Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fokkas
Fokkas [boodskap #83130] Ma, 01 September 2003 10:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis die nuwe woord wat ons al meer en meer hoor as iemand iets te sê het.
Ek dink die ou lotjie moet begin fokkas om ordentlik te praat :))

Julle moet bietjie oplet - elke keer as daar met 'n krieketspeler 'n
onderhoud gevoer word, dan begin hul antwoorde meestal met "absolutely".

Annette
Re: Fokkas [boodskap #83149 is 'n antwoord op boodskap #83130] Ma, 01 September 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dag toe dis 'n weatha fokkas waarvan jy praat.......met fok patches en
al?

"Annette" skryf in boodskap news:biv69o$3ku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis die nuwe woord wat ons al meer en meer hoor as iemand iets te sê het.
> Ek dink die ou lotjie moet begin fokkas om ordentlik te praat :))
>
> Julle moet bietjie oplet - elke keer as daar met 'n krieketspeler 'n
> onderhoud gevoer word, dan begin hul antwoorde meestal met "absolutely".
>
> Annette
>
Re: Fokkas [boodskap #83151 is 'n antwoord op boodskap #83149] Ma, 01 September 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
")))Jy fokkas op die verkeerde rigting Suidwester:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f534539.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dag toe dis 'n weatha fokkas waarvan jy praat.......met fok patches en
> al?
> "Annette" wrote in message
> news:biv69o$3ku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis die nuwe woord wat ons al meer en meer hoor as iemand iets te sê het.
>> Ek dink die ou lotjie moet begin fokkas om ordentlik te praat :))
>>
>> Julle moet bietjie oplet - elke keer as daar met 'n krieketspeler 'n
>> onderhoud gevoer word, dan begin hul antwoorde meestal met "absolutely".
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fokkas [boodskap #83156 is 'n antwoord op boodskap #83130] Ma, 01 September 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Shaun Pollock het op 'n tydstip vasgesit met "awesome" ...

"Annette" skryf in boodskap news:biv69o$3ku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis die nuwe woord wat ons al meer en meer hoor as iemand iets te sê het.
> Ek dink die ou lotjie moet begin fokkas om ordentlik te praat :))
>
> Julle moet bietjie oplet - elke keer as daar met 'n krieketspeler 'n
> onderhoud gevoer word, dan begin hul antwoorde meestal met "absolutely".
>
> Annette
>
Re: Fokkas [boodskap #83161 is 'n antwoord op boodskap #83156] Ma, 01 September 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ons vind weer dat baie S.Afrikaners die woord 'actually' gebruik, soveel so
dat mens dit opmerk. Toe ek dáár gewoon het, het ek dit seker self gebruik,
en nooit eens geweet dit word oorgebruik nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:bivnuh$d0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Shaun Pollock het op 'n tydstip vasgesit met "awesome" ...
> "Annette" wrote in message
> news:biv69o$3ku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis die nuwe woord wat ons al meer en meer hoor as iemand iets te sê het.
>> Ek dink die ou lotjie moet begin fokkas om ordentlik te praat :))
>>
>> Julle moet bietjie oplet - elke keer as daar met 'n krieketspeler 'n
>> onderhoud gevoer word, dan begin hul antwoorde meestal met "absolutely".
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fokkas [boodskap #83496 is 'n antwoord op boodskap #83130] Ma, 08 September 2003 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie gewildheid en herhaling van spesifieke woorde in sub-kultuur en
groeps verband is universeel.

As ek 'n pennny gehad het vir elke keer wat ek 'n sokker speler in Engeland
die volgende foutiewe gesegde hoor sê "I think 'e played brilliant" (geen
"-ly") dan was ek 'n ryk man.

Namaqua

"Annette" skryf in boodskap news:biv69o$3ku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis die nuwe woord wat ons al meer en meer hoor as iemand iets te sê het.
> Ek dink die ou lotjie moet begin fokkas om ordentlik te praat :))
>
> Julle moet bietjie oplet - elke keer as daar met 'n krieketspeler 'n
> onderhoud gevoer word, dan begin hul antwoorde meestal met "absolutely".
>
> Annette
>
Re: Fokkas [boodskap #83503 is 'n antwoord op boodskap #83496] Ma, 08 September 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Hierdie gewildheid en herhaling van spesifieke woorde in sub-kultuur en
> groeps verband is universeel.
>
> As ek 'n pennny gehad het vir elke keer wat ek 'n sokker speler in Engeland
> die volgende foutiewe gesegde hoor sê "I think 'e played brilliant" (geen
> "-ly") dan was ek 'n ryk man

Ek dink bostaande voorbeeld en die spot met die
manier waarop swartmense glo "focus" uitspreek,
is om appels en lemoene te vergelyk. Dit is dieselfde
manier waarop sommige Anglofone hier in Kanada
met Francofone spot. En dis gewoonlik die
Engels-sprekende Kanadees wat nie Frans ook
vaardig is nie, wat die spotwerk doen. Dis
veragtelik, en wys jou uit as 'n mens wat nie van
beter weet nie. En wat dink dat hy so 'n kerfie
bo sy landgenote is. Hoekom weet ek nie. Want
hier in Kanada is die Franssprekendes skouers
bo die Anglofone wanneer dit kom by kuns en
sport en selfs militêr begaafd wees.

Gloudina
Re: Fokkas [boodskap #83507 is 'n antwoord op boodskap #83503] Ma, 08 September 2003 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glouudina ek stem 100% dat 'n mens nie kan (of mag) spot oor die manier
waarop mense 'n woord uitspreek nie - (kyk my pos elders in die draad - RE
Boers taaltjie)

My subkultuur en sokker speler stelling was 'n reaksie op:

"Julle moet bietjie oplet - elke keer as daar met 'n krieketspeler 'n
onderhoud gevoer word, dan begin hul antwoorde meestal met "absolutely"."

Appels met appels dus.

;-)

"@rogers.com" wrote in message
news:Uf_6b.25436$mk1.1720@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Namaqua wrote
>
>> Hierdie gewildheid en herhaling van spesifieke woorde in sub-kultuur en
>> groeps verband is universeel.
>>
>> As ek 'n pennny gehad het vir elke keer wat ek 'n sokker speler in
> Engeland
>> die volgende foutiewe gesegde hoor sê "I think 'e played brilliant" (geen
>> "-ly") dan was ek 'n ryk man
>
> Ek dink bostaande voorbeeld en die spot met die
> manier waarop swartmense glo "focus" uitspreek,
> is om appels en lemoene te vergelyk. Dit is dieselfde
> manier waarop sommige Anglofone hier in Kanada
> met Francofone spot. En dis gewoonlik die
> Engels-sprekende Kanadees wat nie Frans ook
> vaardig is nie, wat die spotwerk doen. Dis
> veragtelik, en wys jou uit as 'n mens wat nie van
> beter weet nie. En wat dink dat hy so 'n kerfie
> bo sy landgenote is. Hoekom weet ek nie. Want
> hier in Kanada is die Franssprekendes skouers
> bo die Anglofone wanneer dit kom by kuns en
> sport en selfs militêr begaafd wees.
>
> Gloudina
>
Re: Fokkas [boodskap #83630 is 'n antwoord op boodskap #83503] Wo, 10 September 2003 06:17 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, dis presies hoekom jy in Kanada verlore en weggekruip sit en ons in
afrika gebly het.....want ons kan lag oor die situasie. Toevallig die
enigste manier waarop enige wetsgehoorsame mens in Afrika by sy sinne kan
bly. As jy hoor 'n mens lees op die TV die nuus of weer en hy/sy kan nie
lekker Engels praat nie [om nou nie eers van die uitspraak te praat nie!]
dan moet jy eerder lag daaroor want die vraag is hoe so 'n siel in die
eerste plek op TV beland het.....maar dan word bedrewe wit aanbieders
vervang met minder bevoegde swartes. Ek gee glad nie om dat daar 'n swart
aanbieder is nie, solank 'n billike standaard net gehandhaaf word.....wat in
meeste gevalle nie gebeur nie.
Ek weet jou gesig sal kraak as jy lag, maar 'n ou het 'n brief aan 'n
koerant hier geskryf en gesê sy hond 'Patches' is 'n absolute senuweewrak
want die ou op die TV vloek hom elke aand.....dis nou 'fog patches' wat 'fok
patches' geword het en 'cloudy' wat 'kloutie' is. Genadiglik is daar iets
soos DStv en het ons nie nodig om na die gemors te kyk nie. Ek moet egter
sê daar is 'n paar aanbieders wat heel OK is en as jy hulle kan 'vang' op
die nuus, dan is dit heel kykbaar....so ek is nie heeltemal verlore nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:Uf_6b.25436$mk1.1720@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Namaqua wrote
>
>> Hierdie gewildheid en herhaling van spesifieke woorde in sub-kultuur en
>> groeps verband is universeel.
>>
>> As ek 'n pennny gehad het vir elke keer wat ek 'n sokker speler in
> Engeland
>> die volgende foutiewe gesegde hoor sê "I think 'e played brilliant" (geen
>> "-ly") dan was ek 'n ryk man
>
> Ek dink bostaande voorbeeld en die spot met die
> manier waarop swartmense glo "focus" uitspreek,
> is om appels en lemoene te vergelyk. Dit is dieselfde
> manier waarop sommige Anglofone hier in Kanada
> met Francofone spot. En dis gewoonlik die
> Engels-sprekende Kanadees wat nie Frans ook
> vaardig is nie, wat die spotwerk doen. Dis
> veragtelik, en wys jou uit as 'n mens wat nie van
> beter weet nie. En wat dink dat hy so 'n kerfie
> bo sy landgenote is. Hoekom weet ek nie. Want
> hier in Kanada is die Franssprekendes skouers
> bo die Anglofone wanneer dit kom by kuns en
> sport en selfs militêr begaafd wees.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Metrorail na Appelhof
Volgende onderwerp: Putsonderwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 10:15:27 MGT 2024