Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Groeps verkragting
Groeps verkragting [boodskap #83757] Vr, 12 September 2003 09:58 na volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
´n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
wou vroeër die week selfmoord pleeg.
--
Chris in die laer-middelklas
van Moreleta Park
Re: Groeps verkragting [boodskap #83762 is 'n antwoord op boodskap #83757] Vr, 12 September 2003 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Chris - kom ons gee die gereg 'n kans om sy pad te loop.
Wat my bekommer van die saak is dat van die seuns reeds geidentifiseer word
deur die media - en dit voordat al die feitelikhede bekend is.
Net dit. Verkragting is die misdryf met die laagste aanmeldingspersentasie
en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit aangemeld word.
Is daar 'n laer-middelklas in Morelettapark? Daar loop nie eens 'n spoorlyn
deur nie... ;-))

"Chris" skryf in boodskap news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
> kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
> 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
> wou vroeër die week selfmoord pleeg.
> --
> Chris in die laer-middelklas
> van Moreleta Park
Re: Groeps verkragting [boodskap #83765 is 'n antwoord op boodskap #83762] Vr, 12 September 2003 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

Chris - kom ons gee die gereg 'n kans om sy pad te loop.
> Wat my bekommer van die saak is dat van die seuns reeds geidentifiseer word
> deur die media - en dit voordat al die feitelikhede bekend is.

Toe ek die eerste berig lees, het ek nie presies geweet
waarvan gepraat word nie. Maar noudat ek Jonas oor
die saak hoor praat, weet ek presies. Hy sou nie so
redelik gepraat het as dit enigsins iets met die huidige
regime te doen het nie.
Ek neem dus aan ons praat hier van Pik Botha se
kleinseuns. Dis nou die Pik Botha wie se broer se
seun die aap-fetus in ontvangs geneem het en gesien
het dat dit in Tutu se tuin opgehang word. Wat ook
getuig het in Wouter Basson se saak. Wat 'n familie.

Gloudina van Kilnerton ( waar ek in 'n swart skool skool
gehou het voordat die apartheids-varke die skool geskuif
het na die kaal haai vlakte buite Pretoria. Ek dink die geboue
is later gebruik vir TRUK.)
Re: Groeps verkragting [boodskap #83768 is 'n antwoord op boodskap #83757] Vr, 12 September 2003 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watter een? Minister praat ek van - hier by ons praat hulle net van 'n
minister.
Die laaste deel van die storie hier kan mens net nog naarder maak :
Toe die meisie die volgende dag afgelaai word naby haar blyplek, is sy
vertel deur die bestuurder dat "sulke dinge gebeur baie" en dat sy moenie te
ontsteld daaroor wees nie.
Tyd vir 'n ondersoek by daardie koshuis - miskien sommer by al die
manskoshuise.
Hier met die skietery by Stellenbosch is die kleinseuns van regter Hiemstra
se name gou bekend gemaak - wat maak die minister se kleinseuns so
belangrik?
Dan kom die verklaring van die oer-minister dat hy glo in die onskuld van sy
kleinseuns - sjeim.

Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
> kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
> 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
> wou vroeër die week selfmoord pleeg.
> --
> Chris in die laer-middelklas
> van Moreleta Park
Re: Groeps verkragting [boodskap #83773 is 'n antwoord op boodskap #83762] Vr, 12 September 2003 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, hoekom sal "onskuldige" seuns uit die bloute polisie toe gaan om in die
teenwoordigheid van regsverteenwoordigers hulle oor te gee?
Die meisiekind kon die volgende dag skaars loop, en sy het probeer selfmoord
pleeg agv die episode.
Nou is dit seker haar skuld dat sy so dom was om nie langer vir haar
geleentheid te wag nie, maar om te glo die studente sou haar huis toe neem
soos belowe.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bjs930$kbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris - kom ons gee die gereg 'n kans om sy pad te loop.
> Wat my bekommer van die saak is dat van die seuns reeds geidentifiseer word
> deur die media - en dit voordat al die feitelikhede bekend is.
> Net dit. Verkragting is die misdryf met die laagste aanmeldingspersentasie
> en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit aangemeld word.
> Is daar 'n laer-middelklas in Morelettapark? Daar loop nie eens 'n spoorlyn
> deur nie... ;-))
>
>
> "Chris" wrote in message
> news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
>> kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
>> 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
>> wou vroeër die week selfmoord pleeg.
>> --
>> Chris in die laer-middelklas
>> van Moreleta Park
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83777 is 'n antwoord op boodskap #83762] Vr, 12 September 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Jonas wrote:

> Chris - kom ons gee die gereg 'n kans om sy pad te loop.
> Wat my bekommer van die saak is dat van die seuns reeds geidentifiseer
> word deur die media - en dit voordat al die feitelikhede bekend is.

Ek het nie gesê hulle is skuldig nie, beweerde groeps verkragting.

> Is daar 'n laer-middelklas in Morelettapark? Daar loop nie eens 'n
> spoorlyn deur nie... ;-))

Ek is in die klas ingedeel.
--
Chris in die laer-middelklas
Re: Groeps verkragting [boodskap #83779 is 'n antwoord op boodskap #83768] Vr, 12 September 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Die gewese minister is Pik Botha, sy naam is ook baie vinnig bekend gemaak.
Dit is seker net aan die ander kant van die Garriep wat hulle dit nie wil
bekend maak nie. : Watter een? Minister praat ek van - hier by ons praat hulle net van 'n[/color]
> minister.
> Die laaste deel van die storie hier kan mens net nog naarder maak :
> Toe die meisie die volgende dag afgelaai word naby haar blyplek, is sy
> vertel deur die bestuurder dat "sulke dinge gebeur baie" en dat sy moenie
> te ontsteld daaroor wees nie.
> Tyd vir 'n ondersoek by daardie koshuis - miskien sommer by al die
> manskoshuise.
> Hier met die skietery by Stellenbosch is die kleinseuns van regter
> Hiemstra se name gou bekend gemaak - wat maak die minister se kleinseuns
> so belangrik?
> Dan kom die verklaring van die oer-minister dat hy glo in die onskuld van
> sy kleinseuns - sjeim.
>
> Annette
>
> "Chris" wrote in message
> news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
>> kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
>> 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
>> wou vroeër die week selfmoord pleeg.
>> --
>> Chris in die laer-middelklas
>> van Moreleta Park

--
Chris in die laer-middelklas
Re: Groeps verkragting [boodskap #83780 is 'n antwoord op boodskap #83762] Vr, 12 September 2003 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis net 'n man wat so sal redeneer. Ek wonder Jonas, as dit twee swartes
was of jy dieselfde redenasie sou gebruik? Ek wonder maar net... 'n Man
wat homself skuldig maak aan "daterape" is in elk geval in my oë 'n lafaard
en papbroek wat aan 'n minderwaardigheidskompleks ly en te vrot is om 'n
meisie te kry wat gewilliglik by hom sal slaap - die dat hy homself op haar
moet afdwing. En om haar nog te bedwelm dui op ernstiger sielkundige en
sosiale probleme.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bjs930$kbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris - kom ons gee die gereg 'n kans om sy pad te loop.
> Wat my bekommer van die saak is dat van die seuns reeds geidentifiseer word
> deur die media - en dit voordat al die feitelikhede bekend is.
> Net dit. Verkragting is die misdryf met die laagste aanmeldingspersentasie
> en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit aangemeld word.
Re: Groeps verkragting [boodskap #83783 is 'n antwoord op boodskap #83779] Vr, 12 September 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Hulle het nog respek vir oer-ministers hier;))
Op skool was die stoutste kinders die van die parlementariers en die
predikante - lyk my dis nog steeds so.
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bjsdee$2k5b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Die gewese minister is Pik Botha, sy naam is ook baie vinnig bekend gemaak.
> Dit is seker net aan die ander kant van die Garriep wat hulle dit nie wil
> bekend maak nie. :
> Annette wrote:
>
>> Watter een? Minister praat ek van - hier by ons praat hulle net van 'n
>> minister.
>> Die laaste deel van die storie hier kan mens net nog naarder maak :
>> Toe die meisie die volgende dag afgelaai word naby haar blyplek, is sy
>> vertel deur die bestuurder dat "sulke dinge gebeur baie" en dat sy moenie
>> te ontsteld daaroor wees nie.
>> Tyd vir 'n ondersoek by daardie koshuis - miskien sommer by al die
>> manskoshuise.
>> Hier met die skietery by Stellenbosch is die kleinseuns van regter
>> Hiemstra se name gou bekend gemaak - wat maak die minister se kleinseuns
>> so belangrik?
>> Dan kom die verklaring van die oer-minister dat hy glo in die onskuld van
>> sy kleinseuns - sjeim.
>>
>> Annette
>>
>> "Chris" wrote in message
>> news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
>>> kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
>>> 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
>>> wou vroeër die week selfmoord pleeg.
>>> --
>>> Chris in die laer-middelklas
>>> van Moreleta Park
>
> --
> Chris in die laer-middelklas
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83785 is 'n antwoord op boodskap #83780] Vr, 12 September 2003 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om selfs aan so iets te dink om te doen wys op morele bankrotskap.

Annette

--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)

"Elaine" skryf in boodskap news:3f61b97a$0$64726@hades.is.co.za...
> Dis net 'n man wat so sal redeneer. Ek wonder Jonas, as dit twee swartes
> was of jy dieselfde redenasie sou gebruik? Ek wonder maar net... 'n Man
> wat homself skuldig maak aan "daterape" is in elk geval in my oë 'n lafaard
> en papbroek wat aan 'n minderwaardigheidskompleks ly en te vrot is om 'n
> meisie te kry wat gewilliglik by hom sal slaap - die dat hy homself op haar
> moet afdwing. En om haar nog te bedwelm dui op ernstiger sielkundige en
> sosiale probleme.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bjs930$kbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Chris - kom ons gee die gereg 'n kans om sy pad te loop.
>> Wat my bekommer van die saak is dat van die seuns reeds geidentifiseer
> word
>> deur die media - en dit voordat al die feitelikhede bekend is.
>> Net dit. Verkragting is die misdryf met die laagste aanmeldingspersentasie
>> en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit aangemeld word.
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83787 is 'n antwoord op boodskap #83783] Vr, 12 September 2003 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Die van predikante kan ek verstaan dit is seker die geval van die skoenmaker
se kinders. :-) Die parlemetariers se kinders het seker geweet hulle pa kan
hulle uit die gemors kry.

--
Chris in die laer-middelklas
Re: Groeps verkragting [boodskap #83788 is 'n antwoord op boodskap #83785] Vr, 12 September 2003 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nou nie dit goedpraat nie, want niks maak my so siek soos verkragting
nie, maar uit die aard van my site (www.sexyintro.com) kom ek gou-gou agter
hoe "degenerate" die samelewing regtig is. Daar is vrouens (en mans) vir
wie dit 'n hengse groot fantasy is. Ek haal alle sulke gemors van die site
af, want ek glo, selfs al is dit net 'n fantasy, moedig dit dalk net
verkragting aan. Mans redeneer mos nie soos 'n normale mens wanneer hy lus
kry nie, en ek's altyd bang 'n man lees van 'n vrou wat so 'n fantasy het,
en dan dink hulle dit beteken hulle het die reg om te gaan verkrag "sy wil
dit mos hê." Wat die mansmense vergeet is dat daar 'n fyn lyntjie tussen
fantasy en reality is...

E

"Annette" skryf in boodskap news:bjse9i$or4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Om selfs aan so iets te dink om te doen wys op morele bankrotskap.
>
> Annette
Re: Groeps verkragting [boodskap #83790 is 'n antwoord op boodskap #83785] Vr, 12 September 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> The main battlefield for good is not the
> open ground of the public arena but the
> small clearing of each heart.
> ( Life of Pi by Yann Martel)

Wenner van die Booker-prys. Proud
Canadian.

Tant Hessie van Mount Royal
Re: Groeps verkragting [boodskap #83791 is 'n antwoord op boodskap #83788] Vr, 12 September 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Elaine wrote:

> Wat die mansmense vergeet is dat daar 'n fyn lyntjie tussen
> fantasy en reality is...
>
> E
Dit is nie lekker om te lees hoe mans is nie veral as jy weet jy is nie so
nie, sê liewer sommige mans as mansmense, want dan sê jy alle mans is so.

Chris in die laer-middelklas
Re: Groeps verkragting [boodskap #83793 is 'n antwoord op boodskap #83787] Vr, 12 September 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Chris wrote

Die parlemetariers se kinders het seker geweet hulle pa kan
> hulle uit die gemors kry.

Ek wonder hoeveel mense besef hoe 'n ingeteelde en
klein groepie mense die oorspronklike klomp is wat
die mag in die hande gekry het in 1948. Twee van die
Ministers was broers. Een van hulle se dogter het vir
ons jare later vertel hoe haar egskeiding in die geheim
onder die tafel gereël is sodat dit nie in die pers sou
uitkom nie, want die besonderhede van die egskeiding
was taamlik opspraakwekkend. 'n Regter het glo 'n
aandsessie gereël daarvoor. Dis hierdie mense wat
baantjies vir boeties links en regs geskep het. Enige
ANC vergrype vandag lyk soos amateurs teen daardie
ou regime se manewales. En moenie vir Tant Hessie
vertel dat sy niks weet nie. Ek was daar. Hulle was
my tydgenote en in sommige gevalle my vriende en
vriendinne.

Tant Hessie, wat in Kleine Schuur geslaap het
en gedink het die leeus in die Kaapstadse Dieretuin
was die gesnork van die Minister.
Re: Groeps verkragting [boodskap #83794 is 'n antwoord op boodskap #83791] Vr, 12 September 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sorry, jy's reg. Alle mans is nie so nie...

E

"Chris" wrote:

> Dit is nie lekker om te lees hoe mans is nie veral as jy weet jy is nie so
> nie, sê liewer sommige mans as mansmense, want dan sê jy alle mans is so.
>
> Chris in die laer-middelklas
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83804 is 'n antwoord op boodskap #83783] Vr, 12 September 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar Pik Botha is dan 'n ANC-lid. So is hy 'n oud-Minister of nuwe ANC-lid?
Lyk my hy bevind hom in goeie geselsskap deesdae?
Ek praat geen verkragtingsdaad goed nie. Maar kom ek herhaal iets:
"Verkragting is die misdryf met die laagste aanmeldingspersentasie,
en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit aangemeld word."
Dit is nie my bevinding nie. Maar ek stem saam daarmee.
Ek het 'n paar ernstige vrae aan die ouers van die meisie te vra. Maar, ek
praat nie verkragting goed nie, inteendeel.

"Annette" skryf in boodskap news:bjse2v$ola$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Hulle het nog respek vir oer-ministers hier;))
> Op skool was die stoutste kinders die van die parlementariers en die
> predikante - lyk my dis nog steeds so.
> Annette
>
>
> "Chris" wrote in message
> news:bjsdee$2k5b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Die gewese minister is Pik Botha, sy naam is ook baie vinnig bekend gemaak.
>> Dit is seker net aan die ander kant van die Garriep wat hulle dit nie wil
>> bekend maak nie. :>
>> Annette wrote:
>>
>>> Watter een? Minister praat ek van - hier by ons praat hulle net van 'n
>>> minister.
>>> Die laaste deel van die storie hier kan mens net nog naarder maak :
>>> Toe die meisie die volgende dag afgelaai word naby haar blyplek, is sy
>>> vertel deur die bestuurder dat "sulke dinge gebeur baie" en dat sy moenie
>>> te ontsteld daaroor wees nie.
>>> Tyd vir 'n ondersoek by daardie koshuis - miskien sommer by al die
>>> manskoshuise.
>>> Hier met die skietery by Stellenbosch is die kleinseuns van regter
>>> Hiemstra se name gou bekend gemaak - wat maak die minister se kleinseuns
>>> so belangrik?
>>> Dan kom die verklaring van die oer-minister dat hy glo in die onskuld van
>>> sy kleinseuns - sjeim.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Chris" wrote in message
>>> news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
>>>> kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
>>>> 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
>>>> wou vroeër die week selfmoord pleeg.
>>>> --
>>>> Chris in die laer-middelklas
>>>> van Moreleta Park
>>
>> --
>> Chris in die laer-middelklas
>>
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83805 is 'n antwoord op boodskap #83793] Vr, 12 September 2003 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - en watter vise-president het R1M van sy vriende "gekry" ?
Dat die vorige regime sy korruptes gehad het is bepaald so - watter politici
in enige land het dit nie?
Maar ek daag jou om die omvang van die bedrog huidiglik met die in die
vorige regime te vergelyk. Probeer gerus.
Hier het ons, in 'n vredes-situasie, 'n embargo op die publisering van
misdaad-statistiek. Waarom?

"@rogers.com" wrote in message
news:uIj8b.4923$Rm1.3288@news02.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Chris wrote
>
> Die parlemetariers se kinders het seker geweet hulle pa kan
>> hulle uit die gemors kry.
>
> Ek wonder hoeveel mense besef hoe 'n ingeteelde en
> klein groepie mense die oorspronklike klomp is wat
> die mag in die hande gekry het in 1948. Twee van die
> Ministers was broers. Een van hulle se dogter het vir
> ons jare later vertel hoe haar egskeiding in die geheim
> onder die tafel gereël is sodat dit nie in die pers sou
> uitkom nie, want die besonderhede van die egskeiding
> was taamlik opspraakwekkend. 'n Regter het glo 'n
> aandsessie gereël daarvoor. Dis hierdie mense wat
> baantjies vir boeties links en regs geskep het. Enige
> ANC vergrype vandag lyk soos amateurs teen daardie
> ou regime se manewales. En moenie vir Tant Hessie
> vertel dat sy niks weet nie. Ek was daar. Hulle was
> my tydgenote en in sommige gevalle my vriende en
> vriendinne.
>
> Tant Hessie, wat in Kleine Schuur geslaap het
> en gedink het die leeus in die Kaapstadse Dieretuin
> was die gesnork van die Minister.
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83807 is 'n antwoord op boodskap #83791] Vr, 12 September 2003 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Chris wrote

> Dit is nie lekker om te lees hoe mans is nie veral as jy weet jy is nie so
> nie, sê liewer sommige mans as mansmense, want dan sê jy alle mans is so.

Ja, asseblief. Ek stem saam. My man is nie so nie.
My drie seuns is nie so nie. Ek hoop jou man is nie
so nie, Elaine. So moenie sulke sweeping statements
maak nie. Net soos jy dit haat as sommige mans sê
"vrouens is.. sus of so."

Gloudina
Re: Groeps verkragting [boodskap #83809 is 'n antwoord op boodskap #83804] Vr, 12 September 2003 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> Ek het 'n paar ernstige vrae aan die ouers van die meisie te vra. Maar, ek
> praat nie verkragting goed nie, inteendeel.

Jy praat maar net die praat. As dit nie die
meisie se skuld is nie, is dit haar familie
se skuld. Hoekom wil jy die ernstige vrae
nie ook aan die seuns se ouers vra nie?

Gloudina
Re: Groeps verkragting [boodskap #83810 is 'n antwoord op boodskap #83805] Vr, 12 September 2003 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> Maar ek daag jou om die omvang van die bedrog huidiglik met die in die
> vorige regime te vergelyk. Probeer gerus.
> Hier het ons, in 'n vredes-situasie, 'n embargo op die publisering van
> misdaad-statistiek. Waarom?

Jy fabriseer die idee dat daar 'n embargo op die
publisering van misdaad-statistiek is. Dis die woer-
woer van 'n stoere-boer industrie. Bewys vir my
dat daar so 'n embargo is deur vers en kapittel in
regeringsdokumente aan te haal, dan sal ek vir jou
probeer verduidelik hoe groot die bedrog in die
vorige regime was.
Onthou "misdaadstatistiek" is 'n politieke konsep.
Dis iets waarmee mense rondloop as hulle punte
wil bewys. En om die ware statistiek van misdaad
op te som, is baie moeilik. Wat sit jy in en wat los
jy uit.

Gloudina
Re: Groeps verkragting [boodskap #83811 is 'n antwoord op boodskap #83804] Vr, 12 September 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas haal aan "Verkragting is die misdryf met die laagste
aanmeldingspersentasie, en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit
aangemeld word."

Nee Jonas maar duidelik wil jy met die gebruik van die gewraakte aanhaling
insinueer dat die skool meisie skuld dra aan meineed liewer as daar werklik
verkragting plaas gevind het, net omdat sy dit as verkragting verkla het.

Verkragting is 'n gewelds misdaad. Dit gaan oor die onderwerping aan totale
vernedering deur mag van een persoon deur 'n ander. (Ook die rede dat die
woord ontspring van die woord - krag)

As sy werklik verkrag is (dis 'n saak vir die geregshowe - nie ons nie) dan
verdiep jou inslagpunt slegs die vernedering - in kort jy word medepligtig
aan die absolute vernedering van die kind.

As dit waar is dan is haar lewe verwoes deur die stigma ens waarmee sy sal
moet saam leef vir die res van haar lewe.

Wil jy dit werklik he?

Kom ons wees 'n bietjie meer sensitief oor die saak

Namaqua

"Jonas" skryf in boodskap news:bjsjdp$svj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Pik Botha is dan 'n ANC-lid. So is hy 'n oud-Minister of nuwe ANC-lid?
> Lyk my hy bevind hom in goeie geselsskap deesdae?
> Ek praat geen verkragtingsdaad goed nie. Maar kom ek herhaal iets:
> "Verkragting is die misdryf met die laagste aanmeldingspersentasie,
> en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit aangemeld word."
> Dit is nie my bevinding nie. Maar ek stem saam daarmee.
> Ek het 'n paar ernstige vrae aan die ouers van die meisie te vra. Maar, ek
> praat nie verkragting goed nie, inteendeel.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bjse2v$ola$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Hulle het nog respek vir oer-ministers hier;))
>> Op skool was die stoutste kinders die van die parlementariers en die
>> predikante - lyk my dis nog steeds so.
>> Annette
>>
>>
>> "Chris" wrote in message
>> news:bjsdee$2k5b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Die gewese minister is Pik Botha, sy naam is ook baie vinnig bekend gemaak.
>>> Dit is seker net aan die ander kant van die Garriep wat hulle dit nie wil
>>> bekend maak nie. :>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Watter een? Minister praat ek van - hier by ons praat hulle net van 'n
>>>> minister.
>>>> Die laaste deel van die storie hier kan mens net nog naarder maak :
>>>> Toe die meisie die volgende dag afgelaai word naby haar blyplek, is sy
>>>> vertel deur die bestuurder dat "sulke dinge gebeur baie" en dat sy moenie
>>>> te ontsteld daaroor wees nie.
>>>> Tyd vir 'n ondersoek by daardie koshuis - miskien sommer by al die
>>>> manskoshuise.
>>>> Hier met die skietery by Stellenbosch is die kleinseuns van regter
>>>> Hiemstra se name gou bekend gemaak - wat maak die minister se kleinseuns
>>>> so belangrik?
>>>> Dan kom die verklaring van die oer-minister dat hy glo in die onskuld van
>>>> sy kleinseuns - sjeim.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> "Chris" wrote in message
>>>> news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
>>>> > kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
>>>> > 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
>>>> > wou vroeër die week selfmoord pleeg.
>>>> > --
>>>> > Chris in die laer-middelklas
>>>> > van Moreleta Park
>>>
>>> --
>>> Chris in die laer-middelklas
>>>
>>
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83819 is 'n antwoord op boodskap #83807] Vr, 12 September 2003 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het mos gesê, ek's jammer.

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Ja, asseblief. Ek stem saam. My man is nie so nie.
> My drie seuns is nie so nie. Ek hoop jou man is nie
> so nie, Elaine. So moenie sulke sweeping statements
> maak nie. Net soos jy dit haat as sommige mans sê
> "vrouens is.. sus of so."
>
> Gloudina
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83835 is 'n antwoord op boodskap #83757] Vr, 12 September 2003 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Chris"
: Chris in die laer-middelklas
: van Moreleta Park
---
ken jy vir Bennie Mostert?
Re: Groeps verkragting [boodskap #83843 is 'n antwoord op boodskap #83780] Vr, 12 September 2003 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem Elaine.

Ee-whê

"Elaine" skryf in boodskap news:3f61b97a$0$64726@hades.is.co.za...
> Dis net 'n man wat so sal redeneer. Ek wonder Jonas, as dit twee swartes
> was of jy dieselfde redenasie sou gebruik? Ek wonder maar net... 'n Man
> wat homself skuldig maak aan "daterape" is in elk geval in my oë 'n lafaard
> en papbroek wat aan 'n minderwaardigheidskompleks ly en te vrot is om 'n
> meisie te kry wat gewilliglik by hom sal slaap - die dat hy homself op haar
> moet afdwing. En om haar nog te bedwelm dui op ernstiger sielkundige en
> sosiale probleme.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bjs930$kbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Chris - kom ons gee die gereg 'n kans om sy pad te loop.
>> Wat my bekommer van die saak is dat van die seuns reeds geidentifiseer word
>> deur die media - en dit voordat al die feitelikhede bekend is.
>> Net dit. Verkragting is die misdryf met die laagste aanmeldingspersentasie
>> en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit aangemeld word.
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83844 is 'n antwoord op boodskap #83790] Vr, 12 September 2003 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek moet sê, ek het die boek gelees, maar het dit nie so fantasties gevind
soos al my vriende en kinders nie, die einde was nou wel n verrassing, en
die skryfstyl goed, maar nietemin . . .

"@rogers.com" wrote in message
news:jyj8b.4895$Rm1.3841@news02.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Annette wrote
>
>> The main battlefield for good is not the
>> open ground of the public arena but the
>> small clearing of each heart.
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>
> Wenner van die Booker-prys. Proud
> Canadian.
>
> Tant Hessie van Mount Royal
>
Re: Groeps verkragting [boodskap #83846 is 'n antwoord op boodskap #83805] Vr, 12 September 2003 23:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jonas, die vet weet, ek is nie n rassis nie, en as ek soos een klink, sê my,
ek het n broertjie dood aan mense wat diskrimineer teen enigiets of
enigiemand wat 'anders' as hulle is.

Maar.

Is Afrika en sy leiers nie bekend (berug?) daarvoor dat
hulle die mees korrupste mense in die wêreld is nie? Bewys die geskiedenis
dit nie so nie? Of is ek verkeerd?

Vra net?

EW
"Anti - en watter vise-president het R1M van sy vriende "gekry" ?
Dat die vorige regime sy korruptes gehad het is bepaald so - watter politici
in enige land het dit nie?
Maar ek daag jou om die omvang van die bedrog huidiglik met die in die
vorige regime te vergelyk. Probeer gerus.
Hier het ons, in 'n vredes-situasie, 'n embargo op die publisering van
misdaad-statistiek. Waarom?
Re: Groeps verkragting [boodskap #83848 is 'n antwoord op boodskap #83804] Sa, 13 September 2003 00:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bliksim wit  is tans af-lyn  bliksim wit
Boodskappe: 54
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 12 Sep 2003 15:57:52 +0200, Jonas wrote:

Maar ek stem saam daarmee.
> Ek het 'n paar ernstige vrae aan die ouers van die meisie te vra.

Maar, ek
> praat nie verkragting goed nie, inteendeel.
>

Jonas, Jonas, Jonas........

As jy jou hond a kat noem, dan is hy nog steeds a hond.

Die woord "maar" dui aan dat jy weet jy is besig om k*k aan te jaag.
Probeer jou eie woorde van die ander kant af sien en dalk sal dit lig vir
jou opgaan (of dalk nie!)

Penkop B
Re: Groeps verkragting [boodskap #83860 is 'n antwoord op boodskap #83790] Sa, 13 September 2003 04:28 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bookerprys - ja, ek kan die vernband met groespverkragting duidelik sien...
"@rogers.com" wrote in message
news:jyj8b.4895$Rm1.3841@news02.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Annette wrote
>
>> The main battlefield for good is not the
>> open ground of the public arena but the
>> small clearing of each heart.
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>
> Wenner van die Booker-prys. Proud
> Canadian.
>
> Tant Hessie van Mount Royal
>
Vorige onderwerp: Useless inliging - In Engels
Volgende onderwerp: Toerismemaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 12:53:31 MGT 2024