Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Useless inliging - In Engels
Useless inliging - In Engels [boodskap #83782] Vr, 12 September 2003 12:28 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aoccdrnig to rscheearch at an Elingsh uinervtisy, it deosn't mttaer in waht
oredr the ltteers in a wrod are, the olny iprmoetnt tihng is taht the frist
and lsat ltteer is at the rghit pclae. The rset can be a toatl mses and you
can sitll raed it wouthit porbelm. Tihs is bcuseae we do not raed ervey
lteter by it slef but the wrod as a wlohe.
Re: Useless inliging - In Engels [boodskap #83800 is 'n antwoord op boodskap #83782] Vr, 12 September 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En ek dog dis die gewone opdrifsels van Penkop A en Penkop B ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3f61bbdb$0$64725@hades.is.co.za...
> Aoccdrnig to rscheearch at an Elingsh uinervtisy, it deosn't mttaer in waht
> oredr the ltteers in a wrod are, the olny iprmoetnt tihng is taht the frist
> and lsat ltteer is at the rghit pclae. The rset can be a toatl mses and you
> can sitll raed it wouthit porbelm. Tihs is bcuseae we do not raed ervey
> lteter by it slef but the wrod as a wlohe.
>
Re: Useless inliging - In Engels [boodskap #83812 is 'n antwoord op boodskap #83782] Vr, 12 September 2003 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Sep 2003 14:28:28 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> Aoccdrnig to rscheearch at an Elingsh uinervtisy, it deosn't mttaer in waht
> oredr the ltteers in a wrod are, the olny iprmoetnt tihng is taht the frist
> and lsat ltteer is at the rghit pclae. The rset can be a toatl mses and you
> can sitll raed it wouthit porbelm. Tihs is bcuseae we do not raed ervey
> lteter by it slef but the wrod as a wlohe.
>

baie interesting. en waar ook. ek het actually die hele ding gelees
sonder om te sukkel. geld dieselfde vir afrikaans? as ek nie so lui
was nie sou ek probeer het.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Useless inliging - In Engels [boodskap #83814 is 'n antwoord op boodskap #83812] Vr, 12 September 2003 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die konsep heet "closure" in die sielkunde en verwys na die brein se vermoe
om woorde en simbole as unieke eenhede te kan sien en te identifiseer.

Die selfde werk ook vir ander tekens.

'n Mens kan byvoorbeeld 'n vierkant of driehoek identifiseer selfs al is
daar 'n een kant wat nie heeltemal gesluit is nie.

So die selfde sal vir Afrikaans ook geld.

Kan nie wag vir iemand om dit probeer nie.

Self ook te lui.

Namaqua

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:mvm3mv85eub5iajcogt1odrvtj9auhie49@4ax.com...
> On Fri, 12 Sep 2003 14:28:28 +0200, "Elaine"
> served the following to the group:
>
>> Aoccdrnig to rscheearch at an Elingsh uinervtisy, it deosn't mttaer in waht
>> oredr the ltteers in a wrod are, the olny iprmoetnt tihng is taht the frist
>> and lsat ltteer is at the rghit pclae. The rset can be a toatl mses and you
>> can sitll raed it wouthit porbelm. Tihs is bcuseae we do not raed ervey
>> lteter by it slef but the wrod as a wlohe.
>>
>
> baie interesting. en waar ook. ek het actually die hele ding gelees
> sonder om te sukkel. geld dieselfde vir afrikaans? as ek nie so lui
> was nie sou ek probeer het.
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Useless inliging - In Engels [boodskap #83815 is 'n antwoord op boodskap #83800] Vr, 12 September 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hmmm

"Jonas" skryf in boodskap news:bjsioc$sg6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En ek dog dis die gewone opdrifsels van Penkop A en Penkop B ...
Re: Useless inliging - In Engels [boodskap #83816 is 'n antwoord op boodskap #83812] Vr, 12 September 2003 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie, ek het nie probeer nie. Ek sal bietjie later 'n briefie tik en
kyk of dit werk in Afrikaans ook.

E

"Threeships Mcduck" wrote:
>
> baie interesting. en waar ook. ek het actually die hele ding gelees
> sonder om te sukkel. geld dieselfde vir afrikaans? as ek nie so lui
> was nie sou ek probeer het.
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Useless inliging - In Engels [boodskap #83847 is 'n antwoord op boodskap #83782] Vr, 12 September 2003 23:41 Na vorige boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Interesting - ek het dit twee keer gelees en die enigste fout wat ek die
eerste keer gemaan het was om "Flemish University" te lees vir "English
University". Die "F" en die "E" lyk seker baie na aan mekaar vir die oog.
Vorige onderwerp: Ons Misdaad
Volgende onderwerp: Groeps verkragting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 00:10:10 MGT 2024