Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Standbeeld
Standbeeld [boodskap #84208] Do, 18 September 2003 06:53 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
Re: Standbeeld [boodskap #84210 is 'n antwoord op boodskap #84208] Do, 18 September 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja, om die kaalvoet klub onthul hul koeksisters om 'n tannie wie kaalvoet
oor die Drakensberge geloop het.

Ek stel voor ons stig 'n Skoenklub in gedagtenis van 'n tannie wat haar voet
in haar mond in Kanada sit.

;-)

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
Re: Standbeeld [boodskap #84211 is 'n antwoord op boodskap #84208] Do, 18 September 2003 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drom, ek wou nou net vir die mense hier daaroor inlig:)))
Dit word Die Koeksistermonument genoem
Die was 'n projek van die Kaalvoet-organisie van Orania.
Die koste van die monument is R10 000 - so ek dink nie die mense moet 'n
lewensgrootte koeksister verwag nie:))
Blykbaar neem die dames van Oania koeksistervleglesse by Mev. Boshoff - en
sy is glo vreeslik streng dat die koeksister reg gevleg word - eers links
oor regs, dan regs oor links.
Daar was glo probleme met die ontwerp van die driedimensionele ontwerp van
die monument, want die koeksister was verkeerd gevleg - 'n bevrore
koeksister is toe per snelpadpos na die ontwerper en gieter gestuur, en 'n
afvaardiging van Kaalvoet het Kaap toe gekom vir finale goedkeuring voordat
die gietproses plaasgevind het.
Nou is ek te lui om te gaan toets en kyk, maar ek dink as mens 'n vlegsel
omdraai, behoort dit reg te wees as dit in die eerste plek verkeerdom gevleg
was?

--
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
Re: Standbeeld [boodskap #84233 is 'n antwoord op boodskap #84211] Do, 18 September 2003 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bkbmte$el9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Drom, ek wou nou net vir die mense hier daaroor inlig:)))
> Dit word Die Koeksistermonument genoem
> Die was 'n projek van die Kaalvoet-organisie van Orania.
> Die koste van die monument is R10 000 - so ek dink nie die mense moet 'n
> lewensgrootte koeksister verwag nie:))
> Blykbaar neem die dames van Oania koeksistervleglesse by Mev. Boshoff - en
> sy is glo vreeslik streng dat die koeksister reg gevleg word - eers links
> oor regs, dan regs oor links.
> Daar was glo probleme met die ontwerp van die driedimensionele ontwerp van
> die monument, want die koeksister was verkeerd gevleg - 'n bevrore
> koeksister is toe per snelpadpos na die ontwerper en gieter gestuur, en 'n
> afvaardiging van Kaalvoet het Kaap toe gekom vir finale goedkeuring voordat
> die gietproses plaasgevind het.
> Nou is ek te lui om te gaan toets en kyk, maar ek dink as mens 'n vlegsel
> omdraai, behoort dit reg te wees as dit in die eerste plek verkeerdom gevleg
> was?
>
> --
> Annette
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>
Re: Standbeeld [boodskap #84243 is 'n antwoord op boodskap #84233] Do, 18 September 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Het die vlegsel jou gebôl Jonas?:)))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bkc48b$m02$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkbmte$el9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Drom, ek wou nou net vir die mense hier daaroor inlig:)))
>> Dit word Die Koeksistermonument genoem
>> Die was 'n projek van die Kaalvoet-organisie van Orania.
>> Die koste van die monument is R10 000 - so ek dink nie die mense moet 'n
>> lewensgrootte koeksister verwag nie:))
>> Blykbaar neem die dames van Oania koeksistervleglesse by Mev. Boshoff - en
>> sy is glo vreeslik streng dat die koeksister reg gevleg word - eers links
>> oor regs, dan regs oor links.
>> Daar was glo probleme met die ontwerp van die driedimensionele ontwerp van
>> die monument, want die koeksister was verkeerd gevleg - 'n bevrore
>> koeksister is toe per snelpadpos na die ontwerper en gieter gestuur, en 'n
>> afvaardiging van Kaalvoet het Kaap toe gekom vir finale goedkeuring voordat
>> die gietproses plaasgevind het.
>> Nou is ek te lui om te gaan toets en kyk, maar ek dink as mens 'n vlegsel
>> omdraai, behoort dit reg te wees as dit in die eerste plek verkeerdom gevleg
>> was?
>>
>> --
>> Annette
>> "Drom" wrote in message news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
>>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84246 is 'n antwoord op boodskap #84208] Do, 18 September 2003 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Drom wrote

> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)

Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
daar seker dieselfde klagtes ingedien word
as waneer mense kla oor die taalmonument
in Paarl.

Tant Hessie van die Voortrekkermonument
Re: Standbeeld [boodskap #84249 is 'n antwoord op boodskap #84246] Vr, 19 September 2003 03:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
"@rogers.com" wrote in message
news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Drom wrote
>
>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>
> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
> as waneer mense kla oor die taalmonument
> in Paarl.
>
> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>
Re: Standbeeld [boodskap #84254 is 'n antwoord op boodskap #84249] Vr, 19 September 2003 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
'nrand'draai koeksisters te kry.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
> Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
> "@rogers.com" wrote in message
> news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>
>> Drom wrote
>>
>>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>
>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>> in Paarl.
>>
>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84259 is 'n antwoord op boodskap #84254] Vr, 19 September 2003 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...

Max_____________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
> Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
> 'nrand'draai koeksisters te kry.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>> Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>
>>> Drom wrote
>>>
>>>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>
>>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>>> in Paarl.
>>>
>>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84260 is 'n antwoord op boodskap #84259] Vr, 19 September 2003 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O, ek weet - as oud VLV lid was ons verplig om regte gevlegte koeksisters te
maak vir die kompetisies.
En nee, ons het nie punte verloor as die eerste vlegsel regs oor links was
nie;))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f6a9e17$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...
>
> Max_____________________________________
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
>> Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
>> 'nrand'draai koeksisters te kry.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>>> Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>>
>>>> Drom wrote
>>>>
>>>> > Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> > standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>>
>>>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> in Paarl.
>>>>
>>>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>>
>>>
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84261 is 'n antwoord op boodskap #84260] Vr, 19 September 2003 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
My Ma het so 'n wieletjie waarmee jy die deeg in die vorm van sulke
langbroekies sny. Dan gee jy elke pypie so 'n twist en gooi jou hande
oormekaar en druk die voetjies teen mekaar vas... Jou olie moet warm wees,
jou stroop koud...

Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...

Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...

Max_____________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bke72b$2j1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O, ek weet - as oud VLV lid was ons verplig om regte gevlegte koeksisters te
> maak vir die kompetisies.
> En nee, ons het nie punte verloor as die eerste vlegsel regs oor links was
> nie;))
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f6a9e17$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...
>>
>> Max_____________________________________
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
>>> Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
>>> 'nrand'draai koeksisters te kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>>>> Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>> >
>>>> > Drom wrote
>>>> >
>>>> > > Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> > > standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>> >
>>>> > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > in Paarl.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84263 is 'n antwoord op boodskap #84261] Vr, 19 September 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van die wieletjie - hulle behoort een in 'n museum iewers te hê:))
Die olie moet baie warm wees, en die stroop yskoud...

Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f6aa0a2$0$58700$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> My Ma het so 'n wieletjie waarmee jy die deeg in die vorm van sulke
> langbroekies sny. Dan gee jy elke pypie so 'n twist en gooi jou hande
> oormekaar en druk die voetjies teen mekaar vas... Jou olie moet warm wees,
> jou stroop koud...
>
> Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...
>
> Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...
>
> Max_____________________________________
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bke72b$2j1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O, ek weet - as oud VLV lid was ons verplig om regte gevlegte koeksisters te
>> maak vir die kompetisies.
>> En nee, ons het nie punte verloor as die eerste vlegsel regs oor links was
>> nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f6a9e17$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...
>>>
>>> Max_____________________________________
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
>>>> Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
>>>> 'nrand'draai koeksisters te kry.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>>>> > Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>>>> > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>> > >
>>>> > > Drom wrote
>>>> > >
>>>> > > > Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> > > > standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>> > >
>>>> > > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > > in Paarl.
>>>> > >
>>>> > > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84267 is 'n antwoord op boodskap #84263] Vr, 19 September 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Party mense sny dit sommer sulke lang repies. Maak my nie uit, as hy maar
lekker smaak en NIE droog is nie.

Max_____________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bke7k9$3i1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet van die wieletjie - hulle behoort een in 'n museum iewers te hê:))
> Die olie moet baie warm wees, en die stroop yskoud...
>
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f6aa0a2$0$58700$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> My Ma het so 'n wieletjie waarmee jy die deeg in die vorm van sulke
>> langbroekies sny. Dan gee jy elke pypie so 'n twist en gooi jou hande
>> oormekaar en druk die voetjies teen mekaar vas... Jou olie moet warm wees,
>> jou stroop koud...
>>
>> Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...
>>
>> Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...
>>
>> Max_____________________________________
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:bke72b$2j1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O, ek weet - as oud VLV lid was ons verplig om regte gevlegte koeksisters te
>>> maak vir die kompetisies.
>>> En nee, ons het nie punte verloor as die eerste vlegsel regs oor links was
>>> nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:3f6a9e17$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...
>>>>
>>>> Max_____________________________________
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
>>>> > Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
>>>> > 'nrand'draai koeksisters te kry.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>>>> > > Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>>>> > > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > > news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>> > > >
>>>> > > > Drom wrote
>>>> > > >
>>>> > > > > Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> > > > > standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>> > > >
>>>> > > > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > > > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > > > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > > > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > > > in Paarl.
>>>> > > >
>>>> > > > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84277 is 'n antwoord op boodskap #84246] Vr, 19 September 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
> as waneer mense kla oor die taalmonument
> in Paarl.
>
> Tant Hessie van die Voortrekkermonument

>> Dit gaan darem gevleg wees!
Re: Standbeeld [boodskap #84278 is 'n antwoord op boodskap #84277] Vr, 19 September 2003 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou dink die koeksister moet plat lê ( verkieslik op 'n kleinbordjie) as
hulle dit in die normale vorm wil tentoonstel - waar kry mens 'n koeksister
wat vanself regop staan?:))
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>> in Paarl.
>>
>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>
>
> Dit gaan darem gevleg wees!
Re: Standbeeld [boodskap #84279 is 'n antwoord op boodskap #84277] Vr, 19 September 2003 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die een in die Waterfront van die
rewolwer met die knoop in die loop.

--
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>> in Paarl.
>>
>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>
>
> Dit gaan darem gevleg wees!
Re: Standbeeld [boodskap #84283 is 'n antwoord op boodskap #84279] Vr, 19 September 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE oprig.

"Annette" skryf in boodskap news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die een in die Waterfront van die
> rewolwer met die knoop in die loop.
>
>
> --
> Annette
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>>> in Paarl.
>>>
>>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>
>>
>> Dit gaan darem gevleg wees!
>
Re: Standbeeld [boodskap #84286 is 'n antwoord op boodskap #84283] Vr, 19 September 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe beeld mens so iets uit?

Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
daai afrika kinders?

"Koot" wrote in
message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE oprig.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die
een in die Waterfront van
> die
>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>
>>
>> --
>> Annette
>> "Drom" wrote in message
>>
news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> in Paarl.
>>>>
>>>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>
>>>
>>> Dit gaan darem gevleg wees!
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84290 is 'n antwoord op boodskap #84286] Vr, 19 September 2003 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Rooi strikkie

"Glücklich" skryf in boodskap news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
> Hoe beeld mens so iets uit?
>
> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
> daai afrika kinders?
Re: Standbeeld [boodskap #84293 is 'n antwoord op boodskap #84286] Vr, 19 September 2003 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ook 'n knoop in die loop soos Annette se rewolwer.

"Glücklich" skryf in boodskap news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
> Hoe beeld mens so iets uit?
>
> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
> daai afrika kinders?
>
>
>
>
>
> "Koot" wrote in
> message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE
> oprig.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die
> een in die Waterfront van
>> die
>>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Drom" wrote in message
>>>
> news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > in Paarl.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>>
>>>>
>>>> Dit gaan darem gevleg wees!
>>>
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84294 is 'n antwoord op boodskap #84293] Vr, 19 September 2003 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Nee, ook 'n knoop in die loop soos Annette se
rewolwer.

Skerp!!!

:-)
Re: Standbeeld [boodskap #84301 is 'n antwoord op boodskap #84286] Vr, 19 September 2003 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Vy wat sy hande smekend uithou:))
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
> Hoe beeld mens so iets uit?
>
> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
> daai afrika kinders?
>
>
>
>
>
> "Koot" wrote in
> message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE
> oprig.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die
> een in die Waterfront van
>> die
>>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Drom" wrote in message
>>>
> news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > in Paarl.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>>
>>>>
>>>> Dit gaan darem gevleg wees!
>>>
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84302 is 'n antwoord op boodskap #84293] Vr, 19 September 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar 'n ander soort loop:))))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bkem7v$du4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ook 'n knoop in die loop soos Annette se rewolwer.
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
>> Hoe beeld mens so iets uit?
>>
>> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
>> daai afrika kinders?
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Koot" wrote in
>> message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE
>> oprig.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die
>> een in die Waterfront van
>>> die
>>>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Drom" wrote in message
>>>>
>> news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> > > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > > in Paarl.
>>>> > >
>>>> > > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>> >
>>>> >
>>>> > Dit gaan darem gevleg wees!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84314 is 'n antwoord op boodskap #84286] Vr, 19 September 2003 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Seker 'n klip kondoom

"Glücklich" skryf in boodskap news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
> Hoe beeld mens so iets uit?
>
> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
> daai afrika kinders?
>
>
>
>
>
> "Koot" wrote in
> message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE oprig.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die een in die Waterfront van die
>>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Drom" wrote in message news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > in Paarl.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>>
>>>>
>>>> Dit gaan darem gevleg wees!
>>>
>>
>
Re: Standbeeld [boodskap #84340 is 'n antwoord op boodskap #84261] Sa, 20 September 2003 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" > wrote

> Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...
>
> Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...

Wel, ek is ook 'n bobaas koeksistereter, maar ek het nou
oorgeslaan na iets wat hulle in 'n winkeltjie genaamd
"Turkestan" verkoop, en wat baie meer na koeksisters
smaak as die koeksisters wat die SA mense, wat nou 'n
koekwinkel het hier in Ottawa, kan lewer. Laasgenoemde
wil ook nie orders van minder as twee dosyn neem nie,
want hulle sê dat die hele plek tot stilstand moet kom
om koeksisters te maak.

Gloudina
Re: Standbeeld [boodskap #84347 is 'n antwoord op boodskap #84340] So, 21 September 2003 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is 'n foto van die standbeeld in die koerant - daar is heelwat
artistieke vryheid toegepas - die beeld is nie honderd persent korrek nie -
en nog suinig ook - net een regs oor links en links oor regs - net soos
daardie kleintjies wat mens koop by Woollies.
Die bo-punt is smal, sodat geen ordentlintlike mens van daar af twee snitte
kon maak vir die vlegsel nie, en onder by die saamvoeg is daar ook 'n
geknoeiery sodat die basis breed genoeg is.

Annette

"@rogers.com" wrote in message
news:JM2bb.73987$DZ.48970@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
> "Max" > wrote
>
>> Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...
>>
>> Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...
>
> Wel, ek is ook 'n bobaas koeksistereter, maar ek het nou
> oorgeslaan na iets wat hulle in 'n winkeltjie genaamd
> "Turkestan" verkoop, en wat baie meer na koeksisters
> smaak as die koeksisters wat die SA mense, wat nou 'n
> koekwinkel het hier in Ottawa, kan lewer. Laasgenoemde
> wil ook nie orders van minder as twee dosyn neem nie,
> want hulle sê dat die hele plek tot stilstand moet kom
> om koeksisters te maak.
>
> Gloudina
>
Re: Standbeeld [boodskap #84349 is 'n antwoord op boodskap #84347] So, 21 September 2003 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In watse koerant is die foto?

"Annette" skryf in boodskap news:bkjn7j$rlg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is 'n foto van die standbeeld in die koerant - daar is heelwat
> artistieke vryheid toegepas - die beeld is nie honderd persent korrek nie -
> en nog suinig ook - net een regs oor links en links oor regs - net soos
> daardie kleintjies wat mens koop by Woollies.
> Die bo-punt is smal, sodat geen ordentlintlike mens van daar af twee snitte
> kon maak vir die vlegsel nie, en onder by die saamvoeg is daar ook 'n
> geknoeiery sodat die basis breed genoeg is.
>
> Annette
Re: Standbeeld [boodskap #84355 is 'n antwoord op boodskap #84349] Ma, 22 September 2003 02:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die Argus.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6d9f16$0$64727@hades.is.co.za...
> In watse koerant is die foto?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkjn7j$rlg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is 'n foto van die standbeeld in die koerant - daar is heelwat
>> artistieke vryheid toegepas - die beeld is nie honderd persent korrek nie -
>> en nog suinig ook - net een regs oor links en links oor regs - net soos
>> daardie kleintjies wat mens koop by Woollies.
>> Die bo-punt is smal, sodat geen ordentlintlike mens van daar af twee snitte
>> kon maak vir die vlegsel nie, en onder by die saamvoeg is daar ook 'n
>> geknoeiery sodat die basis breed genoeg is.
>>
>> Annette
>
Re: Standbeeld [boodskap #84367 is 'n antwoord op boodskap #84355] Ma, 22 September 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie...

"Annette" skryf in boodskap news:bklp1c$n61$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die Argus.
>
> Annette
Re: Standbeeld [boodskap #84403 is 'n antwoord op boodskap #84243] Ma, 22 September 2003 14:50 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Standbeeld van 'n koeksister kan natuurlik 'n vroumens ook
wees......lessie natuurlik!

"Annette" skryf in boodskap news:bkch99$2c7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Het die vlegsel jou gebôl Jonas?:)))
> --
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkc48b$m02$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkbmte$el9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Drom, ek wou nou net vir die mense hier daaroor inlig:)))
>>> Dit word Die Koeksistermonument genoem
>>> Die was 'n projek van die Kaalvoet-organisie van Orania.
>>> Die koste van die monument is R10 000 - so ek dink nie die mense moet 'n
>>> lewensgrootte koeksister verwag nie:))
>>> Blykbaar neem die dames van Oania koeksistervleglesse by Mev. Boshoff - en
>>> sy is glo vreeslik streng dat die koeksister reg gevleg word - eers links
>>> oor regs, dan regs oor links.
>>> Daar was glo probleme met die ontwerp van die driedimensionele ontwerp van
>>> die monument, want die koeksister was verkeerd gevleg - 'n bevrore
>>> koeksister is toe per snelpadpos na die ontwerper en gieter gestuur, en 'n
>>> afvaardiging van Kaalvoet het Kaap toe gekom vir finale goedkeuring voordat
>>> die gietproses plaasgevind het.
>>> Nou is ek te lui om te gaan toets en kyk, maar ek dink as mens 'n vlegsel
>>> omdraai, behoort dit reg te wees as dit in die eerste plek verkeerdom gevleg
>>> was?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Drom" wrote in message
>>> news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
>>>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Daterape: Wanneer is dit?
Volgende onderwerp: Mugabe se Green Bombers uitverkoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 05:13:24 MGT 2024