Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » DSTV Kwaliteit
DSTV Kwaliteit [boodskap #84179] Wo, 17 September 2003 12:28 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die van julle wat DSTV het.

Vandat Animal Planet opgekom het, lyk dit vir my asof die kwaliteit van die
"prentjie" af is. Ek kan omtrent glad nie Animal Planet kyk nie, omdat die
hele prent so "pixelated" raak as daar beweging op die skerm is dat jy nie
kan uitmaak wat aangaan nie. MM2 en E-tv (deur satelliet), se kwaliteit is
ook drasties af. Dit lyk amper soos 'n MPEG movie waarvan die kompressie te
hoog is.

Wat ek wil weet is, is dit nou net ekke of is dit almal s'n wat so maak?
Ons het Multichoice gebel en hulle het ons vertel ons moet kyk na die
"signal quality" onder "advanced options", ons het 'n 90% signal quality op
Animal Planet, maar dis nog steeds onkykbaar.

Voordat ek op Multichoice beginne skree, wil ek net weet of daar ander mense
is met dieselfde probleem, en as daar is dink ek ons moet saam staan en
hulle sommer op Hellopeter.com as "een man" gaan uitvreet.

Elaine
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84192 is 'n antwoord op boodskap #84179] Wo, 17 September 2003 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het julle nie dalk nuwe, pasgetroude, bure nie - hulle reken "stêtiek" kan
snaakse dinge met 'n tv doen ... ;-))

"Elaine" skryf in boodskap news:3f68536f$0$64726@hades.is.co.za...
> Die van julle wat DSTV het.
>
> Vandat Animal Planet opgekom het, lyk dit vir my asof die kwaliteit van die
> "prentjie" af is. Ek kan omtrent glad nie Animal Planet kyk nie, omdat die
> hele prent so "pixelated" raak as daar beweging op die skerm is dat jy nie
> kan uitmaak wat aangaan nie. MM2 en E-tv (deur satelliet), se kwaliteit is
> ook drasties af. Dit lyk amper soos 'n MPEG movie waarvan die kompressie te
> hoog is.
>
> Wat ek wil weet is, is dit nou net ekke of is dit almal s'n wat so maak?
> Ons het Multichoice gebel en hulle het ons vertel ons moet kyk na die
> "signal quality" onder "advanced options", ons het 'n 90% signal quality op
> Animal Planet, maar dis nog steeds onkykbaar.
>
> Voordat ek op Multichoice beginne skree, wil ek net weet of daar ander mense
> is met dieselfde probleem, en as daar is dink ek ons moet saam staan en
> hulle sommer op Hellopeter.com as "een man" gaan uitvreet.
>
> Elaine
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84205 is 'n antwoord op boodskap #84179] Do, 18 September 2003 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die probleem laasweek gehad dat die kleur weg is as jy die TV aansit.
Ek dag die TV is in sy moer, tot 'n damtjie by Multichoice vir my vertel dat
daar vir die 720i decoder 'n upgrade is. Laai hom af en alles is reg.
So, voor jy baklei, sien eers of daar nie 'n upgrade vir jou lê en wag
nie.........

"Elaine" skryf in boodskap news:3f68536f$0$64726@hades.is.co.za...
> Die van julle wat DSTV het.
>
> Vandat Animal Planet opgekom het, lyk dit vir my asof die kwaliteit van die
> "prentjie" af is. Ek kan omtrent glad nie Animal Planet kyk nie, omdat die
> hele prent so "pixelated" raak as daar beweging op die skerm is dat jy nie
> kan uitmaak wat aangaan nie. MM2 en E-tv (deur satelliet), se kwaliteit is
> ook drasties af. Dit lyk amper soos 'n MPEG movie waarvan die kompressie te
> hoog is.
>
> Wat ek wil weet is, is dit nou net ekke of is dit almal s'n wat so maak?
> Ons het Multichoice gebel en hulle het ons vertel ons moet kyk na die
> "signal quality" onder "advanced options", ons het 'n 90% signal quality op
> Animal Planet, maar dis nog steeds onkykbaar.
>
> Voordat ek op Multichoice beginne skree, wil ek net weet of daar ander mense
> is met dieselfde probleem, en as daar is dink ek ons moet saam staan en
> hulle sommer op Hellopeter.com as "een man" gaan uitvreet.
>
> Elaine
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84215 is 'n antwoord op boodskap #84205] Do, 18 September 2003 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek sal eers gaan kyk.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f694bb7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het die probleem laasweek gehad dat die kleur weg is as jy die TV aansit.
> Ek dag die TV is in sy moer, tot 'n damtjie by Multichoice vir my vertel dat
> daar vir die 720i decoder 'n upgrade is. Laai hom af en alles is reg.
> So, voor jy baklei, sien eers of daar nie 'n upgrade vir jou lê en wag
> nie.........
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84216 is 'n antwoord op boodskap #84192] Do, 18 September 2003 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hehehehehehehe, nee dis nie die bure nie. Links van my bly 'n ouerige
paartjie met 5 Jack Russells en Regs van my bly 'n Poolse familie met 'n
baie irriterende Rough Collie (Lassie hond), wat nooit ophou blaf nie en
alles wat beweeg wil byt :)

"Jonas" skryf in boodskap news:bka1tv$588$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het julle nie dalk nuwe, pasgetroude, bure nie - hulle reken "stêtiek" kan
> snaakse dinge met 'n tv doen ... ;-))
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84217 is 'n antwoord op boodskap #84216] Do, 18 September 2003 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou die dag in Argus 'n artikel van 'n kollie wat haar baas se
gehoortoestel, tande en mus geëet het toe pappie geslaap het.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6971b5$0$64726@hades.is.co.za...
> Hehehehehehehe, nee dis nie die bure nie. Links van my bly 'n ouerige
> paartjie met 5 Jack Russells en Regs van my bly 'n Poolse familie met 'n
> baie irriterende Rough Collie (Lassie hond), wat nooit ophou blaf nie en
> alles wat beweeg wil byt :)
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bka1tv$588$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het julle nie dalk nuwe, pasgetroude, bure nie - hulle reken "stêtiek" kan
>> snaakse dinge met 'n tv doen ... ;-))
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84218 is 'n antwoord op boodskap #84205] Do, 18 September 2003 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat daar's nie 'n download beskikbaar vir my decoder nie (dsd-969 of so
iets), maar deur die dag lyk die beeld okay. In die aand raak dit slegter
en kry ek net so 76% signal kwaliteit. So ek dink al opsie wat oorbly is om
maar die installer te bel dat hulle die skottel weer kom "allign". Of ek
sal nou maar Multichoice moet "humour" en die dekodeerder invat Randburg
kantoor toe.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f694bb7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het die probleem laasweek gehad dat die kleur weg is as jy die TV aansit.
> Ek dag die TV is in sy moer, tot 'n damtjie by Multichoice vir my vertel dat
> daar vir die 720i decoder 'n upgrade is. Laai hom af en alles is reg.
> So, voor jy baklei, sien eers of daar nie 'n upgrade vir jou lê en wag
> nie.........
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84220 is 'n antwoord op boodskap #84217] Do, 18 September 2003 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lol - watse soort kollie was dit? 'n Rouch Collie of 'n Border Kollie -
klink vir my na iets wat 'n border sal doen.

"Annette" skryf in boodskap news:bkbs07$hfm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou die dag in Argus 'n artikel van 'n kollie wat haar baas se
> gehoortoestel, tande en mus geëet het toe pappie geslaap het.
> Annette
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84223 is 'n antwoord op boodskap #84220] Do, 18 September 2003 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rouch moet seker rough wees nê?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f697b10$0$64721@hades.is.co.za...
> lol - watse soort kollie was dit? 'n Rouch Collie of 'n Border Kollie -
> klink vir my na iets wat 'n border sal doen.
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84224 is 'n antwoord op boodskap #84220] Do, 18 September 2003 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is reg - 'n border - haar nou dowe, haasbek en kaalkop baas is glo nog
steeds lief vir haar:))
Die onderste helfte van die gebit het hulle darem onder die bed gekry.

Laat my dink aan die Jan Spies storie van die tannie met die valstande, die
piekniekplek lang die pad, en die omie wat met mes in die hand agter die
klonkie aan is wat toe sukkel met al die tande in sy mond;))
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f697b10$0$64721@hades.is.co.za...
> lol - watse soort kollie was dit? 'n Rouch Collie of 'n Border Kollie -
> klink vir my na iets wat 'n border sal doen.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkbs07$hfm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou die dag in Argus 'n artikel van 'n kollie wat haar baas se
>> gehoortoestel, tande en mus geëet het toe pappie geslaap het.
>> Annette
>>
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84226 is 'n antwoord op boodskap #84224] Do, 18 September 2003 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lol, ja nee van stoute border kollies kan jy my NIKS vertel nie. Myne het
al 3 pare skoene, 'n paar boeke, sproeiers en 'n bybel vernietig. Maar ek's
nog steeds lief vir haar, al is sy so stout! Hulle sê border kollies is die
slimste honde op aarde - seker die dat hulle so stout is. Ek weet net nie
of ek 'n paar tande wat my hond probeer opvreet het weer sal wil gebruik
nie!

E

"Annette" skryf in boodskap news:bkc04f$jp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is reg - 'n border - haar nou dowe, haasbek en kaalkop baas is glo nog
> steeds lief vir haar:))
> Die onderste helfte van die gebit het hulle darem onder die bed gekry.
>
> Laat my dink aan die Jan Spies storie van die tannie met die valstande, die
> piekniekplek lang die pad, en die omie wat met mes in die hand agter die
> klonkie aan is wat toe sukkel met al die tande in sy mond;))
> --
> Annette
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84227 is 'n antwoord op boodskap #84226] Do, 18 September 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se valstande
verpand het?:)))
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f69879f$0$64723@hades.is.co.za...
> lol, ja nee van stoute border kollies kan jy my NIKS vertel nie. Myne het
> al 3 pare skoene, 'n paar boeke, sproeiers en 'n bybel vernietig. Maar ek's
> nog steeds lief vir haar, al is sy so stout! Hulle sê border kollies is die
> slimste honde op aarde - seker die dat hulle so stout is. Ek weet net nie
> of ek 'n paar tande wat my hond probeer opvreet het weer sal wil gebruik
> nie!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkc04f$jp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is reg - 'n border - haar nou dowe, haasbek en kaalkop baas is glo nog
>> steeds lief vir haar:))
>> Die onderste helfte van die gebit het hulle darem onder die bed gekry.
>>
>> Laat my dink aan die Jan Spies storie van die tannie met die valstande, die
>> piekniekplek lang die pad, en die omie wat met mes in die hand agter die
>> klonkie aan is wat toe sukkel met al die tande in sy mond;))
>> --
>> Annette
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84228 is 'n antwoord op boodskap #84227] Do, 18 September 2003 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Flippit - ek het die l uitgelos!
The Glums!
--
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:bkc1uh$kt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se valstande
> verpand het?:)))
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:3f69879f$0$64723@hades.is.co.za...
>> lol, ja nee van stoute border kollies kan jy my NIKS vertel nie. Myne het
>> al 3 pare skoene, 'n paar boeke, sproeiers en 'n bybel vernietig. Maar ek's
>> nog steeds lief vir haar, al is sy so stout! Hulle sê border kollies is die
>> slimste honde op aarde - seker die dat hulle so stout is. Ek weet net nie
>> of ek 'n paar tande wat my hond probeer opvreet het weer sal wil gebruik
>> nie!
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkc04f$jp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy is reg - 'n border - haar nou dowe, haasbek en kaalkop baas is glo nog
>>> steeds lief vir haar:))
>>> Die onderste helfte van die gebit het hulle darem onder die bed gekry.
>>>
>>> Laat my dink aan die Jan Spies storie van die tannie met die valstande, die
>>> piekniekplek lang die pad, en die omie wat met mes in die hand agter die
>>> klonkie aan is wat toe sukkel met al die tande in sy mond;))
>>> --
>>> Annette
>>
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84229 is 'n antwoord op boodskap #84228] Do, 18 September 2003 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
skok  is tans af-lyn  skok
Boodskappe: 13
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Haha! No pun intended met daai spelfout!

Annette wrote:
> Flippit - ek het die l uitgelos!
> The Glums!
>> Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se
>> valstande verpand het?:)))
>> --
>> Annette
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f69879f$0$64723@hades.is.co.za...
>>> lol, ja nee van stoute border kollies kan jy my NIKS vertel nie.
>>> Myne het al 3 pare skoene, 'n paar boeke, sproeiers en 'n bybel
>>> vernietig. Maar ek's nog steeds lief vir haar, al is sy so stout!
>>> Hulle sê border kollies is die slimste honde op aarde - seker die
>>> dat hulle so stout is. Ek weet net nie of ek 'n paar tande wat my
>>> hond probeer opvreet het weer sal wil gebruik nie!
>
>>> E
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkc04f$jp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jy is reg - 'n border - haar nou dowe, haasbek en kaalkop baas is
>>>> glo nog steeds lief vir haar:))
>>>> Die onderste helfte van die gebit het hulle darem onder die bed
>>>> gekry.
>>
>>>> Laat my dink aan die Jan Spies storie van die tannie met die
>>>> valstande, die piekniekplek lang die pad, en die omie wat met mes
>>>> in die hand agter die klonkie aan is wat toe sukkel met al die
>>>> tande in sy mond;)) --
>>>> Annette

--
Samuel Kock
Pretoria, South Africa
Bio: http://go.to/skock/bio.htm
The sooner you fall behind, the more time you have to catch up.
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84231 is 'n antwoord op boodskap #84227] Do, 18 September 2003 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, maar ek het al die grappie gelees van die oom en tannie wat die
valstande deel.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bkc1uh$kt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se valstande
> verpand het?:)))
> --
> Annette
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84232 is 'n antwoord op boodskap #84228] Do, 18 September 2003 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maak nie saak nie - die antwoord is nog steeds nee :o))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bkc21r$kuj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Flippit - ek het die l uitgelos!
> The Glums!
> --
> Annette
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84234 is 'n antwoord op boodskap #84231] Do, 18 September 2003 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En ken jy die een van die reisende predikant, in die ou dae, so tussen die
plase deur. Toe kom hy laatnag af op die hartbeeshuisie waar die armoedige
gesinnetjie met baieee kinders eet. Hy word ingenooi om saam te eet.
Almal sit ommie pappot en eet met die hand.
Toe hy op 'n stadium iets hard in die mond kry wys hy dit vir die boer. Die
boer seg toe maar - ag dominee, dis 'n ou tand, spoeg maar terug - ek het
hom al drie keer gehad...

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6992d7$0$64720@hades.is.co.za...
> Nee, maar ek het al die grappie gelees van die oom en tannie wat die
> valstande deel.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkc1uh$kt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se valstande
>> verpand het?:)))
>> --
>> Annette
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84236 is 'n antwoord op boodskap #84234] Do, 18 September 2003 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag sies!! Jiggg hoe gril ek vir die storie...

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bkcc4o$rn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En ken jy die een van die reisende predikant, in die ou dae, so tussen die
> plase deur. Toe kom hy laatnag af op die hartbeeshuisie waar die armoedige
> gesinnetjie met baieee kinders eet. Hy word ingenooi om saam te eet.
> Almal sit ommie pappot en eet met die hand.
> Toe hy op 'n stadium iets hard in die mond kry wys hy dit vir die boer. Die
> boer seg toe maar - ag dominee, dis 'n ou tand, spoeg maar terug - ek het
> hom al drie keer gehad...
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84237 is 'n antwoord op boodskap #84229] Do, 18 September 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, tog snaaks hoe goed soms uitwerk:))
Annette

"skok" skryf in boodskap news:bkce24$t29$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haha! No pun intended met daai spelfout!
>
> Annette wrote:
>> Flippit - ek het die l uitgelos!
>> The Glums!
>>> Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se
>>> valstande verpand het?:)))
>>> --
>>> Annette
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f69879f$0$64723@hades.is.co.za...
>>>> lol, ja nee van stoute border kollies kan jy my NIKS vertel nie.
>>>> Myne het al 3 pare skoene, 'n paar boeke, sproeiers en 'n bybel
>>>> vernietig. Maar ek's nog steeds lief vir haar, al is sy so stout!
>>>> Hulle sê border kollies is die slimste honde op aarde - seker die
>>>> dat hulle so stout is. Ek weet net nie of ek 'n paar tande wat my
>>>> hond probeer opvreet het weer sal wil gebruik nie!
>>
>>>> E
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bkc04f$jp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jy is reg - 'n border - haar nou dowe, haasbek en kaalkop baas is
>>>> > glo nog steeds lief vir haar:))
>>>> > Die onderste helfte van die gebit het hulle darem onder die bed
>>>> > gekry.
>>>
>>>> > Laat my dink aan die Jan Spies storie van die tannie met die
>>>> > valstande, die piekniekplek lang die pad, en die omie wat met mes
>>>> > in die hand agter die klonkie aan is wat toe sukkel met al die
>>>> > tande in sy mond;)) --
>>>> > Annette
>
> --
> Samuel Kock
> Pretoria, South Africa
> Bio: http://go.to/skock/bio.htm
> The sooner you fall behind, the more time you have to catch up.
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84238 is 'n antwoord op boodskap #84234] Do, 18 September 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ma-hulle bly een aand oor by Lambertsbaai se hotel.
Toe hulle by die koffie, kaas en beskuitjies kom. is daar miet in die
beskuitjies. Die dame wat bedien sê toe ja hulle weet, ma moet maar die
beskuitjies terug in die blik sit....
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bkcc4o$rn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En ken jy die een van die reisende predikant, in die ou dae, so tussen die
> plase deur. Toe kom hy laatnag af op die hartbeeshuisie waar die armoedige
> gesinnetjie met baieee kinders eet. Hy word ingenooi om saam te eet.
> Almal sit ommie pappot en eet met die hand.
> Toe hy op 'n stadium iets hard in die mond kry wys hy dit vir die boer. Die
> boer seg toe maar - ag dominee, dis 'n ou tand, spoeg maar terug - ek het
> hom al drie keer gehad...
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f6992d7$0$64720@hades.is.co.za...
>> Nee, maar ek het al die grappie gelees van die oom en tannie wat die
>> valstande deel.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkc1uh$kt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se valstande
>>> verpand het?:)))
>>> --
>>> Annette
>>
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84239 is 'n antwoord op boodskap #84236] Do, 18 September 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Elaine, met die gewoel in die pap word die tand mos weer mooi skoon:)))
Annette

message news:3f69c055$0$64725@hades.is.co.za...
> Ag sies!! Jiggg hoe gril ek vir die storie...
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkcc4o$rn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En ken jy die een van die reisende predikant, in die ou dae, so tussen die
>> plase deur. Toe kom hy laatnag af op die hartbeeshuisie waar die armoedige
>> gesinnetjie met baieee kinders eet. Hy word ingenooi om saam te eet.
>> Almal sit ommie pappot en eet met die hand.
>> Toe hy op 'n stadium iets hard in die mond kry wys hy dit vir die boer. Die
>> boer seg toe maar - ag dominee, dis 'n ou tand, spoeg maar terug - ek het
>> hom al drie keer gehad...
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84250 is 'n antwoord op boodskap #84238] Vr, 19 September 2003 03:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou my tand -storie wanneer ek ekstra "helpings" wil hê ... Goeie
koshuis-gereedskap ...

"Annette" skryf in boodskap news:bkcfvf$148$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Ma-hulle bly een aand oor by Lambertsbaai se hotel.
> Toe hulle by die koffie, kaas en beskuitjies kom. is daar miet in die
> beskuitjies. Die dame wat bedien sê toe ja hulle weet, ma moet maar die
> beskuitjies terug in die blik sit....
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkcc4o$rn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En ken jy die een van die reisende predikant, in die ou dae, so tussen die
>> plase deur. Toe kom hy laatnag af op die hartbeeshuisie waar die armoedige
>> gesinnetjie met baieee kinders eet. Hy word ingenooi om saam te eet.
>> Almal sit ommie pappot en eet met die hand.
>> Toe hy op 'n stadium iets hard in die mond kry wys hy dit vir die boer. Die
>> boer seg toe maar - ag dominee, dis 'n ou tand, spoeg maar terug - ek het
>> hom al drie keer gehad...
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f6992d7$0$64720@hades.is.co.za...
>>> Nee, maar ek het al die grappie gelees van die oom en tannie wat die
>>> valstande deel.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkc1uh$kt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se valstande
>>>> verpand het?:)))
>>>> --
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84255 is 'n antwoord op boodskap #84250] Vr, 19 September 2003 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) My ene is die moesie-sop:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bkdtcf$lh9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hou my tand -storie wanneer ek ekstra "helpings" wil hê ... Goeie
> koshuis-gereedskap ...
> "Annette" wrote in message
> news:bkcfvf$148$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Ma-hulle bly een aand oor by Lambertsbaai se hotel.
>> Toe hulle by die koffie, kaas en beskuitjies kom. is daar miet in die
>> beskuitjies. Die dame wat bedien sê toe ja hulle weet, ma moet maar die
>> beskuitjies terug in die blik sit....
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bkcc4o$rn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En ken jy die een van die reisende predikant, in die ou dae, so tussen die
>>> plase deur. Toe kom hy laatnag af op die hartbeeshuisie waar die armoedige
>>> gesinnetjie met baieee kinders eet. Hy word ingenooi om saam te eet.
>>> Almal sit ommie pappot en eet met die hand.
>>> Toe hy op 'n stadium iets hard in die mond kry wys hy dit vir die boer. Die
>>> boer seg toe maar - ag dominee, dis 'n ou tand, spoeg maar terug - ek het
>>> hom al drie keer gehad...
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f6992d7$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> Nee, maar ek het al die grappie gelees van die oom en tannie wat die
>>>> valstande deel.
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bkc1uh$kt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se valstande
>>>> > verpand het?:)))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84306 is 'n antwoord op boodskap #84255] Vr, 19 September 2003 17:39 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sonder om die boer die kuns af te vra - vertel hom - of het jy reeds?

"Annette" skryf in boodskap news:bke0v7$pf3$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) My ene is die moesie-sop:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkdtcf$lh9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek hou my tand -storie wanneer ek ekstra "helpings" wil hê ... Goeie
>> koshuis-gereedskap ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkcfvf$148$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) Ma-hulle bly een aand oor by Lambertsbaai se hotel.
>>> Toe hulle by die koffie, kaas en beskuitjies kom. is daar miet in die
>>> beskuitjies. Die dame wat bedien sê toe ja hulle weet, ma moet maar die
>>> beskuitjies terug in die blik sit....
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bkcc4o$rn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> En ken jy die een van die reisende predikant, in die ou dae, so tussen die
>>>> plase deur. Toe kom hy laatnag af op die hartbeeshuisie waar die armoedige
>>>> gesinnetjie met baieee kinders eet. Hy word ingenooi om saam te eet.
>>>> Almal sit ommie pappot en eet met die hand.
>>>> Toe hy op 'n stadium iets hard in die mond kry wys hy dit vir die boer. Die
>>>> boer seg toe maar - ag dominee, dis 'n ou tand, spoeg maar terug - ek het
>>>> hom al drie keer gehad...
>>>>
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3f6992d7$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> > Nee, maar ek het al die grappie gelees van die oom en tannie wat die
>>>> > valstande deel.
>>>> >
>>>> > E
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bkc1uh$kt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se valstande
>>>> > > verpand het?:)))
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Waar is Fransie?
Volgende onderwerp: Die Swakste Verskoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 20:20:07 MGT 2024