Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Logomachy
Logomachy [boodskap #8440] Vr, 07 Februarie 1997 00:00
Gideon Dreyer  is tans af-lyn  Gideon Dreyer
Boodskappe: 35
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Oor die argument is daar veel geskryf. Hieronder iets van Shakespeare* oor
die gradasies daarvan.

Een van die mees ondeugdelike vorme van argument is om die teenparty in n
defensieve posisie te manouvreer. So word die wesenlike inhoud ontloop
("quadlibet"). Nog n argumentsfout is om progressievelik aantygingen aan te
dik. Bijvoorbeeld in een geval op die ng om "moes" wat beteken had to te
verander na "verbied" en die geheel in n ander kontext te
plaas.("sorites"). Die rasiocinatieve process is pateties en gaan om punte
score al lyk dit geloofwaardig. Die geloofwaardigheid berus op die
techniek.
Sodra n mens die tegniek deur het moet jy maar omdraai en wegloop want wat
jy ookal doen (draai of keer) jy het met die sesde en sewende graad van die
argument te doen.
*I will name you the degrees. The first, the Retort Courteous; the second,
the Quip Modest; the third, the Reply Churlish; the fourth, the Reproof
Valiant; the fifth, the Countercheck Quarrelsome; the sixth, the Lie with
Circumstance; the seventh, the Lie Direct.
William Shakespeare (1564�1616), English dramatist, poet. Touchstone, in As
You Like It, act 5

Vriendelijke groet
Xfiles
Vorige onderwerp: Oupa Opperman se bywoner
Volgende onderwerp: Februarie uitgawe van DigiNews
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:28:37 MGT 2024