Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nujoma se uitdaging....
Nujoma se uitdaging.... [boodskap #83952] So, 14 September 2003 08:51 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Enigiemand wat Namibië se politiek volg sal weet dat president Sam Nujoma se
geliefde tydverdryf is om agter 'n mikrofoon in te klim en dan die 'boere'
te waarsku en te beledig. Die stomme man besef sekerlik nie eers dat hy sy
eie grondwet oor haatspraak oortree nie, maar nou het hy die verkeerde man
aangepak: Hannes Smith, redakteur van die Windhoek Observer. Dié het hy
van 'n verhoog af gewaarsku. Smithy het gereageer in sy volgende uitgawe
met 'n "Nujoma ek vrees jou nie!" Hiermee het hy 'n uitdaging gerig aan
die president dat hy [indien Swapo se inligtingsdiens hom nie vooraf gaan
vermoor nie] dat hy die waarheid oor die geskiedenis van SWA/Namibië gaan
uitruk en dat hy vir Nujoma en Swapo gaan blootlê vir al hulle leuens en
vergrype. Sien, Nujoma het mos 'n boek geskryf oor die geskiedenis van die
'struggle' en daarin maak hy byvoorbeeld die stelling dat Swapo die
vryheidstryd geïnisieer het met die bakleiery by die Windhoekse ou Lokasie
en ook dat die 'Boere' nie bereid was om mediese hulp te gee aan die swart
protesteerders wat geskiet was in die konflik nie.
Nou moet ek sê dat Smithy een van die grootste private argiewe besit en
daaruit diep hy toe op 'n verslag aan die stadsklerk van Windhoek duer die
kommissaris van die gebied presies oor wat daar gebeur het, die redes en die
resultate. Onder andere van die mediese hulp wat aan die beseerdes verskaf
is. In kort, Nujoma lieg deur sy tande en Smithy het dit nou sy missie in
die lewe gemaak om Nujoma te sink. Gaan baie interessant wees!
Re: Nujoma se uitdaging.... [boodskap #83954 is 'n antwoord op boodskap #83952] So, 14 September 2003 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzanne  is tans af-lyn  Suzanne
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Heb je een scan van het artikel of een link?

Grt emmy

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f642e26.0@news1.mweb.co.za...
> Enigiemand wat Namibië se politiek volg sal weet dat president Sam Nujoma se
> geliefde tydverdryf is om agter 'n mikrofoon in te klim en dan die 'boere'
> te waarsku en te beledig. Die stomme man besef sekerlik nie eers dat hy sy
> eie grondwet oor haatspraak oortree nie, maar nou het hy die verkeerde man
> aangepak: Hannes Smith, redakteur van die Windhoek Observer. Dié het hy
> van 'n verhoog af gewaarsku. Smithy het gereageer in sy volgende uitgawe
> met 'n "Nujoma ek vrees jou nie!" Hiermee het hy 'n uitdaging gerig aan
> die president dat hy [indien Swapo se inligtingsdiens hom nie vooraf gaan
> vermoor nie] dat hy die waarheid oor die geskiedenis van SWA/Namibië gaan
> uitruk en dat hy vir Nujoma en Swapo gaan blootlê vir al hulle leuens en
> vergrype. Sien, Nujoma het mos 'n boek geskryf oor die geskiedenis van die
> 'struggle' en daarin maak hy byvoorbeeld die stelling dat Swapo die
> vryheidstryd geïnisieer het met die bakleiery by die Windhoekse ou Lokasie
> en ook dat die 'Boere' nie bereid was om mediese hulp te gee aan die swart
> protesteerders wat geskiet was in die konflik nie.
> Nou moet ek sê dat Smithy een van die grootste private argiewe besit en
> daaruit diep hy toe op 'n verslag aan die stadsklerk van Windhoek duer die
> kommissaris van die gebied presies oor wat daar gebeur het, die redes en die
> resultate. Onder andere van die mediese hulp wat aan die beseerdes verskaf
> is. In kort, Nujoma lieg deur sy tande en Smithy het dit nou sy missie in
> die lewe gemaak om Nujoma te sink. Gaan baie interessant wees!
>
Re: Nujoma se uitdaging.... [boodskap #83977 is 'n antwoord op boodskap #83954] So, 14 September 2003 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 5 bladsye lank, die beste is soek op Google vir Windhoek Observer en
soek deur vir die afgelope 3 weke se Saterdagkoerante. Gister s'n het die
een gedra van die verslag en 3 weke gelede die uitdaging aan Nujoma.

"Suzanne" skryf in boodskap news:3f643ade$0$35693$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
> Heb je een scan van het artikel of een link?
>
> Grt emmy
>
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:3f642e26.0@news1.mweb.co.za...
>> Enigiemand wat Namibië se politiek volg sal weet dat president Sam
Nujoma
> se
>> geliefde tydverdryf is om agter 'n mikrofoon in te klim en dan die 'boere'
>> te waarsku en te beledig. Die stomme man besef sekerlik nie eers dat
hy
> sy
>> eie grondwet oor haatspraak oortree nie, maar nou het hy die verkeerde man
>> aangepak: Hannes Smith, redakteur van die Windhoek Observer. Dié het
> hy
>> van 'n verhoog af gewaarsku. Smithy het gereageer in sy volgende uitgawe
>> met 'n "Nujoma ek vrees jou nie!" Hiermee het hy 'n uitdaging gerig aan
>> die president dat hy [indien Swapo se inligtingsdiens hom nie vooraf gaan
>> vermoor nie] dat hy die waarheid oor die geskiedenis van SWA/Namibië gaan
>> uitruk en dat hy vir Nujoma en Swapo gaan blootlê vir al hulle leuens en
>> vergrype. Sien, Nujoma het mos 'n boek geskryf oor die geskiedenis van
> die
>> 'struggle' en daarin maak hy byvoorbeeld die stelling dat Swapo die
>> vryheidstryd geïnisieer het met die bakleiery by die Windhoekse ou Lokasie
>> en ook dat die 'Boere' nie bereid was om mediese hulp te gee aan die swart
>> protesteerders wat geskiet was in die konflik nie.
>> Nou moet ek sê dat Smithy een van die grootste private argiewe besit
> en
>> daaruit diep hy toe op 'n verslag aan die stadsklerk van Windhoek duer die
>> kommissaris van die gebied presies oor wat daar gebeur het, die redes en
> die
>> resultate. Onder andere van die mediese hulp wat aan die beseerdes
> verskaf
>> is. In kort, Nujoma lieg deur sy tande en Smithy het dit nou sy missie
> in
>> die lewe gemaak om Nujoma te sink. Gaan baie interessant wees!
>>
>
Re: Nujoma se uitdaging.... [boodskap #83994 is 'n antwoord op boodskap #83954] So, 14 September 2003 16:55 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Probeer:
http://www.republikein.com.na/

"Suzanne" skryf in boodskap news:3f643ade$0$35693$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
> Heb je een scan van het artikel of een link?
>
> Grt emmy
>
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:3f642e26.0@news1.mweb.co.za...
>> Enigiemand wat Namibië se politiek volg sal weet dat president Sam
Nujoma
> se
>> geliefde tydverdryf is om agter 'n mikrofoon in te klim en dan die 'boere'
>> te waarsku en te beledig. Die stomme man besef sekerlik nie eers dat
hy
> sy
>> eie grondwet oor haatspraak oortree nie, maar nou het hy die verkeerde man
>> aangepak: Hannes Smith, redakteur van die Windhoek Observer. Dié het
> hy
>> van 'n verhoog af gewaarsku. Smithy het gereageer in sy volgende uitgawe
>> met 'n "Nujoma ek vrees jou nie!" Hiermee het hy 'n uitdaging gerig aan
>> die president dat hy [indien Swapo se inligtingsdiens hom nie vooraf gaan
>> vermoor nie] dat hy die waarheid oor die geskiedenis van SWA/Namibië gaan
>> uitruk en dat hy vir Nujoma en Swapo gaan blootlê vir al hulle leuens en
>> vergrype. Sien, Nujoma het mos 'n boek geskryf oor die geskiedenis van
> die
>> 'struggle' en daarin maak hy byvoorbeeld die stelling dat Swapo die
>> vryheidstryd geïnisieer het met die bakleiery by die Windhoekse ou Lokasie
>> en ook dat die 'Boere' nie bereid was om mediese hulp te gee aan die swart
>> protesteerders wat geskiet was in die konflik nie.
>> Nou moet ek sê dat Smithy een van die grootste private argiewe besit
> en
>> daaruit diep hy toe op 'n verslag aan die stadsklerk van Windhoek duer die
>> kommissaris van die gebied presies oor wat daar gebeur het, die redes en
> die
>> resultate. Onder andere van die mediese hulp wat aan die beseerdes
> verskaf
>> is. In kort, Nujoma lieg deur sy tande en Smithy het dit nou sy missie
> in
>> die lewe gemaak om Nujoma te sink. Gaan baie interessant wees!
>>
>
Vorige onderwerp: Islamisatie in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Draadlose Jonas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:37:09 MGT 2024