoop julle het 'n goeie week
>>>
>>> Louis
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kersfees is om die draai
Volgende onderwerp: Afzonderlijke ontwikkeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 18:28:35 MGT 2024