Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alles kan verander
Alles kan verander [boodskap #84242] Do, 18 September 2003 14:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Girl Guides het verlede jaar hul uniform verander. en hierdie jaar is
besluit dat aparte kentekens vir brei, hekel en naaldwerk nie meer nodig is
nie

Nou lyk dit ook of al hoe meer paartjies aan PHD ( Post Huwelikse Depressie)
ly, en dat daar nou aanbeveel word dat die paartjie nog voor die wittebrood,
of so as moontlik na die wittebrood by 'n sielkundige uitkom.
Dis veral die bruide wat aan die toestand ly, omdat hulle soveel tyd en
energie in die huweliksbevestiging en onthaal gesit het, dat die skok terug
aarde toe te groot is.

Miskien moet die plekke wat gewild is vir wittebroodsvakansies sommer 'n
inwonende psigiater beskikbaar hê.

--
Annette
Re: Alles kan verander [boodskap #84247 is 'n antwoord op boodskap #84242] Vr, 19 September 2003 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Girl Guides en PHD - hoe rym dit ... Of moet dit nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bkch98$2c7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Girl Guides het verlede jaar hul uniform verander. en hierdie jaar is
> besluit dat aparte kentekens vir brei, hekel en naaldwerk nie meer nodig is
> nie
>
> Nou lyk dit ook of al hoe meer paartjies aan PHD ( Post Huwelikse Depressie)
> ly, en dat daar nou aanbeveel word dat die paartjie nog voor die wittebrood,
> of so as moontlik na die wittebrood by 'n sielkundige uitkom.
> Dis veral die bruide wat aan die toestand ly, omdat hulle soveel tyd en
> energie in die huweliksbevestiging en onthaal gesit het, dat die skok terug
> aarde toe te groot is.
>
> Miskien moet die plekke wat gewild is vir wittebroodsvakansies sommer 'n
> inwonende psigiater beskikbaar hê.
>
> --
> Annette
>
Re: Alles kan verander [boodskap #84252 is 'n antwoord op boodskap #84247] Vr, 19 September 2003 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit rym nie - dit gaan oor die verandering
1) Girl guides bring nou vir die eerste keer veranderings aan
2) Mens het nou 'n psigiater nodig as jy trou:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bkdt53$l82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Girl Guides en PHD - hoe rym dit ... Of moet dit nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bkch98$2c7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Girl Guides het verlede jaar hul uniform verander. en hierdie jaar is
>> besluit dat aparte kentekens vir brei, hekel en naaldwerk nie meer nodig
> is
>> nie
>>
>> Nou lyk dit ook of al hoe meer paartjies aan PHD ( Post Huwelikse
> Depressie)
>> ly, en dat daar nou aanbeveel word dat die paartjie nog voor die
> wittebrood,
>> of so as moontlik na die wittebrood by 'n sielkundige uitkom.
>> Dis veral die bruide wat aan die toestand ly, omdat hulle soveel tyd en
>> energie in die huweliksbevestiging en onthaal gesit het, dat die skok
> terug
>> aarde toe te groot is.
>>
>> Miskien moet die plekke wat gewild is vir wittebroodsvakansies sommer 'n
>> inwonende psigiater beskikbaar hê.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Alles kan verander [boodskap #84257 is 'n antwoord op boodskap #84252] Vr, 19 September 2003 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat mag die meisies nou dan doen? 'n Spykerteken?

"Annette" skryf in boodskap news:bke0v4$pf3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit rym nie - dit gaan oor die verandering
> 1) Girl guides bring nou vir die eerste keer veranderings aan
> 2) Mens het nou 'n psigiater nodig as jy trou:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkdt53$l82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Girl Guides en PHD - hoe rym dit ... Of moet dit nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkch98$2c7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Girl Guides het verlede jaar hul uniform verander. en hierdie jaar
> is
>>> besluit dat aparte kentekens vir brei, hekel en naaldwerk nie meer
nodig
>> is
>>> nie
>>>
>>> Nou lyk dit ook of al hoe meer paartjies aan PHD ( Post Huwelikse
>> Depressie)
>>> ly, en dat daar nou aanbeveel word dat die paartjie nog voor die
>> wittebrood,
>>> of so as moontlik na die wittebrood by 'n sielkundige uitkom.
>>> Dis veral die bruide wat aan die toestand ly, omdat hulle soveel tyd en
>>> energie in die huweliksbevestiging en onthaal gesit het, dat die skok
>> terug
>>> aarde toe te groot is.
>>>
>>> Miskien moet die plekke wat gewild is vir wittebroodsvakansies sommer 'n
>>> inwonende psigiater beskikbaar hê.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Alles kan verander [boodskap #84258 is 'n antwoord op boodskap #84257] Vr, 19 September 2003 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, hulle gaan leer hoe om lustige ou mans in bedwang te hou:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bke5na$1d34$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wat mag die meisies nou dan doen? 'n Spykerteken?
> "Annette" wrote in message
> news:bke0v4$pf3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit rym nie - dit gaan oor die verandering
>> 1) Girl guides bring nou vir die eerste keer veranderings aan
>> 2) Mens het nou 'n psigiater nodig as jy trou:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bkdt53$l82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Girl Guides en PHD - hoe rym dit ... Of moet dit nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkch98$2c7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die Girl Guides het verlede jaar hul uniform verander. en hierdie
jaar
>> is
>>>> besluit dat aparte kentekens vir brei, hekel en naaldwerk nie meer
> nodig
>>> is
>>>> nie
>>>>
>>>> Nou lyk dit ook of al hoe meer paartjies aan PHD ( Post Huwelikse
>>> Depressie)
>>>> ly, en dat daar nou aanbeveel word dat die paartjie nog voor die
>>> wittebrood,
>>>> of so as moontlik na die wittebrood by 'n sielkundige uitkom.
>>>> Dis veral die bruide wat aan die toestand ly, omdat hulle soveel tyd
> en
>>>> energie in die huweliksbevestiging en onthaal gesit het, dat die
skok
>>> terug
>>>> aarde toe te groot is.
>>>>
>>>> Miskien moet die plekke wat gewild is vir wittebroodsvakansies
sommer
> 'n
>>>> inwonende psigiater beskikbaar hê.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Alles kan verander [boodskap #84297 is 'n antwoord op boodskap #84258] Vr, 19 September 2003 12:21 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis maklik.....gee hom net 'n dop en hy raak vaak. Al gehoor van die ou
omie wat die meisiekinders so betas het. Dit was doerie jare en die oom
het sommer onder die rok gevoel as hy die kans kry. Die meisies was te
aardig om die gerespekteerde lid van die gemeenskap direk aan te vat en die
jonges besluit toe om die oom 'n les te leer. Een nuwe jong
polisiemannetjie was mooi en fyn en hulle trek toe vir hom 'n rok aan en
grimeer hom. Hy draai dan toe ook rondom die oom en by die eerste
geleentheid toe het die oom sy hand onder die rok in. Vinnig pluk hy sy
hand uit en sê onbedag kliphard: "Maar sy het dan 'n tr.. man!" Die ou
man het van toe af sy hande tuisgehou.

"Annette" skryf in boodskap news:bke6dr$1ll$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, hulle gaan leer hoe om lustige ou mans in bedwang te hou:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bke5na$1d34$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Wat mag die meisies nou dan doen? 'n Spykerteken?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bke0v4$pf3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit rym nie - dit gaan oor die verandering
>>> 1) Girl guides bring nou vir die eerste keer veranderings aan
>>> 2) Mens het nou 'n psigiater nodig as jy trou:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bkdt53$l82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Girl Guides en PHD - hoe rym dit ... Of moet dit nie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bkch98$2c7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die Girl Guides het verlede jaar hul uniform verander. en hierdie
> jaar
>>> is
>>>> > besluit dat aparte kentekens vir brei, hekel en naaldwerk nie meer
>> nodig
>>>> is
>>>> > nie
>>>> >
>>>> > Nou lyk dit ook of al hoe meer paartjies aan PHD ( Post Huwelikse
>>>> Depressie)
>>>> > ly, en dat daar nou aanbeveel word dat die paartjie nog voor die
>>>> wittebrood,
>>>> > of so as moontlik na die wittebrood by 'n sielkundige uitkom.
>>>> > Dis veral die bruide wat aan die toestand ly, omdat hulle soveel
tyd
>> en
>>>> > energie in die huweliksbevestiging en onthaal gesit het, dat die
> skok
>>>> terug
>>>> > aarde toe te groot is.
>>>> >
>>>> > Miskien moet die plekke wat gewild is vir wittebroodsvakansies
> sommer
>> 'n
>>>> > inwonende psigiater beskikbaar hê.
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vandag se useless inligting
Volgende onderwerp: Groepsverkragting - vervolg....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 11:47:43 MGT 2024