Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Penkop B, a lidwoord en spelling
Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83813] Vr, 12 September 2003 14:55 na volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.

(Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)

Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.

Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
rebellie dalk?

Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
'n regstelling)

Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.

Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
meriete het?

Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi
Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83831 is 'n antwoord op boodskap #83813] Vr, 12 September 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Groep charter.

"Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
Dutch and English can be expected. However, postings in any other
language are also welcome to facilitate the exchange of information
with the largest possible audience."

Sal ons nou maar PB se taal gebruik as alternatief aanvaar?

Wat fan hin refirendim?

Namaqua

"Namaqua" skryf in boodskap news:bjsmp3$i82$1@sparta.btinternet.com...
> Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
> van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
> nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.
>
> (Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
> so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)
>
> Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
> pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
> medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.
>
> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
> rebellie dalk?
>
> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
> geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
> opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
> verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
> Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
> 'n regstelling)
>
> Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
> prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
> redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.
>
> Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
> meriete het?
>
> Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi
>
Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83840 is 'n antwoord op boodskap #83831] Vr, 12 September 2003 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bliksim wit  is tans af-lyn  bliksim wit
Boodskappe: 54
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 12 Sep 2003 17:48:44 +0000, Namaqua wrote:

> Groep charter.
>
> "Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
> Dutch and English can be expected. However, postings in any other
> language are also welcome to facilitate the exchange of information
> with the largest possible audience."
>
> Sal ons nou maar PB se taal gebruik as alternatief aanvaar?
>
> Wat fan hin refirendim?
>
> Namaqua
>
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjsmp3$i82$1@sparta.btinternet.com...
>> Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
>> van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
>> nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.

>> (Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
>> so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)

>> Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
>> pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
>> medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.

>> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
>> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
>> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
>> rebellie dalk?

>> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
>> geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
>> opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
>> verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
>> Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
>> 'n regstelling)

>> Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
>> prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
>> redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.

>> Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
>> meriete het?

>> Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi


Hehehe!

Van nou af het ek besluit om my poste te kodeer. Die teks wat jy sien is
nie die werklike boodskap nie!

Groete, Penkop B
Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83859 is 'n antwoord op boodskap #83840] Sa, 13 September 2003 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klipkop B - dis diep.

"Penkop B" skryf in boodskap news:pan.2003.09.12.23.21.23.826098@openauth.co.uk...
> On Fri, 12 Sep 2003 17:48:44 +0000, Namaqua wrote:
>
>> Groep charter.
>>
>> "Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
>> Dutch and English can be expected. However, postings in any other
>> language are also welcome to facilitate the exchange of information
>> with the largest possible audience."
>>
>> Sal ons nou maar PB se taal gebruik as alternatief aanvaar?
>>
>> Wat fan hin refirendim?
>>
>> Namaqua
>>
>>
>> "Namaqua" wrote in message
>> news:bjsmp3$i82$1@sparta.btinternet.com...
>>> Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
>>> van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
>>> nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.
>
>>> (Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
>>> so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)
>
>>> Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
>>> pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
>>> medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.
>
>>> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
>>> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
>>> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
>>> rebellie dalk?
>
>>> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
>>> geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
>>> opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
>>> verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
>>> Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
>>> 'n regstelling)
>
>>> Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
>>> prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
>>> redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.
>
>>> Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
>>> meriete het?
>
>>> Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi
>
>
>
> Hehehe!
>
> Van nou af het ek besluit om my poste te kodeer. Die teks wat jy sien is
> nie die werklike boodskap nie!
>
>
> Groete, Penkop B
Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83874 is 'n antwoord op boodskap #83813] Sa, 13 September 2003 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
> rebellie dalk?
>
> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
> geforseerde) proses nie?

Dit is interessant om geskrifte van Langenhoven en
byvoorbeeld die vroeë NP van Wyk Louw uit die
dertigerjare te lees en te sien hoeveel sekere van
hulle Afrikaans anders gespel is as waaraan ons
vandag gewoond is.
Dis ook interessant om te weet dat Langenhoven,
die groot voorvegter van Afrikaans, tot redelik laat
in sy jongdae Engelse liefdesbriewe geskryf het.

Gloudina
Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83876 is 'n antwoord op boodskap #83874] Sa, 13 September 2003 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Ander maar verwante punt.

Is dit nie ook snaaks hoe die uitstpraak van Afrikaans so stadig maar seker
verander het in die publieke konteks nie.

Byvoorbeeld vroee radio en film werk of ou politieke toesprake (al probeer
ek nou hoe hard om dit te vergeet) tot sê nou maar in die sestigs te
vergelyk met die meer loslid omgang vandag op televisie? Iets wat ook in
Engels gebeur het van die sogenaamde clipped uitspraak in die 40's en 50's
Britse fiilms met vandag te vergelyk.

Barry Morse in Kanada wat nou al op TV wereld was sedert die 50's goeie
voorbeeld. As jy nou kans kry vergelyk sy vreeslik korrekte uitspraak in die
50's 60's met sy meer "laid back" volsksmond uitspraak in die 90's.

En wonder bo wonder het hy in die 70's, soos vele ander bekende Amerikaanse
sterre skielik, 'n afrikaanse stem gevind op daai nuwerwedse tv ding.

Sal nooit pos vat nie! Nou watter politikus het dit nou weer gesê?

Namaqua

"@rogers.com" wrote in message
news:sxD8b.12134$DZ.8249@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Namaqua wrote
>
>> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
>> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
>> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
>> rebellie dalk?
>>
>> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
>> geforseerde) proses nie?
>
> Dit is interessant om geskrifte van Langenhoven en
> byvoorbeeld die vroeë NP van Wyk Louw uit die
> dertigerjare te lees en te sien hoeveel sekere van
> hulle Afrikaans anders gespel is as waaraan ons
> vandag gewoond is.
> Dis ook interessant om te weet dat Langenhoven,
> die groot voorvegter van Afrikaans, tot redelik laat
> in sy jongdae Engelse liefdesbriewe geskryf het.
>
> Gloudina
>
Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83880 is 'n antwoord op boodskap #83859] Sa, 13 September 2003 13:04 Na vorige boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bju688$dsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klipkop B - dis diep.

Jonas ek het dit gevang, jy het duidlik nie.

Gekodeerde groete blou hond.

Namaqua

> "Penkop B" wrote in message
> news:pan.2003.09.12.23.21.23.826098@openauth.co.uk...
>> On Fri, 12 Sep 2003 17:48:44 +0000, Namaqua wrote:
>>
>>> Groep charter.
>>>
>>> "Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
>>> Dutch and English can be expected. However, postings in any other
>>> language are also welcome to facilitate the exchange of information
>>> with the largest possible audience."
>>>
>>> Sal ons nou maar PB se taal gebruik as alternatief aanvaar?
>>>
>>> Wat fan hin refirendim?
>>>
>>> Namaqua
>>>
>>>
>>> "Namaqua" wrote in message
>>> news:bjsmp3$i82$1@sparta.btinternet.com...
>>>> Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
>>>> van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
>>>> nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.
>>
>>>> (Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
>>>> so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)
>>
>>>> Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
>>>> pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
>>>> medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.
>>
>>>> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
>>>> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
>>>> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
>>>> rebellie dalk?
>>
>>>> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
>>>> geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
>>>> opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
>>>> verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
>>>> Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
>>>> 'n regstelling)
>>
>>>> Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
>>>> prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
>>>> redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.
>>
>>>> Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
>>>> meriete het?
>>
>>>> Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi
>>
>>
>>
>> Hehehe!
>>
>> Van nou af het ek besluit om my poste te kodeer. Die teks wat jy sien is
>> nie die werklike boodskap nie!
>>
>>
>> Groete, Penkop B
>
Vorige onderwerp: ta
Volgende onderwerp: Rugraatlose witmense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 12:51:20 MGT 2024