Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ag shit
ag shit [boodskap #84315] Vr, 19 September 2003 23:54 na volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
Re: ag shit [boodskap #84317 is 'n antwoord op boodskap #84315] Sa, 20 September 2003 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee k*k man, kyk wat kry jy hier:
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=kak+afrikaans

'n Klomp k*k.

:-)

TJ

"MoerFie" skryf in boodskap news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>
Re: ag shit [boodskap #84329 is 'n antwoord op boodskap #84315] Sa, 20 September 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
MoerFie ??? ;-))

"MoerFie" skryf in boodskap news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>
Re: ag shit [boodskap #84353 is 'n antwoord op boodskap #84329] So, 21 September 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Oulike naam, issit nie?

"Jonas" skryf in boodskap news:bkhpdg$hmu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> MoerFie ??? ;-))
> "MoerFie" wrote in message
> news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>
>
Re: ag shit [boodskap #84381 is 'n antwoord op boodskap #84315] Ma, 22 September 2003 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
wat van "o stront"

"MoerFie" skryf in boodskap news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>
Re: ag shit [boodskap #84386 is 'n antwoord op boodskap #84381] Ma, 22 September 2003 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans kan praat
nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
--
Annette
.saix.net...
> wat van "o stront"
> "MoerFie" wrote in message
> news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>
>
Re: ag shit [boodskap #84391 is 'n antwoord op boodskap #84386] Ma, 22 September 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap, kap... Watter
is die lelike een? :-)

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans kan praat
> nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
> --
> Annette
> .saix.net...
>> wat van "o stront"
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>
>>
>
Re: ag shit [boodskap #84394 is 'n antwoord op boodskap #84391] Ma, 22 September 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
lap:))
Pap, tat, sas, dad, faf, gag, kak.

Soek self:, of vra 'n rou Engelsman naby jou watter een hy herken:))

Wat is die loslappie waarvan die sanger sing?

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bkmiup$4mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap, kap... Watter
> is die lelike een? :-)
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans kan praat
>> nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
>> --
>> Annette
>> .saix.net...
>>> wat van "o stront"
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>>
>>>
>>
>
Re: ag shit [boodskap #84408 is 'n antwoord op boodskap #84394] Ma, 22 September 2003 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
as woorde rym, moet die laaste lettergreipe (of in hierdie geval die
enigste) nie ten minste dieselfde klank maak nie soos shit en pit?

"Annette" skryf in boodskap news:bkmjg0$4ui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> lap:))
> Pap, tat, sas, dad, faf, gag, kak.
>
> Soek self:, of vra 'n rou Engelsman naby jou watter een hy herken:))
>
> Wat is die loslappie waarvan die sanger sing?
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:bkmiup$4mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap, kap...
> Watter
>> is die lelike een? :-)
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans kan praat
>>> nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
>>> --
>>> Annette
>>> .saix.net...
>>>> wat van "o stront"
>>>> "MoerFie" wrote in message
>>>> news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ag shit [boodskap #84415 is 'n antwoord op boodskap #84408] Di, 23 September 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink pap is naby genoeg aan k*k om te rym en soms ook wat smaak betref...

Ek het ook gewonder oor die loslappie. In die liedjie klink dit na iets soos
'n skelm vrytjie.

"MoerFie" skryf in boodskap news:bknplf$o7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> as woorde rym, moet die laaste lettergreipe (of in hierdie geval die
> enigste) nie ten minste dieselfde klank maak nie soos shit en pit?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkmjg0$4ui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> lap:))
>> Pap, tat, sas, dad, faf, gag, kak.
>>
>> Soek self:, of vra 'n rou Engelsman naby jou watter een hy herken:))
>>
>> Wat is die loslappie waarvan die sanger sing?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:bkmiup$4mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap, kap...
>> Watter
>>> is die lelike een? :-)
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans kan
> praat
>>>> nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> .saix.net...
>>>> > wat van "o stront"
>>>> > "MoerFie" wrote in message
>>>> > news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ag shit [boodskap #84416 is 'n antwoord op boodskap #84415] Di, 23 September 2003 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jong, ek weet nie - die man sing: kom lê by my want ek is 'n loslappie.
Miskien iemand wat nie 'n maat het nie?
Miskien moes hy gesing het ek HET 'n loslappie:)))
--
Annette
.ac.za> skryf in boodskap news:bkor5k$95v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink pap is naby genoeg aan k*k om te rym en soms ook wat smaak betref...
>
> Ek het ook gewonder oor die loslappie. In die liedjie klink dit na iets soos
> 'n skelm vrytjie.
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:bknplf$o7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> as woorde rym, moet die laaste lettergreipe (of in hierdie geval die
>> enigste) nie ten minste dieselfde klank maak nie soos shit en pit?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkmjg0$4ui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> lap:))
>>> Pap, tat, sas, dad, faf, gag, kak.
>>>
>>> Soek self:, of vra 'n rou Engelsman naby jou watter een hy herken:))
>>>
>>> Wat is die loslappie waarvan die sanger sing?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:bkmiup$4mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap,
kap...
>>> Watter
>>>> is die lelike een? :-)
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans kan
>> praat
>>>> > nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > .saix.net...
>>>> > > wat van "o stront"
>>>> > > "MoerFie" wrote in message
>>>> > > news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ag shit [boodskap #84418 is 'n antwoord op boodskap #84415] Di, 23 September 2003 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pap is lekker - mens moet net weet hoe om dit te maak en wat om by te gooi.
Het jy al stywepap op brood geëet?

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bkor5k$95v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink pap is naby genoeg aan k*k om te rym en soms ook wat smaak betref...
>
> Ek het ook gewonder oor die loslappie. In die liedjie klink dit na iets soos
> 'n skelm vrytjie.
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:bknplf$o7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> as woorde rym, moet die laaste lettergreipe (of in hierdie geval die
>> enigste) nie ten minste dieselfde klank maak nie soos shit en pit?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkmjg0$4ui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> lap:))
>>> Pap, tat, sas, dad, faf, gag, kak.
>>>
>>> Soek self:, of vra 'n rou Engelsman naby jou watter een hy herken:))
>>>
>>> Wat is die loslappie waarvan die sanger sing?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:bkmiup$4mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap,
kap...
>>> Watter
>>>> is die lelike een? :-)
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans kan
>> praat
>>>> > nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > .saix.net...
>>>> > > wat van "o stront"
>>>> > > "MoerFie" wrote in message
>>>> > > news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ag shit [boodskap #84420 is 'n antwoord op boodskap #84418] Di, 23 September 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Die geheim met pap is dat dit moet lank kook, vir stywe-pap ten minste 'n
uur en dan moet dit so 'n bietjie aanbrand. Die brand moet so in die pap in
trek, dan het dit so 'n neut smaak. Dan eet jy dit net so.
Annette wrote:

> Pap is lekker - mens moet net weet hoe om dit te maak en wat om by te
> gooi. Het jy al stywepap op brood geëet?
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:bkor5k$95v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink pap is naby genoeg aan k*k om te rym en soms ook wat smaak
> betref...

>> Ek het ook gewonder oor die loslappie. In die liedjie klink dit na iets
> soos
>> 'n skelm vrytjie.

>> "MoerFie" wrote in message
>> news:bknplf$o7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> as woorde rym, moet die laaste lettergreipe (of in hierdie geval die
>>> enigste) nie ten minste dieselfde klank maak nie soos shit en pit?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkmjg0$4ui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> lap:))
>>>> Pap, tat, sas, dad, faf, gag, kak.
>>>>
>>>> Soek self:, of vra 'n rou Engelsman naby jou watter een hy herken:))
>>>>
>>>> Wat is die loslappie waarvan die sanger sing?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:bkmiup$4mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap,
> kap...
>>>> Watter
>>>> > is die lelike een? :-)
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans
>>>> > > kan
>>> praat
>>>> > > nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > .saix.net...
>>>> > > > wat van "o stront"
>>>> > > > "MoerFie" wrote in message
>>>> > > > news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>



--
Re: ag shit [boodskap #84421 is 'n antwoord op boodskap #84418] Di, 23 September 2003 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Moet dit ook nie in mikrogolfoond probeer gaar maak nie, dan smaak dit soos
niks.

Annette wrote:

> Pap is lekker - mens moet net weet hoe om dit te maak en wat om by te
> gooi. Het jy al stywepap op brood geëet?
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:bkor5k$95v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink pap is naby genoeg aan k*k om te rym en soms ook wat smaak
> betref...

>> Ek het ook gewonder oor die loslappie. In die liedjie klink dit na iets
> soos
>> 'n skelm vrytjie.

>> "MoerFie" wrote in message
>> news:bknplf$o7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> as woorde rym, moet die laaste lettergreipe (of in hierdie geval die
>>> enigste) nie ten minste dieselfde klank maak nie soos shit en pit?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkmjg0$4ui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> lap:))
>>>> Pap, tat, sas, dad, faf, gag, kak.
>>>>
>>>> Soek self:, of vra 'n rou Engelsman naby jou watter een hy herken:))
>>>>
>>>> Wat is die loslappie waarvan die sanger sing?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:bkmiup$4mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap,
> kap...
>>>> Watter
>>>> > is die lelike een? :-)
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans
>>>> > > kan
>>> praat
>>>> > > nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > .saix.net...
>>>> > > > wat van "o stront"
>>>> > > > "MoerFie" wrote in message
>>>> > > > news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>



--
Re: ag shit [boodskap #84423 is 'n antwoord op boodskap #84420] Di, 23 September 2003 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis waar. Rou pap het so 'n goor geur.

En Annette - is jy ernstig met stywepap op brood? So swaar het ek nog nie
gekry nie...

> Die geheim met pap is dat dit moet lank kook, vir stywe-pap ten minste 'n
> uur en dan moet dit so 'n bietjie aanbrand. Die brand moet so in die pap in
> trek, dan het dit so 'n neut smaak. Dan eet jy dit net so.
> Annette wrote:
>
>> Pap is lekker - mens moet net weet hoe om dit te maak en wat om by te
>> gooi. Het jy al stywepap op brood geëet?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:bkor5k$95v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink pap is naby genoeg aan k*k om te rym en soms ook wat smaak
>> betref...
>
>>> Ek het ook gewonder oor die loslappie. In die liedjie klink dit na iets
>> soos
>>> 'n skelm vrytjie.
>
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:bknplf$o7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> as woorde rym, moet die laaste lettergreipe (of in hierdie geval die
>>>> enigste) nie ten minste dieselfde klank maak nie soos shit en pit?
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bkmjg0$4ui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > lap:))
>>>> > Pap, tat, sas, dad, faf, gag, kak.
>>>> >
>>>> > Soek self:, of vra 'n rou Engelsman naby jou watter een hy herken:))
>>>> >
>>>> > Wat is die loslappie waarvan die sanger sing?
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:bkmiup$4mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap,
>> kap...
>>>> > Watter
>>>> > > is die lelike een? :-)
>>>> > >
>>>> > > Koot
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans
>>>> > > > kan
>>>> praat
>>>> > > > nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > > .saix.net...
>>>> > > > > wat van "o stront"
>>>> > > > > "MoerFie" wrote in message
>>>> > > > > news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: ag shit [boodskap #84430 is 'n antwoord op boodskap #84423] Di, 23 September 2003 12:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jisja - Stywepap tussen twee snye broof is lekker - ons noem dit 'n
paphamburger:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bkp6pc$evr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis waar. Rou pap het so 'n goor geur.
>
> En Annette - is jy ernstig met stywepap op brood? So swaar het ek nog nie
> gekry nie...
>
>> Die geheim met pap is dat dit moet lank kook, vir stywe-pap ten minste 'n
>> uur en dan moet dit so 'n bietjie aanbrand. Die brand moet so in die pap
> in
>> trek, dan het dit so 'n neut smaak. Dan eet jy dit net so.
>> Annette wrote:
>>
>>> Pap is lekker - mens moet net weet hoe om dit te maak en wat om by te
>>> gooi. Het jy al stywepap op brood geëet?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:bkor5k$95v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink pap is naby genoeg aan k*k om te rym en soms ook wat smaak
>>> betref...
>>
>>>> Ek het ook gewonder oor die loslappie. In die liedjie klink dit na
iets
>>> soos
>>>> 'n skelm vrytjie.
>>
>>>> "MoerFie" wrote in message
>>>> news:bknplf$o7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > as woorde rym, moet die laaste lettergreipe (of in hierdie geval die
>>>> > enigste) nie ten minste dieselfde klank maak nie soos shit en pit?
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bkmjg0$4ui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > lap:))
>>>> > > Pap, tat, sas, dad, faf, gag, kak.
>>>> > >
>>>> > > Soek self:, of vra 'n rou Engelsman naby jou watter een hy
> herken:))
>>>> > >
>>>> > > Wat is die loslappie waarvan die sanger sing?
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot" wrote in message
>>>> > > news:bkmiup$4mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Nou't jy my erg nuuskierig. Bap, cap, dap, fap, gap, hap, jap,
>>> kap...
>>>> > > Watter
>>>> > > > is die lelike een? :-)
>>>> > > >
>>>> > > > Koot
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:bkmh3h$3u0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Ek weet vir 'n feit dat baie meer mense wat glad nie Afrikaans
>>>> > > > > kan
>>>> > praat
>>>> > > > > nie, die woord wat met pap rym ken en sê as jou voorstel.
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > > .saix.net...
>>>> > > > > > wat van "o stront"
>>>> > > > > > "MoerFie" wrote in message
>>>> > > > > > news:bkg50m$nvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > is daar 'n beterb afrikaanse woord as shit?
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>
>> --
>>
>
Vorige onderwerp: Egskeidings
Volgende onderwerp: 'local is lekker'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 07:04:45 MGT 2024