Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My e-naam
My e-naam [boodskap #84084] Di, 16 September 2003 07:39 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina het geskryf:
Hoekom is jou e-naam "vetmeisie." Is jy 'n vroumens
en is jy vet?
............................................................ ................
...
Blote frustrasie Gloudina - al die ander name wat ek wou gehad het, was
gevat.
Ek's eintlik 'n maer mannetjie.

Voorbeeldige Spencer
Re: My e-naam [boodskap #84091 is 'n antwoord op boodskap #84084] Di, 16 September 2003 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mooi so Spencer - jy kan maar weer vaste stowwe na 1 eet ....

"Spencer" skryf in boodskap news:1063697595.217556@radsrv1.tranzpeer.net...
> Gloudina het geskryf:
> Hoekom is jou e-naam "vetmeisie." Is jy 'n vroumens
> en is jy vet?
> ............................................................ ................
> ...
> Blote frustrasie Gloudina - al die ander name wat ek wou gehad het, was
> gevat.
> Ek's eintlik 'n maer mannetjie.
>
> Voorbeeldige Spencer
>
Re: My e-naam [boodskap #84094 is 'n antwoord op boodskap #84091] Di, 16 September 2003 09:05 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag dankie Jonas - ek sal aan jou dink as ek dit doen.

"Jonas" skryf in boodskap news:bk6i95$5oh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mooi so Spencer - jy kan maar weer vaste stowwe na 1 eet ....
> "Spencer" wrote in message
> news:1063697595.217556@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Gloudina het geskryf:
>> Hoekom is jou e-naam "vetmeisie." Is jy 'n vroumens
>> en is jy vet?
>>
>
............................................................ ................
>> ...
>> Blote frustrasie Gloudina - al die ander name wat ek wou gehad het, was
>> gevat.
>> Ek's eintlik 'n maer mannetjie.
>>
>> Voorbeeldige Spencer
>>
>
Vorige onderwerp: Sou die SAP hulle hieraan steur?
Volgende onderwerp: Rassisme: Nog?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:16:55 MGT 2024