Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slabbert-verslag re US is bekend gemaak
Slabbert-verslag re US is bekend gemaak [boodskap #84533] Vr, 26 September 2003 09:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal seker more die hele storie in die koerant kry - maar wat ek kon hoor van
die nuus:
Die langverwagte verslag oor koshuiskultuur by die Universiteit van
Stellenbosch bekend gemaak. Volgens 'n verslag oor student- en
koshuiskultuur by die Universiteit van Stellenbosch is daar steeds 'n
neiging om aan uitgediende gebruike vas te kleef..
Daarby word gevind dat die reëls of te streng is, of dat dit te ingewikkeld
is vir die studente om te verstaan.
Die kommissie het aanbeveel dat studente 'n gedragskode onderteken wanneer
hulle registreer.

Is dit nou 'n PC dokuments of wat? Wie op aarde sal dink dat studente sal
dink om ander studente nie aan te val is 'n reël wat hulle nie kan verstaan
nie of dat dit te ingewikkeld is?

Annette

--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)
Re: Slabbert-verslag re US is bekend gemaak [boodskap #84541 is 'n antwoord op boodskap #84533] Vr, 26 September 2003 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis interessant om te sien wie gebruik word wanneer 'n
"kredietwaardige"-ondersoek gedoen moet word - deur wie ook al.
Ek kry egter die indruk dat die opsies deesdae beperk word. Nie baie eerlike
ouens oor nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:bl10bf$k6t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sal seker more die hele storie in die koerant kry - maar wat ek kon hoor van
> die nuus:
> Die langverwagte verslag oor koshuiskultuur by die Universiteit van
> Stellenbosch bekend gemaak. Volgens 'n verslag oor student- en
> koshuiskultuur by die Universiteit van Stellenbosch is daar steeds 'n
> neiging om aan uitgediende gebruike vas te kleef..
> Daarby word gevind dat die reëls of te streng is, of dat dit te ingewikkeld
> is vir die studente om te verstaan.
> Die kommissie het aanbeveel dat studente 'n gedragskode onderteken wanneer
> hulle registreer.
>
> Is dit nou 'n PC dokuments of wat? Wie op aarde sal dink dat studente sal
> dink om ander studente nie aan te val is 'n reël wat hulle nie kan verstaan
> nie of dat dit te ingewikkeld is?
>
> Annette
>
Re: Slabbert-verslag re US is bekend gemaak [boodskap #84678 is 'n antwoord op boodskap #84541] Di, 30 September 2003 06:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - dis die waarheid daar. Nou lees ek dat Slabbert beweer dat die
kinder van plekke soos Kakamas kom en moet leer hoe om menswaardig in die
nuwe bedeling op te tree.
Ek dink dis strooi .
En Sondag is die mense van Kakamas onstoke!:))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bl1bk6$raf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis interessant om te sien wie gebruik word wanneer 'n
> "kredietwaardige"-ondersoek gedoen moet word - deur wie ook al.
> Ek kry egter die indruk dat die opsies deesdae beperk word. Nie baie eerlike
> ouens oor nie ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bl10bf$k6t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sal seker more die hele storie in die koerant kry - maar wat ek kon hoor van
>> die nuus:
>> Die langverwagte verslag oor koshuiskultuur by die Universiteit van
>> Stellenbosch bekend gemaak. Volgens 'n verslag oor student- en
>> koshuiskultuur by die Universiteit van Stellenbosch is daar steeds 'n
>> neiging om aan uitgediende gebruike vas te kleef..
>> Daarby word gevind dat die reëls of te streng is, of dat dit te ingewikkeld
>> is vir die studente om te verstaan.
>> Die kommissie het aanbeveel dat studente 'n gedragskode onderteken wanneer
>> hulle registreer.
>>
>> Is dit nou 'n PC dokuments of wat? Wie op aarde sal dink dat studente sal
>> dink om ander studente nie aan te val is 'n reël wat hulle nie kan verstaan
>> nie of dat dit te ingewikkeld is?
>>
>> Annette
>>
Vorige onderwerp: Na maande, is ek terug!
Volgende onderwerp: Seksie bok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:04:20 MGT 2024