Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog oor Norah Elbereth
Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83416] Sa, 06 September 2003 08:07 na volgende boodskap
Samuel Murray-Smit  is tans af-lyn  Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Samuel:
Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis kom
kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
deur ons werk se firewall nie).
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83421 is 'n antwoord op boodskap #83416] Sa, 06 September 2003 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Samuel Murray-Smit

Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
> helm

Haai, dan gaan sy mos clairvoyant wees. Snaaks,
ek het nog nooit enigiemand teengekom, tot nou
toe, wat 'n kind gehad het wat met die helm
gebore is nie. Hoe algemeen is dit om met die
helm gebore te wees. En wat presies is die
helm?

Gloudina
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83426 is 'n antwoord op boodskap #83416] Sa, 06 September 2003 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Samuel Murray-Smit"
---
Samuel werk jy nog by Beeld?
en wanneer het jy die Smit by jou naam gekry?
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83435 is 'n antwoord op boodskap #83416] So, 07 September 2003 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Samuel Murray-Smit" skryf in boodskap news:1103_1062835643@news.absamail.co.za...
> Samuel:
> Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
> http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis kom
> kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
> wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
> helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
> deur ons werk se firewall nie).

Kan dat nie word verander nie? In die Nederlandstalige nuusgroep
nl.comp.netwerken kan jy vrae stel. Maar ek dink dat daar ook
Afrikaanstalige nuusgroepe bestaan.

Hans Kamp.
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83436 is 'n antwoord op boodskap #83435] So, 07 September 2003 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Hans Kamp" skryf in boodskap news:bjero6$sf$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Samuel Murray-Smit" schreef in bericht
> news:1103_1062835643@news.absamail.co.za...
>> Samuel:
>> Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
>> http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis kom
>> kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
>> wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
>> helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
>> deur ons werk se firewall nie).
>
> Kan dat nie word verander nie? In die Nederlandstalige nuusgroep
> nl.comp.netwerken kan jy vrae stel. Maar ek dink dat daar ook
> Afrikaanstalige nuusgroepe bestaan.

Ek bedoel, om te vra hoe om die probleem met firewalls op te los.

Hans Kamp.
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83464 is 'n antwoord op boodskap #83436] So, 07 September 2003 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die antwoord is om die nuus protokol (wat geblok word deur die firewall)
eenvoudig te omsyl.

Daar is menige s.g.n "web frontends" vir nntp en omdat dit op 'n webblad is
gaan dit deur die firewall, een wat dadelik opkom is google
http://www.google.com/grphp

of

hierdie spesifieke groep

http://groups.google.com/groups?hl=af&lr=&ie=UTF-8&a mp;group=soc.culture.south-africa

hoop dit help

Groete

"Hans Kamp" skryf in boodskap news:bjerrs$onj$1@news3.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Hans Kamp" schreef in bericht
> news:bjero6$sf$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>>
>> "Samuel Murray-Smit" schreef in bericht
>> news:1103_1062835643@news.absamail.co.za...
>>> Samuel:
>>> Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
>>> http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis kom
>>> kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
>>> wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
>>> helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
>>> deur ons werk se firewall nie).
>>
>> Kan dat nie word verander nie? In die Nederlandstalige nuusgroep
>> nl.comp.netwerken kan jy vrae stel. Maar ek dink dat daar ook
>> Afrikaanstalige nuusgroepe bestaan.
>
> Ek bedoel, om te vra hoe om die probleem met firewalls op te los.
>
> Hans Kamp.
>
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83473 is 'n antwoord op boodskap #83426] So, 07 September 2003 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray-Smit  is tans af-lyn  Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 6 Sep 2003 18:36:43 +0200, "Tobie" wrote:

>> "Samuel Murray-Smit"
>> ---

> Samuel werk jy nog by Beeld?
> en wanneer het jy die Smit by jou naam gekry?

Ja ek werk by Beeld, as vertaler in die advertensieafdeling.
"Smit" is my vrou se nooiensvan. My van is "Murray".
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83474 is 'n antwoord op boodskap #83421] So, 07 September 2003 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray-Smit  is tans af-lyn  Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 06 Sep 2003 12:22:58 GMT, "@rogers.com"
wrote:

> Samuel Murray-Smit

>> Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
>> helm

> Haai, dan gaan sy mos clairvoyant wees. Snaaks,
> ek het nog nooit enigiemand teengekom, tot nou
> toe, wat 'n kind gehad het wat met die helm
> gebore is nie. Hoe algemeen is dit om met die
> helm gebore te wees. En wat presies is die
> helm?

Die helm is die vrugsak wat dus nog nie geskeur het toe die
babatjie uitgekom het nie. Hoe algemeen is dit? Ek weet nie...
wat sê die dokters daar in Kanada?
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83475 is 'n antwoord op boodskap #83436] So, 07 September 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray-Smit  is tans af-lyn  Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 7 Sep 2003 10:56:27 +0200, "Hans Kamp"
wrote:

> "Hans Kamp" schreef in bericht
> news:bjero6$sf$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...

>> "Samuel Murray-Smit" schreef in bericht
>> news:1103_1062835643@news.absamail.co.za...
>>> Samuel:
>>> Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
>>> http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis
kom
>>> kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
>>> wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
>>> helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
>>> deur ons werk se firewall nie).

>> Kan dat nie word verander nie? In die Nederlandstalige nuusgroep
>> nl.comp.netwerken kan jy vrae stel. Maar ek dink dat daar ook
>> Afrikaanstalige nuusgroepe bestaan.

> Ek bedoel, om te vra hoe om die probleem met firewalls op te
los.

Die oplossing is om die werk se IT departement te oortuig dat
NNTP nie die werk se tyd en geld mmors nie en dat dit ook geen
sekuriteitsrisiko is nie.
Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83476 is 'n antwoord op boodskap #83464] So, 07 September 2003 19:05 Na vorige boodskap
Samuel Murray-Smit  is tans af-lyn  Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 7 Sep 2003 16:50:07 +0000 (UTC), "Namaqua"
wrote:

> Die antwoord is om die nuus protokol (wat geblok word deur die firewall)
> eenvoudig te omsyl.
>
> Daar is menige s.g.n "web frontends" vir nntp en omdat dit op 'n webblad is
> gaan dit deur die firewall, een wat dadelik opkom is google
> http://www.google.com/grphp

Dankie, maar dié webfronts is cumbersome. Dit vat lank om te
laai en 'n mens moet ammekaar inlog (tensy jy koekies aan het, en
ek trash myne elke dag).
Vorige onderwerp: Nuwe Naam?
Volgende onderwerp: Google in Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 10:18:18 MGT 2024